Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Umkhumbi Lodge

Wildsplaas

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.9
Olga R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Baie lekker, sal volgende keer langer bly. Ons het baie lekker gebly. Personeel is baie bekwaam, vriendelik en gaan uit hul pad om jou tyd daar te volle te geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leandri D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Kuier in die bos. Lekker plekkie in die bos. Ons het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eranee S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Uitstekend. Dit was baie nice en lekker. Gevoel mens is in die bos alleen. Baie nice!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Glenys R
1 nag
4.2
Mrt 2024

Tranquility itself, a quiet bush escape. Lovely time, we really enjoyed our stay and would recommend it to anyone who wants a bush break.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carine L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2024

Goeie ligging maar net jammer die restaurant is nie meer in werking nie. Baie rustig en kalm tussen die fauna en flora. Maar nie veel om te doen nie. Moet ente ver ry waar besienswaardighede is. Restaurant en nagritte soos op brosjure nie meer in werking nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.0
Mrt 2024

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Adri E
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Heerlike bosverblyf. Ons het heerlik gebly, die kamers is pragtig en het lugverkoeling. Ons het 'n buitekombuis gehad wat lekker is, jy maak kos en eet in die natuur. Die nagstap was baie lekker en die reptiele was ook baie mooi om te sien. Almal was baie gasvry en ons sal weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anina M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2023

Heerlik in die bos! Skoon en netjiese verblyf. De Wet is baie vriendelik en behulpsaam, dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alison M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2022

Pleasantly surprised! We had a wonderful stay at Umkhumbi Lodge. Everyone was very helpful and kind. Lovely private fire/braai area. We had a super relaxing time away with our two grown-up kids. Comfortable and clean. We loved the braai area in the bush which was private. Outdoor kitchen is very nice too. Everyone was very friendly and helpful, especially Tracy. The bar area was a very pleasant surprise. We had breakfast on our departure at Delish restaurant which was so close and had good food.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anton
Umkhumbi Lodge
Thank you for your review. We are very happy that you had a wonderful time at Umkhumbi Lodge. We hope to see you again soon.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Mrt 2022

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Anton Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R22 Sodwanabaai-pad, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA98115a7fdb69e421f184297168c46140aa64c581bd7f37bceff38d9773f0a320723a45cfea8700e5dd50673e03636b213ff7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 R22 Sodwana Bay Road Hluhluwe 3960 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -27.906290394596 32.361404299736

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang