Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Umdloti Resort Apartment 803

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 11

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 4 resensies vir Umdloti Resort Apartment 803
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Willem P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem P

Gemaklike vakansie by die Noordkus.

Die eenheid is goed geleë en naby restaurante en winkels. 'n Groot en nuwe inkopiesentrum is ook baie naby met al die winkels wat jy op vakansie nodig kan kry. Die matras in die hoofslaapkamer is uitstekende kwaliteit en jy slaap baie lekker. Die badkamers in klein maar gemaklik. Sekuriteit in die kompleks is ook goed wat ongewensdes uithou. Die WiFi is slegs in die voorhuis beskikbaar en nie in die kamers nie. Louise was 'n ster en het mooi na ons gekyk. Baie dankie vir jou goeie diens!

Amanda S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Amanda S

Relaxing.

More shops close by, other than Spar, would have been nice.

Anton M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton M

Comfortable, beautiful sea views.

The apartment was comfortable and very close to the beach. The host was very friendly and helpful. Thank you.

Amanda R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda R

Baie lekker, sonder enige probleme.

Baie goeie ligging. Naby die strand en winkels. Loopafstand. Blyplek netjies en skoon. Toegang maklik.

Vanaf
Vanaf R3 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R3 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg-suid 1, Umdloti Resort Apartment 803, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA32b8d52a409d462819be18e9cb8ba5677545480cfc15a8c78d999e165c34293a193be5c6ae00c88a899664ea11796e215c0b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 250 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 1 South Beach Road Umdloti Resort Apartment 803 4350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.671114 31.116953

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang