Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Valencia 7-D

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Marten Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 39

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 18 resensies vir Valencia 7-D
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Pieter P - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter P

Uitstekende plek.

Baie lekker veilige blyplek. Lekker rustig met die zebras wat kom groet. Uitstekende gasvryheid en diens van die eienaar. Beveel hul ten sterkste aan.

Zegan H - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zegan H

Perfect place to recharge.

We thoroughly enjoyed the stay. The host is an excellent host! Value for money. Kids loved it. Look forward to visiting again.

Pieter G - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter G

Rustig in die natuur.

Baie netjiese eenheid en lekker rustig in die bos. Baie vriendelik en het ons baie welkom laat voel. Sal beslis weer by Valencia gaan bly.

Johan B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Aangenaam. Uitstekende diens. Lekker naby die 2 dorpe vir ontbyte. Kan aanbeveel.

Ja, was aangenaam. Ideaal vir "chill" en uitrus. Onthou jou boeke en MTB! Lieflike MTB roete wat verder ontwikkel gaan word. Bring jou eie WiFi, en bring handdoeke! Yskassie 'n teleurstelling soos een gas opgemerk het, maar klink of daar opgegradeer gaan word! Hangplek vir handdoek en klere in storte sal verwelkom word. Baie dankie vir die mikrogolfoond, groter tafel en aanbring van ekstra beligting buite op pad na ablusiegeriewe.

Janine M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine M

Fantasmagories lekker.

Ons verblyf was fantasties. Sal enige tyd teruggaan. Baie dankie.

Marisia B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisia B

Asemrowend!

Dit was die lekkerste plekkie om by te bly! Dis netjies, skoon, veilig en rustig. Perfek vir 'n lekker bosveld wegbreek.

Chantelle K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle K

Perfect place to relax and shut down from city life. Love the wild animals.

All round excellent experience with the owners and the facility is in mint condition.

Lizanne D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizanne D

Valencia 7-D: Ideaal vir natuurliefhebbers wat nie gepla is oor luukshede nie.

Valencia 7-D is 'n lieflike plekkie in die natuur. Die gasheer en -dame het my baie vriendelik ontvang en ek het baie veilig gevoel. Daar is oral nie-gevaarlike wild om 'n mens, wat dit 'n selfs nog spesialer ervaring maak. Let wel: Die badkamer is nie en-suite nie, maar is 'n ablusiegerief wat 'n paar treë se stap is indien dit dalk vir ander gaste belangrik sou wees, maar dit het my glad nie gepla nie. Alles was mooi netjies en skoon. Daar is ook 'n swembad wat mooi in stand gehou word. Bring eie koffie, tee, suiker, melk en kos saam. Daar is 'n braaier, yskassie en mikrogolf beskikbaar.

Nitea V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nitea V

Heerlike baie bekostigbare Bosveld-verblyf!

Baie gerieflike, maklike, in-die-natuur-plekkie. Baie gasvrye eienaar, vrou en seun. Dankie Marten dat jy so tegemoetkomend teenoor ons was. Mooiste zebras tot 'n paar meter van ons verblyf. Aande onder die sterre was super mooi. Baie rustig en ontspannend en steeds naby genoeg aan Warmbad om die kinders se toere by te woon. Die swembad en boomswaai was 'n heerlike bederf na 'n hele lang dag langs die rugbyveld. Ongelukkig was ons tydjie te kort om 'n vleisie op die kole te gooi. Kan nie wag vir die nuwe een. Daar is soveel meer voor- as nadele, maar as ek iets moet byvoeg is dit die volgende: 1. 'n Spieël in die badkamer en dalk selfs in die kamer (enige of beide). 2. Toutjies om die lig en waaier bereikbaar te maak vir ons kortetjies. 3. 'n Ekstra stoel buitekant. 4. Toekomstige gaste, onthou om die gas buite die badkamers oop te draai voor jy in die stort klim. Teen dan help dit nie meer baie om te bel nie. ‍️. 5. Die yskassie is super klein. Ons was dit gelukkig te wagte, maar indien ander persone dit nodig het om te weet. 6. 'n Paadjie van die kamer na die badkamer/swembadarea sal tot baie voordeel wees vir mense wat moeiliker loop. 7. En laastens net 'n voorstel om 'n reëling op die boonste stapelbed aan te bring.

Frik E - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frik E

Nice and peaceful.

Very basic, neat and clean. Rates are fair. Had a pleasant stay, friendly welcome.

Sarita V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarita V

Thanks.

Excellent stay. Neat and spacious and quiet. Thanks.

Awie G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Awie G

Baie rustig.

Baie rustige omgewing. Eenheid het als wat nodig is. Kinders het heerlik afgekoel in die swembad.

Jan S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan S

Vriendelike, netjiese en sakpas waarde vir geld.

As jy waarde vir geld soek, is dit die plek. Vir die bedrag kry jy meer as wat jou Rand kan koop in die omgewing. Vriendelike diens, netjies, skoon en in 'n lekker plaasomgewing. Sal beslis weer gebruik maak.

Sonja K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja K

Baie rustiger.

Mense is baie vriendelik en geduldig met dowes.

Andrew D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andrew D

It was a peaceful one, something that one needs once in a while.

It's a very nice place and with wild animals on the site.

Ina Gesina Johanna B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ina Gesina Johanna B

Heerlik om sonder ander mense in die omtrek te rus. Die privaatheid was puik.

Dit is beslis kamp sonder 'n tent, maar 'n heerlike avontuur. Die kinders het die vryheid geniet en was regtig die hele dag in die swembad. Die yskas is baie klein, so mens moet nie te veel goed saamneem om te vries of koud te hou nie.

Alieta S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alieta S

Heerlike rus!

Aangename stil plekkie, net wat jy nodig het as jy rustigheid soek.

Henry N - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henry N

Rustig.

Baie lekker rustige plekkie!

Vanaf
Vanaf R350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R350
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R101, Valencia 7, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdf2434b5c58d215d4bdd3648ca1ba80b5c9c935f55e1542f8b4a5bad429570435694ec3f394970cd9e5345b4a5806ca2a1bc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R350 per nag (plek vir 4) 18 5 1 5 R101 Valencia 7 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.833582064459 28.343983590603

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang