Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vakantiehuis Thandiwe

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hartbeeslaan 2566, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Vakantiehuis Thandiwe is 'n dubbelverdiepinghuis in die bosveld aan die suidelike punt van die Krugerwildtuin in Marlothpark. Dit is die ideale plek vir 'n gesinswegbreek of vir 'n groep vriende wat bietjie die stad wil ontsnap.

Dié huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 solder-areas en 2 badkamers. Die eerste en tweede kamers is onder en het elk 'n dubbelbed. Albei hierdie kamers het plafonwaaiers. Die een kant van die solder-area het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort. Die ander kant het 2 enkelbeddens en daar is 'n sitarea in die middel. Daar is 2 plafonwaaiers op die boonste verdieping.

Die eetarea het sitplek vir 8 en die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is ook lugversorging. Die huis lei na 'n lieflike onderdak stoep-area met 'n piekniektafel. Die stoep kyk uit oor die plonspoel en 'n boma-area met braaigeriewe.

Marlothpark bied geriewe soos 'n klein supermark, 'n hardewarewinkel, 'n aandenkingswinkel, 'n vulstasie, 'n drankwinkel, asook restaurante en ander winkels.

Marlothpark spog met 4 van die Groot 5, behalwe die olifant. Olifante kan wel soms in die Krokodilrivier tussen Marlothpark en die Krugerwildtuin gesien word. Renosters, buffels, leeus en luiperds kan in Lionspruit, 'n aparte wildreservaat binne Marlothpark, gesien word.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 24 resensies vir Vakantiehuis Thandiwe
Netheid
3.3/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Joyce Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Hartbeeslaan 2566, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Vakantiehuis Thandiwe het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hartbeeslaan 2566, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGsxXK8c5S2z9tyAC1fQFuN9hXJ01FBr65zVf7dqUCzLGkbznvy?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6) 24 5 1 4 2566 Hartbees Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.34353 31.78648

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang