Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Umzumbe Beach House

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Tiaan R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Alles was perfect. Baie lekker huis, alles was perfect, sal definitief weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vashen N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2024

Worth the stay. Security guard is on site at night.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jean-marie G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2023

Fantastiese wegbreek. Sal beslis weer kom! Die huis en uitsig is stunning en het als wat jy nodig het. Ek sal net bysit dat daar wel WiFi, wasgoedmasjien en opvou stoë beskikbaar is. Sowel dat die pad na die strand toe vreeslik steil is en nie geskik is vir ouer mense wat sukkel om te loop nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Aug 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Tanya D
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2022

Amazing. We really enjoyed our stay. Everything was just perfect. We will definitely be going back as soon as possible.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Roman
Umzumbe Beach House
Hi Tanya, so happy to hear how much you enjoyed it. Thank you for the kind words. Looking forward to having you back soon. Roman

Yugen A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2022

Was a good place clean and safe. Next trip we hoping I'll have a pool.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle T
Lang verblyf
5.0
Apr 2022

Uitstekend ligging, puik diens, kos vir die siel. Die eienaar van die huis, Roman, wie in 'n ander deel van die land woon, gaan uit sy pad om mens se verblyf 'n genot te maak. Patience, wat op die perseel woon, is 'n absolute juweel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Humaira S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2022

A very clean and beautiful environment, a time spent well with family. Love to be there again, just a pool at the premises would have been more fun and convenient. Otherwise it was a perfect place for a family fun weekend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nerina N
Kort verblyf
4.8
Aug 2022

Great stay. Spacious, cozy home. Great views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jan D
Kort verblyf
4.8
Jul 2022

Vriendelike diens, netjies en rustig. Die diens en behulpsaamheid van Precious is uitstaande. Die huis is baie netjies en lekker vir 'n groot gesin of familie saamtrek. Daar is alles wat jy nodig het en nog meer. Die uitsig is asemrowend en as die weer saamspeel kuier jy die hele dag op die stoep. Die starand is 'n klipgooi van die hek af en dit is skoon en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Roman Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stiebel Rocks-weg 252, Umzumbe, 1941, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU4N2RmMTRkLTg0ZjctNDhmZi1hMjY0LTM4YTA0ZWU0MmEzNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 10) 28 5 1 5 252 Stiebel Rocks Road Umzumbe 1941 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.627367347746 30.543756658137

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang