Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Valencia 7-D

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Pieter P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Uitstekende plek. Baie lekker veilige blyplek. Lekker rustig met die zebras wat kom groet. Uitstekende gasvryheid en diens van die eienaar. Beveel hul ten sterkste aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zegan H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Perfect place to recharge. We thoroughly enjoyed the stay. The host is an excellent host! Value for money. Kids loved it. Look forward to visiting again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Rustig in die natuur. Baie netjiese eenheid en lekker rustig in die bos. Baie vriendelik en het ons baie welkom laat voel. Sal beslis weer by Valencia gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan B
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Aangenaam. Uitstekende diens. Lekker naby die 2 dorpe vir ontbyte. Kan aanbeveel. Ja, was aangenaam. Ideaal vir "chill" en uitrus. Onthou jou boeke en MTB! Lieflike MTB roete wat verder ontwikkel gaan word. Bring jou eie WiFi, en bring handdoeke! Yskassie 'n teleurstelling soos een gas opgemerk het, maar klink of daar opgegradeer gaan word! Hangplek vir handdoek en klere in storte sal verwelkom word. Baie dankie vir die mikrogolfoond, groter tafel en aanbring van ekstra beligting buite op pad na ablusiegeriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Fantasmagories lekker. Ons verblyf was fantasties. Sal enige tyd teruggaan. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marisia B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Asemrowend! Dit was die lekkerste plekkie om by te bly! Dis netjies, skoon, veilig en rustig. Perfek vir 'n lekker bosveld wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantelle K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Perfect place to relax and shut down from city life. Love the wild animals. All round excellent experience with the owners and the facility is in mint condition.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizanne D
Kort verblyf
4.8
Aug 2024

Valencia 7-D: Ideaal vir natuurliefhebbers wat nie gepla is oor luukshede nie. Valencia 7-D is 'n lieflike plekkie in die natuur. Die gasheer en -dame het my baie vriendelik ontvang en ek het baie veilig gevoel. Daar is oral nie-gevaarlike wild om 'n mens, wat dit 'n selfs nog spesialer ervaring maak. Let wel: Die badkamer is nie en-suite nie, maar is 'n ablusiegerief wat 'n paar treë se stap is indien dit dalk vir ander gaste belangrik sou wees, maar dit het my glad nie gepla nie. Alles was mooi netjies en skoon. Daar is ook 'n swembad wat mooi in stand gehou word. Bring eie koffie, tee, suiker, melk en kos saam. Daar is 'n braaier, yskassie en mikrogolf beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nitea V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Mrt 2024

Heerlike baie bekostigbare Bosveld-verblyf! Baie gerieflike, maklike, in-die-natuur-plekkie. Baie gasvrye eienaar, vrou en seun. Dankie Marten dat jy so tegemoetkomend teenoor ons was. Mooiste zebras tot 'n paar meter van ons verblyf. Aande onder die sterre was super mooi. Baie rustig en ontspannend en steeds naby genoeg aan Warmbad om die kinders se toere by te woon. Die swembad en boomswaai was 'n heerlike bederf na 'n hele lang dag langs die rugbyveld. Ongelukkig was ons tydjie te kort om 'n vleisie op die kole te gooi. Kan nie wag vir die nuwe een. Daar is soveel meer voor- as nadele, maar as ek iets moet byvoeg is dit die volgende: 1. 'n Spieël in die badkamer en dalk selfs in die kamer (enige of beide). 2. Toutjies om die lig en waaier bereikbaar te maak vir ons kortetjies. 3. 'n Ekstra stoel buitekant. 4. Toekomstige gaste, onthou om die gas buite die badkamers oop te draai voor jy in die stort klim. Teen dan help dit nie meer baie om te bel nie. ‍️. 5. Die yskassie is super klein. Ons was dit gelukkig te wagte, maar indien ander persone dit nodig het om te weet. 6. 'n Paadjie van die kamer na die badkamer/swembadarea sal tot baie voordeel wees vir mense wat moeiliker loop. 7. En laastens net 'n voorstel om 'n reëling op die boonste stapelbed aan te bring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frik E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2024

Nice and peaceful. Very basic, neat and clean. Rates are fair. Had a pleasant stay, friendly welcome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Marten Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 39

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R350
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R101, Valencia 7, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdf2434b5c58d215d4bdd3648ca1ba80b5c9c935f55e1542f8b4a5bad429570435694ec3f394970cd9e5345b4a5806ca2a1bc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R350 per nag (plek vir 4) 18 5 1 5 R101 Valencia 7 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.833582064459 28.343983590603

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang