Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Umkhumbi Lodge

Wildsplaas

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Anton Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 17 resensies vir Umkhumbi Lodge
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.4/5
Olga R - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olga R

Baie lekker, sal volgende keer langer bly.

Ons het baie lekker gebly. Personeel is baie bekwaam, vriendelik en gaan uit hul pad om jou tyd daar te volle te geniet.

Leandri D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandri D

Kuier in die bos.

Lekker plekkie in die bos. Ons het dit baie geniet.

Eranee S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eranee S

Uitstekend.

Dit was baie nice en lekker. Gevoel mens is in die bos alleen. Baie nice!

Glenys R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glenys R

Tranquility itself, a quiet bush escape.

Lovely time, we really enjoyed our stay and would recommend it to anyone who wants a bush break.

Carine L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Carine L

Goeie ligging maar net jammer die restaurant is nie meer in werking nie.

Baie rustig en kalm tussen die fauna en flora. Maar nie veel om te doen nie. Moet ente ver ry waar besienswaardighede is. Restaurant en nagritte soos op brosjure nie meer in werking nie.

Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Adri E - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri E

Heerlike bosverblyf.

Ons het heerlik gebly, die kamers is pragtig en het lugverkoeling. Ons het 'n buitekombuis gehad wat lekker is, jy maak kos en eet in die natuur. Die nagstap was baie lekker en die reptiele was ook baie mooi om te sien. Almal was baie gasvry en ons sal weer daar oorslaap.

Anina M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anina M

Heerlik in die bos!

Skoon en netjiese verblyf. De Wet is baie vriendelik en behulpsaam, dankie!

Alison M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alison M

Pleasantly surprised! We had a wonderful stay at Umkhumbi Lodge. Everyone was very helpful and kind. Lovely private fire/braai area.

We had a super relaxing time away with our two grown-up kids. Comfortable and clean. We loved the braai area in the bush which was private. Outdoor kitchen is very nice too. Everyone was very friendly and helpful, especially Tracy. The bar area was a very pleasant surprise. We had breakfast on our departure at Delish restaurant which was so close and had good food.

Umkhumbi Lodge se terugvoer

Thank you for your review. We are very happy that you had a wonderful time at Umkhumbi Lodge. We hope to see you again soon.

Umkhumbi Lodge
Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Chris N - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris N

Lekkerste rus in die rustige stil natuur- duikertjies loop oral rond.

Emma en haar man is fantasties gasvry. Jou voertuig word veilig by hulle huis gehou, om te voorkom dat die natuur versteur word. Hulle dra al jou bagasie na jou huisie. Hulle voorsien ook inligting oor die omgewing se besienswaardighede en reël dat jy die Hluluwe reservaat besoek, indien jy verkies.

Anecke V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anecke V

Kamer was luuks, skoon en smaakvol.

Rustige omgewing met baie gewillige hande vir bagasie. Beslis 'n nuwe oorslaapgunsteling vir ons.

Annelize B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize B

Ongelooflike ervaring.

Was heerlik rustig met opsie om mense te sien en meng as jy sou wou. Personeel professioneel, maar voel tog soos huis. Heerlike etes by restaurant pragtige selfsorgkombuis.

Umkhumbi Lodge se terugvoer

Hi Annelize,
Baie dankie vir die mooi resensie.
Dit was baie lekker gewees om julle hier te he. Ons is bly julle het julle verblyf geniet.
Sien uit na julle volgende kuier.
Groete,
Bianca, Andries & Bradley

Umkhumbi Lodge
Lelanie S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lelanie S

Pragtig en rustig in die bos.

Baie mooi en privaat kamers tussen die bos. Almal baie vriendelik en kos heerlik. Sal weer wil kom bly!

Chantal D - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chantal D

Weer was baie warm, maar ons het lekker gekuier en kos was baie goed.

Die kamers was goed toegerus en baie bly daar was lugversorging. Daar is net nie baie om te doen vir klein kinders nie, maar 'n mens rus lekker.

James D - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James D

Outstanding, beautiful and friendly

We stayed 3 nights at Ukhumbi and they were fantastic. The food was excellent and the feel of the place was so friendly and relaxing. It was too short a stay. Thank you very much for such a great stay, I will recommend you to many friends.

Sybrand V - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sybrand V

Goed.

Sien die sterre hieronder.

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R22 Sodwanabaai-pad, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA98115a7fdb69e421f184297168c46140aa64c581bd7f37bceff38d9773f0a320723a45cfea8700e5dd50673e03636b213ff7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 R22 Sodwana Bay Road Hluhluwe 3960 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -27.906290394596 32.361404299736

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang