Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Upstream

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Stephan Geverifieer

Eiendomme 34

Resensies 116

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 2 resensies vir Upstream
Netheid
3.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.5/5
Cherise M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherise M

A very memorable stay!

We thorougly enjoyed our stay with friends at Upstream! A lovely house, with all the amenities one would require for a weekend away. The house had everything that we needed and more, wish we could have stayed for a longer period. Thank you!

Rentia A - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Rentia A

Dullstroom is fantasties vir 'n naweekwegbreek!

Ongelukkig was ek nie beïndruk met Upstream se akkommodasie nie. Dit is goed geleë in 'n veilige landgoed. Ek dink net die eienaar moet hul hand op die plek hou, die beddegoed was skoon, maar die plek was vol spinnerakke oral, stof lê dik op die trappe, die eetgerei, messe, vurke en lepels het hulle dae geken, dit kan gerus vervang word, die vloerteëls kraak en van dit is los as jy oor dit loop. Die braai was vuil gelos na die vorige besoekers. Die yskas was vuil binne en die kruidenierswarekas het nog tennisbeskuitjies en krummels ingehad wat nie in 'n pakkie was nie. Ons was in 2016 in dieselfde plek en daar is 'n drastiese verskil sedert daardie tyd, baie onnet en vuil. Ek kan ongelukkig nie dit aanbeveel vir die bedrag per nag nie. Nie goeie waarde vir geld nie. Ek is nie iemand wat sommer kla oor 'n plek nie, maar nee, 'n goeie skoonmaak sal die plek wonders doen.

Vanaf
Vanaf R4 125
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R4 125
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 15
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piet Retief-straat 369, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8a9def641d8f50351107ffeda18d30f075847cac1c959af485a79ebe408444e3eab1a3d7af003aa93a16b3bf7add653af392?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 125 per nag, vir 6 mense 2 5 1 4 369 Piet Retief Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.411489035607 30.108281520789

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang