Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ukuthula Cottages

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Liesl K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Asemrowend rustig. Fantastiese plek definitief iets vir jou bucket list.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Immaculate M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Beautiful. Lovely stay in this beautiful place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lees D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2023

Baie lekker rustig. Alles wat ons nodig gehad het. Skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jeannine S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Baie rustig en netjies. 'n Kort grondpad tot by chalet. Akkommodasie is op 'n kleinhoewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2022

Vriendelik ontvang, goed uitgerus, stil en velige omgewing. Bill het ons hartlik ontvang. Die eenheid is goed toegerus, privaat en die kamer met lugversorging was 'n welkome verligting in 40 grade Hoedspruit.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Puseletso K
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2021

Beautiful place to relax with your loved ones. The place is amazing. The house itself, the art inside, it is so amazing. I loved it. If they can only add a televisions into the cottages.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lubane M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2019

Peaceful, cosy, beautiful and scenic. Ukuthula cottage. Beautiful place hidden in the bushes ─ a gem. Beautiful space. The living area is nice and big. Loved the bathroom, especially the shower. A beautiful place to to be in nature and to recharge and unwind. Friendly owners welcomed us and made us feel at home. Thank you, Hanny and Bill. We had a lovely stay. Will definitely come for a longer stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanny & Bill
Ukuthula Cottages
Dear Lubane, It was a great pleasure to have you both here and thank you very much for your kind words. We definitely would love to host you again and for longer. We wish you a wonderful time and look forward to meeting you again. Hanny and Bill

Reinhardt V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2018

Fantastic value for money. Beautiful little spot, with great hosts who were very accommodating, able to give great insight into the area and where to visit unique unknown spots, and even willing to assist when vehicle broke down. Place was clean and tidy, and unexpected amenities were provided. Will definitely visit again, and recommend to anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanny & Bill
Ukuthula Cottages
Thank you, we are happy to have shared our place with you. Sincerely, Hanny and Bill

Potta P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2018

Het die rustigheid en saligheid wat jy daar voel baie geniet. As jy nou rustigheid soek en na aan die natuur wil wees, en weg van die gejaag van die stad en nie van baie besige oorde hou nie en die gedrang van mense wil vermy, is Ukuthula die plek om oor te bly. Dit is baie netjies en privaat.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Hanny & Bill Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Op die hoek van Kiaatlaan en Olienhoutstraat, Erf 77, Kampersrus, 1371, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUxNTBlYjc3LWJmYzQtNGEyYi05YzU0LTY5N2FmNGQyY2IxYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 Corner of Kiaat Avenue and Olienhout Street Plot 77 1371 Limpopo 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -24.512576309845 30.886089084656

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang