Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vakantiehuis Thandiwe

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Joyce Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 24 resensies vir Vakantiehuis Thandiwe
Netheid
3.3/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.9/5
Liesl K - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl K

A lovely place to stay when wanting to visit the Kruger Park.

We had a lovely stay with everything we needed for our holiday. The kitchen is well stocked with a variety of cookware and crockery. The beds are very comfortable, and we felt rested and ready to take on each new day. Just one recommendation: 3 of our group were on crutches, and there was no comfortable seating downstairs. The outside picnic table is handy but difficult to sit at with one leg not working properly. A few camping chairs on the stoep would have been welcome.

Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Pierre D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Pierre D

Kort aandag.

Die ligging was goed, met baie klein bokkies wat om die huis bly en woon. Ons het elke dag diere gekry by die voerbak. Die swembad was vuil met alge wat orals ronddryf en groei. Langs die swembad/braai-area lê ou bourommel wat nooit weggegooi was nie. Die as van die vuur word net langs die muur van die boma-area gegooi. Van die teëls by die boma se sitplekke is weg, wat nie mooi vertoon nie. Die plek kort dringend 'n ordentlike skoonmaaksessie, maintenance werk en 'n paar nuwe meubels. Die WiFi was 'n pluspunt.

Henry D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henry D

For adults it was okay - but disappointing for the kids who wanted to swim in the 40 degree heat.

Vacation was very nice, but the pool was not in working order, so the trip was not as exciting for the kids since they couldn't play in the pool, forcing us to spend less time at the house.

Quinten M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Quinten M

Relaxing and great house!

The house is spacious with more than enough space for 8 people, the 3 full bathrooms made everything so much better. House is equipped with most necessities, except the following which made the stay a bit unpleasant. 1. There is no broom or mop in the house, when we asked the lady who looks after the property if we can arrange for someone to clean the house - everyone was booked. We then asked if she only can arrange a broom and mop for us, after almost no assistance, she only left a broom. We then went and bought a mop as it seemed she doesn't want to help or assist us with something one shall think is standard practice to leave a broom and mop for your guests. 2. There is no one cleaning the fire pit in the mornings. There is no shovel for us to do it ourselves, we asked the lady in charge of the house if we can arrange a shovel as the ashes were getting a lot after a few days. She, unfortunately, did not want to assist us in this matter as well. We noticed they dump the ashes behind the braai area's wall - looking terrible by the way. When we booked in, we needed to fetch the keys at Field Security - What a rude lady working there, she was so unfriendly and rude that we told her that kindness costs nothing. Not sure if she is under the impression that she is doing us a favour, in fact, if it wasn't for the guests, she most probably will not have a job. We visit Marloth 2 to 3 times a year, she made sure that we will never book any accommodation if we need to fetch keys at Field Security. Both in and check out was a horrible experience. Otherwise, Vakantiehuis is a really superb house, clean and tidy inside. Needs a bit of TLC outside. Just sorry people in charge of the house and bookings making it a bit unpleasant.

Vakantiehuis Thandiwe se terugvoer

Thank you for your feedback. Happy that you enjoyed the house. So sorry to hear about the way you are addressed by our caretaker and the security. Not how we would like it to be for our guests.
The outside does need TLC, working on that one.
Hope you will enjoy Marloth again in the future

Vakantiehuis Thandiwe
Carmen B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carmen B

Gemiddeld.

Om die sleutel te kry was 'n hele dagtrippie gewees. Die nommer wat gegee was om te kontak was onbereikbaar en ons moes die agent self kontak. Die swembad het glad nie gewerk nie en ons was nie in kennis gestel nie. Die dakwaaiers is almal op 1 spoed, gee nie om hoe hoog of laag jy hulle stel nie. Daar was baie kokkerotte. Baie van die breekware was gekraak. Die erfie was lanklaas na omgesien.

Lee-handi V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Lee-handi V

Dit was nie 'n goeie ervaring gewees nie, veral nie vir die eerste besoek aan Marloth nie.

Die deure se slotte is stukkend, meeste van die vensters se blindings is af, gordyne is vieslik vuil met merke orals. Ligskakelaar is stukkend, bedlampies werk nie. Borde en bekkers is vuil en al die glasse is getjip. Die plek is vuil, stort en vloere is vuil. Daar is orals spinnerakke na daar gesê is hulle het die plek die vorige dag skoongemaak. Die plek kort opgradering, die handdoeke en beddegoed sal 'n goeie begin wees, want dit is alles uitgewas en lyk soos skroplappe. Die bed se kopstuk is los en val op jou terwyl jy slaap, groot veiligheidsrisiko want dit is baie swaar. Ek sal dit vir niemand aanbeveel nie. Die teëls by die braai buite is stukkend en af op plekke en die braai is stukkend, moet bakstene gebruik om rooster te stut.

Hanlie B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie B

Goeie ligging en wonderlike diere-interaksie. Vir seker 'n vakansiehoogtepunt vir ons.

Ons kuiertjie was voorwaar baie lekker. Die plek is baie spesiaal en mooi. Alles het gewerk soos verwag. 'n Paar opmerkings wat ons hoop die eienaar in ag sal neem. Daar was nie genoeg swartsakke en toiletpapier vir die hoeveelhied mense nie. Die voorraad kan aangepas word deur die hoeveelheid mense in die huis en die tydperk van die huur. Oor die algemeen was die plek skoon behalwe vir die agterdeur wat ons nie kon gebruik nie. Baie spinnerakke en duidelik lanklaas skoongemaak. Ons wil ook graag aanbeveel dat die vuilgoedrak buite in die straat uitgevoer word met ogiesdraad (chicken wire) aangesien die klein aaphandjies die sakke stukkend skeur and papiere en plastiek die hele wêreld vol waai. Ons waardeer die skoonheid van die natuur en wil nie graag gemors in die veld sien nie en ek dink dis gevaarlik vir die ander diere. Ons het maar als weer opgetel en die ape probeer weghou. Andersins, voorwaar 'n vreugde gewees. Wens ons kon langer bly.

Vakantiehuis Thandiwe se terugvoer

Wonderful to hear you enjoyed your time. Always welcome to come back.
Thank you for your feedback, we will take it to heart.

Vakantiehuis Thandiwe
Diane B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diane B

It was amazing. Thank you for a wonderful stay.

The curtain has stains and there is no oven other than that it was a lovely experience.

Vakantiehuis Thandiwe se terugvoer

Happy to hear you enjoyed your time with us.
Thank you for your feedback.
You are always welcome to come back.

Vakantiehuis Thandiwe
Le-ann M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Le-ann M

Peaceful stay in the Bush.

Very peaceful stay in the bush, we enjoyed every moment. The breakaway from the city life is much needed and the peace and quiet experienced was heavens.

Vakantiehuis Thandiwe se terugvoer

Very happy that you enjoyed your stay, and had a great breakaway.
Always welcome to come back and stay with us.
Take care

Vakantiehuis Thandiwe
Sunette B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sunette B

Plek moet asb. net skoongemaak word voor nuwe gaste arriveer.

Daar was baie vuil areas in die huis. Ons het self al die spinnerakke verwyder en vloere skoongemaak.

Michelle V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V

Perfek.

Ongelooflik. Alles was perfek. Die ligging is perfek vir diere wat kom kos soek. Sal dit definitief aanbeveel.

Vakantiehuis Thandiwe se terugvoer

Thank you for your wonderful review.
So happy you had an amazing time.
You are always welcome to come back.

Vakantiehuis Thandiwe
Lizzy D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizzy D

Dit was 'n baie lekker plekkie om net af te pak en te gaan rus.

Die huisie het rerig alles wat jy benodig en ook privaatheid vir almal. Die diere was gedurig teenwoordig en dit het dit werklik besonders gemaak. Dis rustig en die nabygeleë bure is ook baie stil en steur glad nie jou privaatheid nie. Ek sal beslis dit weer besoek en ook aanbeveel vir enige persoon. Beslis 'n moet vakansie vir net rustig wees en rus.

Benine S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benine S

Wonderlike naweek. Ideale huisie vir lekker gesellig wees om die vuurtjie en om die koedoes te voer wat gedurig by die huis kom inloer.

Wonderlik so in die bosveld.

Vakantiehuis Thandiwe se terugvoer

So happy to see you had a wonderfull time. You are always welcome to come back and stay at Thandiwe.
Stay safe and take care

Vakantiehuis Thandiwe
Phumla M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Phumla M

Great.

It was a beautiful stay. We just struggled cleaning the pool, the pump didn't start up at all, I guess it was the loadshedding issue that affected the timer. Otherwise, we had a good stay.

Rina S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Rina S

Baie diere het kom kuier.

Dit het gepla: Van die bedlampies werk nie. Geen gordyne of blindings in die kombuis of voor die deur nie. Die vadoeke was smerig. Die kussings in die een slaapkamer was vol geel sweetmerke. Die kussings in die ander slaapkamer was heeltemal plat. Van die breekgoed was vuil.

Vakantiehuis Thandiwe se terugvoer

Very sorry about all that. Hope you let our caretaker know during your stay so she could assist.

Vakantiehuis Thandiwe
Vivienne H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Vivienne H

Was nice.

Garbage cages outside was not emptied, garbage all over the place with broken glass that hurt animals.

Ed M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ed M

Verblyf is gerieflik, als wat mens nodig het.

Ons het baie lekker gebly en gekuier.

Phillip H - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip H

Baie lekker plek, ons het dit baie geniet.

Diere was heeldag by ons gewees, hulle het uit ons hande geëet.

Reg V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Reg V

Enjoyed my stay.

Pots not big enough to cook for 7 people, short on plates and other cookware, pool pump set to run at night, noisy when trying to listen to bush sounds.

Christine D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine D

Presies waarna ons gesoek het.

Ons verblyf was baie aangenaam en meeste van die tyd in die swembad deurgebring en net gerus.

Cornelia M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Cornelia M

Bad.

The house was very dirty, you could see that it hasn't been cleaned in days, dead flies everywhere. Biscuits under the bed. And the caretaker is very rude.

Johan B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Baie aangenaam.

Ek kan hierdie eenheid met vrymoedigheid aanbeveel. Ons het geweldig lekker gebly en sal graag weer wil gaan. Baie spasie, alles wat nodig is en 'n lekker braai area. Die WiFi was ook 'n bonus. Ongelukkig en verstaanbaar was die swembad nie bruikbaar nie weens reparasies. Dus enigste versoek dat in so geval gaste daaroor ingelig word. Maar dit was steeds uit en uit die moeite werd. Baie dankie aan die eienaars.

Vakantiehuis Thandiwe se terugvoer

Baie baie dankie.

Again sorry about the pool. So happy that you enjoyed your time at Thandiwe.

Always welcome to come back.

Greetings,
Joyce

Vakantiehuis Thandiwe
Ronet D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronet D

Rustig, maar met opwinding.

Die omgewing is rustig en ons kon lekker ontspan. Het wel 'n slangetjie een aand gekry, maar het bygedra tot die pret.

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hartbeeslaan 2566, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGsxXK8c5S2z9tyAC1fQFuN9hXJ01FBr65zVf7dqUCzLGkbznvy?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6) 24 5 1 4 2566 Hartbees Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.34353 31.78648

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang