Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Uvongo Sands 6

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 121 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Anita F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Rustig, gerieflik en veilig. Ons het heerlik gebly. Naby die strand en winkels. Die plek is netjies, veilig, privaat en gerieflik vir oud en jonk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cassim I
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

An unforgettable holiday. I loved every second I was there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linette K
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Gerieflike plek met genoeg spasie. Baie lekker plekkie, genoeg speelplek vir kinders, naby aan die strand en winkels, genoeg spasie in die huis, herlaaibare ligte in sommige vertrekke vir beurtkrag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Damian D
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Wonderful house, ideally located close to the beach and shops. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Saras A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Lovely relaxed holiday with peace of mind. Very safe. The house is beautiful inside although it doesn't look great from the outside. The area is very safe. There is everything in the house that you will need. The service from the host was excellent. The decor is beautiful. There's enough privacy as well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Lekker. Baie lekker gebly. Storte was ongelooflik. Toe dit reën het ons onder die voorste stoepie gesit. Sal vir seker weer gaan. Netjies, skoon en waarde vir geld. Die kombuis is baie goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vincent C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mei 2024

Gerieflik en lekker. Baie oulike plek wat stapafstand is van als wat jy kan nodig hê asook die strand. Bied ook alles in die huis wat mens mag nodig hê. Regtig waarde vir geld.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esther E
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2024

Nice overall. Very nice, everything you want within walking distance.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Le-jeanne C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2024

Felt like home. Dit was 'n baie lekker kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chanell L
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mrt 2024

Fantasties. Baie lekker gewees. Loop afstand van alle benodigdhede.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Rene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 121

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R400
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R400
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Colinstraat 82, Uvongo Sands Eenheid 6, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA92701c220c4bb218938177340f1624f894d39e58adf3ebe265bfe77ef1838aee9ec8150e13c8189576c42c197b689e02de57?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag (plek vir 8) 121 5 1 5 82 Colin street Uvongo Sands Unit 6 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.83322740505 30.394653566657

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang