Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Umkhumbi Lodge

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R22 Sodwanabaai-pad, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Umkhumbi Lodge word deur Anton en Emma besit en bestuur en is in Kuleni Park, 'n privaat reservaat met wandelpaaitjies en 'n verskeienheid kleiner wild. Hluhluwe-Imfolozi in KwaZulu-Natal is nie ver van die verblyf af nie.

Verblyf is beskikbaar in gesinchalets, chalets vir 2 of selfsorg-chalets. Elkeen van die kamers is uiters gerieflik en ruim en het lugversorging, 'n yskas en 'n en suite-badkamer. Die familie-eenhede het elkeen 2 slaapkamers wat beteken dat jy privaatheid het terwyl die kleinspan veilig in die kamer langsaan slaap.

Die eetkamer is in die sentrale lapa met 'n oop voorkant geleë en van hier kan gaste pragtige sonsondergange van die houtdek af bewonder. Na sonsondergang kan beide gaste en gidse om die vuur sit en stories uitruil oor die dag se opwindende avonture.

Daar is ook 'n gemeenskaplike swembad, sitarea, pooltafel en kroeg. WiFi is gratis beskikbaar.

Die lodge voorsien gaste van al die aspekte van 'n Afrika-bosvakansie met die uitstekende diens en ervaring wat besoekers as vriende laat terugkeer.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Olga R
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker, sal volgende keer langer bly. Ons het baie lekker gebly. Personeel is baie bekwaam, vriendelik en gaan uit hul pad om jou tyd daar te vol...
Sien meer
Jul 2024
Leandri D
Gesin met klein kinders
5.0
Kuier in die bos. Lekker plekkie in die bos. Ons het dit baie geniet.
Mrt 2024
Eranee S
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Dit was baie nice en lekker. Gevoel mens is in die bos alleen. Baie nice!
Jan 2024
Adri E
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlike bosverblyf. Ons het heerlik gebly, die kamers is pragtig en het lugverkoeling. Ons het 'n buitekombuis gehad wat lekker is, jy maak kos en ee...
Sien meer
Jul 2023
Anina M
Besigheidsreis
5.0
Heerlik in die bos! Skoon en netjiese verblyf. De Wet is baie vriendelik en behulpsaam, dankie!
Jun 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Anton Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • R22 Sodwanabaai-pad, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Umkhumbi Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R22 Sodwanabaai-pad, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA98115a7fdb69e421f184297168c46140aa64c581bd7f37bceff38d9773f0a320723a45cfea8700e5dd50673e03636b213ff7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 R22 Sodwana Bay Road Hluhluwe 3960 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -27.906290394596 32.361404299736

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang