Umziki Pan Game Farm
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: D70-weg, Umzikipan Game Farm, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Umziki Pan Game Farm bied gerieflike selfsorgverblyf op 'n wildplaas in familiebesit. Dit is tussen Hluhluwe en die westelike oewer van Valsbaai geleë en is deel van iSimangaliso-vleilandpark. Dit kan as basis dien vir gaste wat die grootste deel van Zoeloeland wil verken.
Verblyf word in 2 kothuise en 2 rondawels, elk met 'n privaat ingang, gebied. Die eenhede het gemaklike beddens, privaat badkamers en linne en badhanddoeke word voorsien. Elke eenheid het 'n kombuisie en 'n privaat stoep met braaigeriewe.
Die tuine bied die perfekte omgewing vir ontspanning en gaste kan ook die gemeenskaplike swembad, lapa en boma geniet. Gaste kan staptogte deur die unieke Sandwoud-ekosisteem geniet. Dit dien as 'n toevlugsoord vir 'n groot verskeidenheid voëls en klein soogdiere wat dikwels naby die verblyf- en ontspanningsareas gesien word.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Ligging
- D70-weg, Umzikipan Game Farm, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Hluhluwe Noordkus KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 17 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: D70-weg, Umzikipan Game Farm, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang