Rooiberg Resort
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Natalie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 40
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Antionette V - Jun 2024
Algehele gradering
Wonderlik, ontspanne, uitstekend.
Gerrit D K - Sep 2023
Algehele gradering
Wonderlike ervaring van rus.
Ferdinand H - Jul 2023
Algehele gradering
Rustige bosveldwegbreek.
Joey J - Jul 2023
Algehele gradering
Fantasties — 'n doen-weer plekkie.
John M - Apr 2023
Algehele gradering
Excellent.
Rooiberg Resort se terugvoer
Thank you John for your kind words and excellent review. Good service and gratitude in return, result in great hospitality.
Jan V - Jul 2023
Algehele gradering
Baie bekostigbare, goeie verblyf.
Anton S - Aug 2023
Algehele gradering
Netjies en rustig.
Nida B - Jun 2023
Algehele gradering
Oorslaap oppad na sake afspraak.
Lecia P - Des 2023
Algehele gradering
Rustig.
Christa H - Aug 2022
Algehele gradering
Dit was ons tweede keer by Rooiberg en ons is weereens verras met uitstekende diens!
Rudolf V - Okt 2022
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Christa H - Des 2020
Algehele gradering
Dit was die heerlikste wegbreek gewees! Soveel gerief, rus, vrede, stilte - net wat ons nodig gehad het.
Lees meerDawie D - Des 2020
Algehele gradering
Uiters goeie diens, vriendelike personeel.
Jan P - Feb 2020
Algehele gradering
Heerlik ontspan en die diens en kos is puik.
Charles D - Feb 2020
Algehele gradering
Divine.
Elaine S - Aug 2019
Algehele gradering
Wonderful experience, with friendly helpful staff.
Rooiberg Resort se terugvoer
Thank you for the wonderful review, Elaine! We had such a blast hosting you all for our first wedding, and can't wait for many more beautiful weddings to come.
We hope to see you in Rooiberg soon again.
Theo & Jane F - Jun 2019
Algehele gradering
Stayed over for one night as we do Chip 'n Dip at Paradise festival.
Rooiberg Resort se terugvoer
Dankie julle. Dit was lekker om julle hier by ons te ontvang. Julle was so stokflou na die harde dag se werk, daarom die reëlings vir die broodjies in die kamer.
Hoop ons sien julle weer volgende jaar.
Thomas G - Jun 2019
Algehele gradering
'n Heerlike snoesige bederfoasis om na terug te keer.
Rooiberg Resort se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde, Thomas. Hoop om julle sommer gou weer hier te sien.
Francois C - Apr 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
Rooiberg Resort se terugvoer
Baie dankie Charmaigne dit was lekker om julle hier te he..
Johan K - Apr 2019
Algehele gradering
Baie netjies en skoon verblyf met heelwat dinge vir kinders om te doen.
Rooiberg Resort se terugvoer
Dankie Johan. Hoop om julle sommer gou weer te sien.
Dankie vir my mooi resensie.
Ukuthula Lodge groete
Judy en span
Thomas M - Des 2019
Algehele gradering
It was great and the quietness of the place gives one some peace of mind.
Izak V - Des 2018
Algehele gradering
Awesome mense, wonderlik, rustig. Laat voel of jy deel van hulle familie is, sal vir seker weer gaan.
Rooiberg Resort se terugvoer
Dankie Izak, ons mis julle al klaar. Voorspoedige 2019 vir julle.
Ukuthula Lodge staff.
Inge V - Okt 2018
Algehele gradering
Uitstekend!
Rooiberg Resort se terugvoer
Dankie Inge vir die mooi review. Ons.hoop ons sien julle sommer binnekort.
Christina V - Sep 2018
Algehele gradering
Relaxing, comfortable, friendly service.
Rooiberg Resort se terugvoer
Dear Christina,
Thank you so much for the beautiful review. Hope to see you again soon.
Regards,
From the Ukuthula team
Marie B - Sep 2018
Algehele gradering
A relaxing and peaceful stay.
Rooiberg Resort se terugvoer
Baie dankie Marie. Dit was sowaar vir ons lekker om julle hier by Ukuthula Lodge te he, ons hoop ons sien julle sommer weer gou. Ukuthula Lodge span.
Christa M - Mei 2018
Algehele gradering
Awesome place and people.
Rooiberg Resort se terugvoer
Dankie Christa, dit was 'n groot plesier om julle hier te hê. Kom kuier sommer gou weer.
Ukuthula personeel.
Willem V - Des 2018
Algehele gradering
Baie rustig vriendelike personeel en skoon kamers.
Rooiberg Resort se terugvoer
Dankie Willem vir julle mooi revue, hoop om julle sommer gou in die toekoms by Ukuthula Lodge te sien.
Michael S - Jul 2018
Algehele gradering
Oase waar jy dit nie verwag nie.
Pierre D - Feb 2018
Algehele gradering
Excellent and friendly service and well priced.
Rooiberg Resort se terugvoer
Dankie vir jou mooi resensie Pierre. Ek sal beslis opmaak vir die wildrit as jy weer kom.
Mooi bly
Chané A - Des 2018
Algehele gradering
Het baie meer gekry as wat ons verwag het.
Rooiberg Resort se terugvoer
Dankie vir jou mooi woorde. Hop om julle sommer gou weer hier te sien.
Ukuthula Groete,
Judy Swanepoel
Lani U - Des 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Rooiberg Resort se terugvoer
Dankie Lani vir die mooi resensie. Hoop om julle sommer gou weer by ons te sien.
Riana N - Jul 2018
Algehele gradering
Skoon, vriendelik en heerlike kos.
Rooiberg Resort se terugvoer
Dankie Riana, dit was 'n voorreg om julle by ons te ontvang.
Marius D - Jun 2017
Algehele gradering
Heerlik.
Lees meerRooiberg Resort se terugvoer
Hello Marius, baie dankie vir die mooi resensie vir onse mooi Ukuthula Lodge. Dit was baie lekker om julle hier te he. Hoop om julle gou weer te sien.
Marius D - Jun 2017
Algehele gradering
Puik.
Rooiberg Resort se terugvoer
Dankie Marius, dankie vir die mooi woorde.
Amanda C - Jun 2017
Algehele gradering
We enjoyed our stay at Ukuthula Lodge.
Rooiberg Resort se terugvoer
Thanks, Amanda, we loved having you there. Thanks for your support and hope to see you in the near future. Judy Swanepoel
Peet D - Des 2017
Algehele gradering
Provided good value for money. Very well maintained and rooms are superb. Food was great.
Rizta F - Jun 2017
Algehele gradering
Heerlike verblyf tydens Fresh Festival.
Rooiberg Resort se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie dit was heerlik om julle te akommodeer ons hoop om julle gou weer te sien
Vriendelike Groete
Judy
Sanet L - Aug 2017
Algehele gradering
Rustig.
Rooiberg Resort se terugvoer
Dankie Sanet, was lekker om julle hier te he, al die Ukuthula Staff.
Tshepi M - Apr 2016
Algehele gradering
Outstanding.
Rooiberg Resort se terugvoer
Thank you guys, we loved having you here. Hope to see you back soon!
Judy
Lizelna L - Nov 2015
Algehele gradering
Stil, rustig en wonderlike diens van die eienaars en personeel!
Rooiberg Resort se terugvoer
Dit was vir ons as Ukuthula Lodge net 'n voorreg om julle hier te ontvang. Jammer oor die reparasies van boonste swembad. Hoop om julle sommer gou weer hier by ons te ontvang.
Ukuthula groete,
Judy Swanepoel
- Kapasiteit: 24 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Maroela-straat 42, Rooiberg, 0500, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang