Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vakansie Chalet in Palinggat Oord

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Daryl Ann G
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Perfect! Beautifully furnished and well-equipped cottage, thoughtfully furnished with the guests' comfort and convenience top of mind! Beds fresh and comfy with good pillows. Will always enquire after this property for future visits to Stilbaai.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desone A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Dit is definitief 'n must do! Dit was fantasties! Vakansie Chalet in Pallinggat Oord is 'n must! Dit was fantasties! Dit was asemrowend vir die kinders. Hulle het dit geniet. Ons sal definitief weer terugkom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Faiza V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

We enjoyed our stay and will definitely recommend the resort. We enjoyed the peace and quiet. It was truly tranquil. We left energized and ready for the upcoming exams.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anso
Vakansie Chalet in Palinggat Oord
Thank you Faiza, I'm glad you enjoyed your stay and we would be happy to welcome you back in the future.

Pierre M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Feb 2024

Aangenaam. Rustig en stil. Dankie, ja, ons het lekker gekuier. Net teleurstellend is dat die advertensie verwys na 'n tennisbaan wat die gaste mag gebruik. Die tennisbaan is buitewerking en kan nie gebruik word nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joey L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Pragtige plek. Alles was baie netjies en skoon en op hul plek. Alles wat jy nodig het, is in die huis. Baie tevrede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anso
Vakansie Chalet in Palinggat Oord
Dankie vir jou gawe terugvoer Joey. Ek hoop julle is veilig tuis na al die storms en verspoelde paaie.

Jacob C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Skoon, netjies, stil, goeie waarde vir geld. Mens kry baie meer as wat jy verwag. Sal beslis weer by Palinggat wil bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anso
Vakansie Chalet in Palinggat Oord
Dankie vir jou gawe resensie, Jacob. Julle is meer as welkom om weer te bespreek.

Dawie J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Ek gebruik die plek al seker 10 keer plus. Stilbaai as vakansiedorp is puik. Vakansie Chalet in Palinggat Oord is net 'n pluspunt. Veiligheid vir motor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anso
Vakansie Chalet in Palinggat Oord
Baie dankie vir jou gawe terugvoer Dawie. Jy en Ina is altyd welkom. Groete Gert en Anso

Adelle J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2022

Wat 'n heerlike, rustige wegbreekvakansie. Die chalet is baie netjies, privaat en gerieflik. Ons kon lekker afskakel en uitrus. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anso
Vakansie Chalet in Palinggat Oord
Baie dankie vir jou vriendelike terugvoer Adelle - kom kuier gerus weer!

Henk L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2022

Ons week by Palingsgat was baie rustig/lekker. Palingsgat-kompleks het 'n baie rustige atmosfeer en is baie sentraal geleë. Ons kinders het dit baie geniet - hulle kon fietsry in die kompleks en het ook baie lekker geswem by die swembad. Die huisie het als wat mens nodig het. Ek sal net een voorstel maak, dit is dalk tyd om die beddens se matrasse te vervang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denise D
Kort verblyf
5.0
Sep 2021

Baie lekker en rustig en het die naweek geniet. Ons het die stilte baie geniet, die huisie is baie mooi ingerig, net die matte wat miskien vervang moet word. Gevoel gekry dat ons inbraak maak op iemand ander se privaatheid. Lekker naby die see en het die seewater geniet. Geen rotse nie dankie daarvoor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anso
Vakansie Chalet in Palinggat Oord
HI Denise, dankie vir jou terugvoer en ons bly om te laat weet dat die matte vervang is en ons het splinternuwe vloere ingesit. Ons hoop om julle terug te verwelkom in die toekoms. Die huisie het nou ook Wi-Fi.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anso Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat, Palinggat-Oord 136, Stilbaai-Wes, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYZjCI9vbqNZxgMrz9pZJHOC3KDU96KxZBKPaW30h7S9RO5EvkE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4) 16 5 1 5 Main Road, 136 Palinggat Resort Still Bay West 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.375418477698 21.408666315483

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang