Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Van Castle

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.0
Veiligheid
5.0
Ronel T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Pragtige huis, asemrowende landskap en rustige atmosfeer! Van Castle is 'n pragtige netjiese huis omring deur rustige natuur tonele van see, plante, wild asook aangrensende kusdorpies. 'n Ideale plek vir iemand wat lief is vir stap, draf, fietsry, fauna en flora. Daar is verskeie voetpaadjies wat na die privaat strand toe lei en dit is baie goeie oefening om op die strand te kom. Die see-uitsig is iets besonders vanuit alle vertrekke en die lang stoep met afdak is 'n groot bederf uitkykpunt om vir ure die rustigheid van die dag, asook die sterreprag van die nag te geniet! Ons sal beslis weer kom kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madeleine V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2024

Ontsnap van die gejaag. Dit is heerlik afgeleë (maar tog ook nie te ver van Mosselbaai af nie) en dit gee 'n mens die gevoel dat jy "in die fynbos" bly. Dit is ook baie stil met baie diertjies wat verbybeweeg. Die eenheid word nie op 'n daaglikse basis skoongemaak nie, maar as jy wil afsluit van alles en almal, is dit ideaal.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Herman Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aalwynhoekstraat 26, Springerbaai Eco Estate, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf2cca1166abf2bdf70afbb05e2b2c9743a24763fca8e0bf9f74e2f8493259127cfb3fbf1eb06522b6a2f5bab1d516aca3045?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 26 Aalwynhoek Street Springerbaai Eco Estate 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.255332971938 21.914510224367

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang