Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Valencia 7-D

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R101, Valencia 7, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Vanaf R350 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Valencia 7-D bied gerieflike bosveldverblyf op 'n wildplaas naby Bela-Bela. Die plaas is gerieflik geleë binne maklike bereik van besienswaardighede soos die Forever Resort, uitstekende gholfbane en talle natuurreservate.

Dié eenslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 4 gaste en gaste gebruik aparte ablusiegeriewe wat buite die eenheid geleë is. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Die losstaande ablusiegeriewe het bad- en stortgeriewe. Daar is ook braaigeriewe vir gaste om te gebruik.

Gaste kan verwag om sebras sowel as talle wildsbokspesies te sien. 'n Wildkykvoertuig is beskikbaar indien dit vooraf gereël word.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
1 xDubbelbed
1 xStapelbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Pieter P
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende plek. Baie lekker veilige blyplek. Lekker rustig met die zebras wat kom groet. Uitstekende gasvryheid en diens van die eienaar. Beveel hul...
Sien meer
Jul 2024
Zegan H
Gesin met klein kinders
5.0
Perfect place to recharge. We thoroughly enjoyed the stay. The host is an excellent host! Value for money. Kids loved it. Look forward ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Pieter G
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig in die natuur. Baie netjiese eenheid en lekker rustig in die bos. Baie vriendelik en het ons baie welkom laat voel. Sal beslis weer by Valencia...
Sien meer
Jul 2024
Johan B
5.0
Aangenaam. Uitstekende diens. Lekker naby die 2 dorpe vir ontbyte. Kan aanbeveel. Ja, was aangenaam. Ideaal vir "chill" en uitrus. Onthou jou boeke en...
Sien meer
Mei 2024
Janine M
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasmagories lekker. Ons verblyf was fantasties. Sal enige tyd teruggaan. Baie dankie.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Marten Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 39

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • R101, Valencia 7, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Valencia 7-D het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R350
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R101, Valencia 7, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdf2434b5c58d215d4bdd3648ca1ba80b5c9c935f55e1542f8b4a5bad429570435694ec3f394970cd9e5345b4a5806ca2a1bc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R350 per nag (plek vir 4) 18 5 1 5 R101 Valencia 7 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.833582064459 28.343983590603

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang