Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rooiberg Resort

  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maroela-straat 42, Rooiberg, 0500, Limpopo
  • Vanaf R1 085 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Rooiberg Resort is in die Waterberg in Limpopo geleë, in die hartjie van die Bosveld. Die lodge is die ideale plek vir 'n rustige wegbreek saam met vriende en familie buite die stad. Gaste kan lekker langs die 2 swembaddens uitspan of iets by die restaurant- en kroeg-personeel bestel.

Die kamers is ruim en elkeen het 'n en suite-badkamer, kluis, TV, haardroër en koffie- en teemaakgeriewe. Alle besprekings sluit 'n komplimentêre ontbyt in.

Let daarop dat Rooiberg Resort nie selfsorgverblyf is nie. Gaste word nie toegelaat om hul eie kos of drank saam te bring nie.

Gaste het toegang tot al Rooiberg Resort se geriewe, insluitend 'n mini-gholfbaan, trampoliens, klimrame, 'n bergfiets-huurdiens, buitemuurse skaak en groot grasperke vir buitespeel. Daar is ook 'n konferensiekamer met 'n projektor vir sake-vergaderings.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Witborde

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Antionette V
5.0
Wonderlik, ontspanne, uitstekend. Baie lekker gebly. Ontvangs was behulpsaam, vriendelik en personeel het tydens my verblyf die "extra mile" geloop.
Jun 2024
Gerrit D K
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlike ervaring van rus. Ons eerste besoek aan Rooiberg, en beslis nie die laaste nie! Ons kon selfs lekker rolbal speel. Dankie!
Sep 2023
Ferdinand H
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige bosveldwegbreek. Skoon en netjiese verblyf in 'n baie veilige en rustige dorpie in die bosveld.
Jul 2023
Joey J
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties — 'n doen-weer plekkie. Absolute juweel in die middel van amper nêrens. Ons het ons kuier vreeslik geniet. Niks was te veel moeite vir die ...
Sien meer
Jul 2023
John M
Besigheidsreis
5.0
Excellent. Management and staff, who are all very welcoming and helpful, went out of their way to make my stay a most pleasant one. Gre...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Natalie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Maroela-straat 42, Rooiberg, 0500, Limpopo
  • Gaste dink Rooiberg Resort het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 085
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 085
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maroela-straat 42, Rooiberg, 0500, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJOXPPhCV5aPxqPaqGD3wzLt3p3JH2vq9JNSB8y1XAp696R6gud?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 085 per nag, vir 2 mense 40 5 1 5 42 Maroela Street Rooiberg 0500 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -24.775312855709 27.740874507508

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang