Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Umuzi Guest House

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Michael J
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Aangename verblyf. Gerieflike verblyf in 'n stil omgewing met 'n baie bedagsame gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anne
Umuzi Guest House
Goeie Middag Jaco Dit was so lekker om jou te ontmoet en te verwelkom hier by Umuzi. Groot vet dankie vir die tyd wat jy geneem het om die pragtige terugvoering te gee. Ons wil altyd dit net nog beter en lekkerder maak met elke besoek. Onthou om as jy weer boek jou "loyalty card" saam te bring. Jy is nog een blokkie weg van jou eertse dankie-sê geskenk. Ek glo jy sal dit geniet. Heerlike naweek en hoor graag weer van jou. Al ons liefde, Lulu & Team Umuzi ♪♫

Erna D
Kort verblyf
1.8
Aug 2024

Baie teleurstellend. Hierdie was nie 'n lekke ondervinding nie. Die webwerf is om die minste te sê baie misleidend.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Ciara M
1 nag
3.6
Des 2023

It was pleasant. It was a quick stay over in a B&B as my husband and crew were sailing from Durban to Richard's Bay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Bertus S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2022

Lovely place and friendly people. Very friendly people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anne
Umuzi Guest House
Goeie middag Riana, dit was 'n groot lekker om jou twee gaste hier by ons te verwelkom en tuis te maak. Baie dankie vir jou bespreking by ons. Hoop om sommer gou weer van jul te hoor. Ons gesels graag rondom ekstra dienste wat ons gratis aanbied soos wasgoed as hul vir Maandae tot Vrydae byvoorbeeld hier in ons mooi dorp en area moet werk. Baie lekker lente tyd verder, Lulu.

Tanya D
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2022

Puik. Gasvry, netjies - sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anne
Umuzi Guest House
Goeie Môre Bryden / Booker: Tanya (baie dankie) Dankie vir die terugvoer. Dit was 'n groot plesier om Bryden hier te ontvang. Wat 'n aangename persoon. Hoor graag weer van jou, Tanya. Heerlike dag vir jul en seën, Lulu

Jurjen F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2022

Good B&B. We were staying 2 nights. We had a warm welcome, good breakfast. Hosts were very nice and informative to us and pointed us to good restaurants. Guesthouse is in a quiet part of town. Room and bathroom were good, room Rose, only our matress was 'klaar'. We would certainly recommend this guesthouse.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Anne
Umuzi Guest House
Good morning dear Jurjen, It was such a pleasure having you here at Umuzi. Thank you for taking the time to give us this review. We will definitely make work of replacing the mattress. We would not have known how you experienced it if you didn't tell us. Really appreciate it. Have a great year further and an amazing 2023. Lulu/Umuzi GH

Alwyn B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2019

Aangename en skoon verblyf met alles wat jy nodig het. Die eienaars het uit hulle pad gegaan om ons verblyf 'n onvergeetlike ervaring te maak!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anne
Umuzi Guest House
Hi julle dierbare twee. Mis vir jul vreeslik hier. Dankie vir die pragtige terugvoer. Mag jul net geseënd wees in elke fasset van jul lewe. Julle is twee besondere mense. Dit was net 'n groot plesier van ons kant af. Vertrou om jul eendag weer te sien, maar slegs as jul kom om net lekker te kom ontspan. Baie groete Lulu

Cathrina B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2019

Fantasties. Verskriklik lekker en geld werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anne
Umuzi Guest House
Hallo Cathrina Was heerlik om jul hier te hê :- ) Sien uit om jul weer te sien. Baie dankie vir die pragtige terugvoer. Jul is kosbaar. Cindy & Lulu

Ronnie G
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2019

5 sterre, beslis 'n kom-weer-gastehuis. Uitstekende diens. Hulle gaan die ekstra mile vir hulle kliënte, 5 ster-plek en 5 ster-diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anne
Umuzi Guest House
Beste Geroldine, Groot dankies vir jul terugvoer. Dit was heerlik om die verblyf en reëlings rondom dit vir julle te help uitstryk en so lekker as moontlik te maak. Alles was net ons heerlike plesier! Sien uit na jul toekomstige kuiers. Umuzi-groete, Lulu

Gea M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2019

Mooi plekkie met 'n baie vriendelike gasvrou. Ons het lekker geslaap in die cottage met sy interessante inrigting en 'n lekker ontbyt geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anne
Umuzi Guest House
Goeie Môre liewe Gea, Baie dankie vir die terugvoer. Waardeer dit baie. Was heerlik om jul hier te hê. Kom gou weer kuier en groete vir die mense in daardie pragtige geweste :- ) Sout van die aarde en my wortels lê diep daar. Baie liefde, Lulu

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Anne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Musselcracker 17, Meer En See, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgb1KwsvFM5Ztiu5Ad09hdqzquFCbYivO3hO2f2Ew9KtYFfbRpd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 17 Musselcracker Meer En See 3900 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.778936842749 32.11331604313

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang