Umoya
- Kapasiteit: 7 persone
- Geen kinders onder 7
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cedara-weg 80, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 580 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Umoya is 'n knus gastehuis in Hilton en dis ideaal vir diegene wat wil ontsnap en op soek is na 'n privaat kamer. Dis in 'n ou huis in Hilton met unieke sjarme en 'n groot tuin. Hilton is 'n dorpie met 'n atmosfeer van die Engelse platteland en 'n ryk geskiedenis en dis net 10 km vanaf Pietermaritzburg aan die begin van die Midlands Meander. Die huis is 'n hanetreetjie vanaf St Anne's College en Cowan House. Hilton is die poort na die middellande met 'n hele rits interessante besienswaardighede. Daar is ook 'n winkelsentrum naby.
Verblyf word in 3 unieke gastekamers met 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak elk aangebied.
Ontbyt en aandete is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Gaste het gebruik van 'n gemeenskaplike sitkamer met 'n groot kaggel vir koue wintersaande. Daar is ook 'n sonkamer, 'n onderdakstoep met sitplek buite, nog 'n onderdakstoep met sitplek en 'n braai-area, en 'n swembad vir warm somersdae. Die toegeruste kombuis is ook beskikbaar vir gaste se gebruik.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Joan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Cedara-weg 80, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Umoya het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Hilton Natalse Middellande KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 7 persone
- Geen kinders onder 7
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cedara-weg 80, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang