Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Van de Poll Huis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Erna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 87

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 87 resensies vir Van de Poll Huis
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5
Fred E - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fred E

Lekker gekuier saam met vriende.

Kamers was ingerig volgens my voorkeur. Dit is 'n lekker kuierhuis en ons het lekker gebraai op die braaigeriewe, en as dit koel word het ons lekker voor die kaggel gekuier.

Annalize L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalize L

Heerlik ontspannend.

Huis is baie goed ingerig en baie goed geleë.

Cecelia H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecelia H

Voel tuis met meer as 'n tikkie gespoil.

Dit was amazing. Top gehalte plekkie wat ons beslis weer gaan besoek saam die familie. Dit is raar om by 'n plekkie in te loop en sommer tuis te voel. Baie dankie.

Vea W - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vea W

Rustig.

Baie lekker en ruim.

Cathy G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathy G

Did not want to go home.

This house has everything needed for a comfortable, relaxing stay. Two wonderful indoor fireplaces, plenty of seating areas, beautiful and spacious bathrooms, clean and set up to minimise the inconvenience of load-shedding, with emergency lights and a gas stove. Kitchen is well appointed, with a coffee maker and sandwich press provided, over and above the basics. Highly recommend!

Chanelle J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanelle J

Lieflik en vol karakter.

Ons wil net sê dankie vir die fantastiese akkommodasie. Die huis is lieflik. Dankie vir die goeie ontvangs, en die kaggel wat reeds gebrand het maak dit sommer ekstra spesiaal. Ons sal beslis terugkom.

Celeste R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste R

Fantastiese huis, ideaal geleë, pragtig en ruim.

Van de Poll huis sal ek vir enige iemand aanbeveel. Die huis is pragtig, ruim, skoon en met 'n heerlike groot kuier area en kaggels. Dit is baie goed toegerus, met alles wat mens nodig het. Stapafstand van die dorp asook die dam, maak dit perfek! Ons het heerlik gekuier en sal nie weer 'n ander huis op Dullstroom boek nie. Absoluut fantasties.

Gert P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert P

Rustig.

Die huis het alles wat nodig is en is geleë in 'n oulike dorp.

Ronel P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel P

Alhoewel ons min tyd by die huis spandeer het, het ons heerlik gebly. Ons was vir 'n naweek troue in Dullstroom, so was baie uit.

Maar sal die huis definitief aanbeveel en weer daar gaan bly.

Tilana K - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Tilana K

Gesellig en netjies.

Ons het dit baie geniet. Kamers en badkamers is ruim en netjies. Badkamers het net 'n gordyn vir privaatheid. Groot tuin vir kinders en honde. Dit werk lekker dat die kuierarea apart is van die kamers en met 'n deur kan toemaak vir die wat vroeg wil inkruip. Ek sal definitief weer oorslaap daar. Dit is naby aan die hoofstraat en eetplekke.

Sicco P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sicco P

Our stay was marred unfortunately by a fall my wife had during loadshedding.

Our stay was marred unfortunately by a fall my wife had during loadshedding at the downstep leading from the lounge/dining room to the north bedroom wing. It was evening and without any light initially other than the Maglights, the yellow reflective strip could not be seen and she fell headlong into the lower passage. She had severe bruising to her head and right knee which spoilt much of the rest of our trip and from which she is only now recovering. I would like to suggest putting up a handrail, albeit quite short, which could serve as a warning in the dark.

Simone M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Simone M

Very pleasant stay!

The location was clean, and it had everything that we needed. Well kitted home!

Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Chandre B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chandre B

Die huis is lieflik skoon en naby als geleë, ons het baie lekker gebly.

Die diens was vriendelik en ons sal beslis weer hier bly.

Samantha D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha D

Great location and space.

We had a short, but good stay at Van de Poll Huis. Sufficient space for everyone and the dogs and very useful that all rooms had bathrooms. Would recommend adding some fans to the house.

Deon F - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon F

Ons het by Van De Poll oornag op pad na die Kruger Wildtuin.

Die Van De Poll woning is beslis een van die beste oornagopsies in Dullstroom, die woning is baie ruim, netjies en skoon. Erna het ook vooraf 'n detail e-pos gestuur met al die inligting wat benodig was om 'n aangename verblyf te verseker.

Lindie D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie D

Dit het gevoel soos huis.

Ons het so lekker gekuier. Die kamers is baie mooi en netjies en elke kamer het 'n massiewe badkamer. Die kombuis was ten volle toegerus. Ons het baie lekker gekuier.

Lynn M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn M

Thank you, you have thought about everything anyone could possibly need in the house. We really enjoyed our stay. Perfectly located and cosy.

See stars.

Sandra R - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra R

Ons sal hierdie huis enige tyd aanbeveel!

Al die gemak wat jy wil he! Netheid puik, daar is absoluut niks om oor te kla nie, sal definitief weer gebruik maak van hierdie pragtige plek. Ek beveel hierdie huis aan vir enige gaste wat gemak en luukse soek in Dullstroom.

Jan P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan P

Heerlike ontspanne tyd in die Van de Poll Huis. Baie sentraal in Dullstroom beleef.

Ons met ons volwasse kinders het die Van de Poll Huis as verblyf baie geniet. Alles en nog wat was beskikbaar in die huis. Luukse kamers en badkamers, lekker groot kombuis, en fantastiese ontspannings-, eet- en kuiervertrek. Die feit dat mens dorp to kan stap was 'n absolute bonus. Sal enige iemand aanbeveel om daar te bespreek. Baie spasie. Baie dankie.

Angela R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angela R

Lovely old house. Beautiful garden. Well located.

We enjoyed our stay at Van De Poll House. The house is spacious, with big bedrooms all en suite. We would book the house again.

Martin P - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martin P

Baie lekker gebly. sal weer hier bly.

Die huis het ten volle aan ons verwagtinge voldoen.

Mariette H - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette H

Die huis is baie gerieflik en goed ingerig. Ons het ons tyd baie geniet.

Ongelookflike mooi plek. Het baie lekker gekuier hier.

Miche C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Miche C

Comfortable and homey.

We loved our stay. The house was large and cozy. We had everything we needed to stay warm and it was close enough to walk where we wanted to go.

Hyla S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hyla S

Verrassend - beslis 'n kom-weer-ervaring.

Wat 'n lieflike huis. Baie netjies, mooi gemeubileer, veilig en beslis 'n pluspunt vir familie- of vriendekuiers. Of dit nou voor die kaggel of om een van die groot tafels is. Naby die hoofstraat met heerlike restaurante. Sal hierdie huis beslis weer besoek en beslis aanbeveel.

Yolandi H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi H

Van de Poll is 'n juweel van 'n plek.

Ons het verskriklik lekker gekuier by Van de Poll Huis. Die huis is fantasties ingerig. Alles is daar en mens hoef niks saam te ry nie. Die huis is ruim genoeg, dat mens nie in mekaar se pad voel nie. Daar is 'n lieflike leef-area met 'n kaggel. Die kamers is lekker ingerig en die badkamers het almal 'n lieflike bad en 'n heerlike stort in. Die bonus is dat jy loop-afstand van die dorp is. Ons sal vir seker weer soontoe gaan, volgende keer vir net langer.

Van de Poll Huis se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering. Julle is wonderlike gaste en hoop om gou weer te sien.

Van de Poll Huis
Lo-mari S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lo-mari S

Amazing.

Dit was 'n great plekkie, ek sal vir seker weer Van de Poll Huis bespreek. Ek sal vir seker ander mense aanraai om dit ook te bespreek was regtig lekker.

Van de Poll Huis se terugvoer

Dankie vir jou terugvoering, Lo-mari.
Dit was vir ons ook 'n groot plesier om julle as ons gaste te kon ontvang en so mooi en netjies na Van de Poll om te sien.
Vriendelike groete
Erna

Van de Poll Huis
Louisa R - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louisa R

Pragtig, gemaklik, warm.

Wonderlike huis, lekker kuierareas. Netjies en gemaklik.

Van de Poll Huis se terugvoer

Dankie Louisa, dit was 'n voorreg om julle as gaste te kon akkommodeer.
Hoop ons sien gou weer.
Vriendelike groete
Erna

Van de Poll Huis
Justin M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justin M

Baie rustig en sentraal geleë.

Baie netjies en lekker naby die hoofstraat. Die elektriese komberse was amazing vir die koue aandjie. Die verblyf het aan al ons behoeftes voldoen, die ligging is perfek en die omgewing is pragtig. Ons sal beslis weer by Van de Poll Huis tuisgaan in die toekoms.

Annalie V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalie V

Excellent accommodation

We were there as a family with small children. Everything was in top condition. The rooms were warm, comfortable, and very cosy. The showers were modern and new. We had a wonderful weekend at Van de Poll Huis.

Van de Poll Huis se terugvoer

Thank you, Annalie for staying in our Guesthouse, vd Poll. It was a great pleasure to have you as our quests, and thank you for looking after our property as it is yours. Friendly regards Erna

Van de Poll Huis
Matt E - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matt E

Ongelooflik en vriendelik.

Mense gaan uit hul pad om dit vir jou gemaklik te maak en die veiligheid vir ons motorfietse. Baie Dankie Erna vir jul puik en vriendlike diens. Gaan so voort.

Van de Poll Huis se terugvoer

Dit is ñ groot plesier en ook vir ons baie lekker om sulke puik gaste te ontvang. Hoop julle kuier gou weer. Vriendlike groete Erna

Van de Poll Huis
Michelle M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle M

A lovely warm house that feels more like a home away from home.

The set up is so thoughtful. We thoroughly enjoyed staying in a house that felt just like home. Bedrooms and bathrooms are large and warm. Kitchen is cozy and well-equipped. Outside area is neat and sunny. Being close to town can be a little noisy at night, but is so wonderfully convenient for a stroll into town.

Helmien A - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Helmien A

Kosbare herinneringe!

Ons het 'n heerlike naweek gehad! Saterdag was koud en reënerig, so ons het nie dorp toe gegaan nie. Die oopplan-leefarea was wonderlik, so ons kon heerlik kuier so langs die kaggel! Ekstra familie het saam met ons gekuier en dus deur die loop van die dag was ons 7 volwassenes en 5 kinders tussen 2 en 10 jaar. Nooit het die huis te klein gevoel vir almal nie. Daar was 'n plekkie vir elkeen! Erna was baie hulpvaardig met die reël van die ekstra hout vir die kaggel. Die elektriese komberse was 'n "life saver". Elke en-suite badkamer is ruim en het 'n bad en stort. Ons gaan definitief weer kuier by die Van de Poll Huis!

Van de Poll Huis se terugvoer

Dankie, Helmien. Dit was so lekker om julle as gaste te kon hê, en hoop julle kuier gou weer. Vriendelike groete, Erna.

Van de Poll Huis
Janine C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Janine C

Cosy, clean and very comfortable. Will definitely be back.

We loved our very short stay and will be back for a long weekend soon. The house was very well equipped, was very comfortable and so close to town. All the kids loved it too!

Danie N - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Danie N

Van de Poll huis is vir seker ’n tuiste om te gebruik.

Karaktervol, netjies en met ’n unieke tuin. Baie sentraal. Sal definitief weer van die huis gebruik maak in die toekoms.

Elna M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elna M

Lieflike huis, met baie spasie vir 'n groot groep kuier.

Ons verblyf was baie lekker. Netjies met meer as genoeg spasie. Ons was teleurgesteld om nie meer die swart koolstofie in die stoepkamer te kon sien en gebruik nie. Dit was duidelik op fotos sigbaar.

Van de Poll Huis se terugvoer

Beste Elna,

Baie dankie vir jou terugvoering.

Daar is nie 'n swart koolstofie in die stoepkamer nie.

Dalk bedoel jy die kaggel in die sitkamer van die huis wat ons nou toegemaak het.?

Ons het in die stoepkamer 'n nuwe kaggel ingebou omdat die kaggel in die huis vreeslik gerook het. Jammer, dat ek nog nie die foto verwyder het nie, en doen dit onmiddelik.

vriendlike groete
Erna

Van de Poll Huis
Richard C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Richard C

Baie netjies, ruim en goed ingerig!

Ekstra goedjies soos 'n sakkie ys, vuuraanstekers en hout was ook baie waardeer en maak dit ons vir seker weer hier sal bly.

Elmarie v - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie v

Fantastiese wegbreek saam met geliefde vriende met ongelooflike akkommodasie.

Wat ‘n verrassing. Baie mooi, skoon netjiese gerieflike akkommodasie, ten volle toegerus na jou harts begeerte. Die eienaars is ongelooflike vriendelike behulpsame mense. Niks is te veel moeite vir hulle nie. Van de Pol huis is ‘n Juweel van ‘n plek met baie karakter en sal hulle enige tyd aan beveel. Dankie Erna vir alles, julle is hartsmense.

Alida R - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida R

Knus, netjiese huis!

Ons het nou al twee keer by Van de Poll huis oorgebly! Elke keer was ‘n fantastiese ervaring! Netjiese, gerieflike huis met ‘n pragtige tuin!

Andre D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D

Alle verwagtinge oortref.

Ongelooflik lekker gebly in die netjies huis, perfek vir n groep-wegbreek. Definitief ons Dullstroom-plek gekry vir die toekoms!

Van de Poll Huis se terugvoer

Baie dankie Andre vir jou mooi terugvoer.
Dit is ook vir ons wonderlik om gaste soos julle te akkommodeer.

Vriendelike groete,
Erna

Van de Poll Huis
Karin S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin S

Perfekte familie-wegbreek.

Van de Poll huis is perfek vir ‘n familie-wegbreek. Die huis is ten volle toegerus en ons het niks anders nodig gehad nie. Dis loopafstand van die hoofstraat af en ons het altyd veilig gevoel. Die huis is netjies en smaakvol ingerig. Die 4 badkamers en luukse linne was ‘n bonus. Dankie die perfekte Kersfees-wegbreek!

Karlien V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karlien V

Die huis is pragtig en ons verblyf was fantasties.

Dit is regtig 'n baie mooi en skoon plek en ons het baie lekker gebly. Ons gasvrou, Erna, was ook besonder gaaf en sy het uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer.

Karmen S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karmen S

Lovely centrally located stay.

We had a lovely stay at Van de Poll house. The house is beautifully decorated, with a welcoming atmosphere. The only thing we struggled with is the shower in the first room on the left. We think the lever might be faulty where you have to change it from the tap (which did not make sense in the shower) to the shower head at the top. They might want to check that. Otherwise, everything was lovely.

Van de Poll Huis se terugvoer

Good day Karmen,

It was lovely to have you as our quests in Van de Poll House, Dullstroom.

Thank you for mentioning the shower. It is a little bit tricky because it has 3 options. I checked and everything is in working order. When you turn the tap handle right down it determines where the water should flow.

Friendly regards,
Ern

Van de Poll Huis
Albert M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert M

Baie lekker gebly in Van de Poll Huis!

Baie ruim, skoon, netjies en beslis waarde vir geld vir 'n groot gesin. Wens ons kon langer bly.

Leonie V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie V

Baie netjies en sentraal geleë.

Van de Poll Huis is baie goed ingerig en baie netjies. Die en suite-badkamers is pragtig en maak dit gerieflik as mens hele paar mense is. Van de Poll Huis het uit hul pad gegaan om ons veilig te laat voel en het self plek op die stoep gemaak waar ons veilig ons motorfietse kon stoor. Lieflike huis met lieflike karakter.

Janine P - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine P

Gerieflik en gemaklik!

Van die oomblik wat die bespreking gemaak was, tot ons daar uit is was die diens ongelooflik. Die huis is heerlik geleë vir 'n kuier in die dorp, en is gerieflik vir 8 mense. Selfs die honde was mal oor die erf en die huis!

Carole-ann D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carole-ann D

The house is amazing, I felt right at home.

The house was amazing that it was very sad to leave. I am definitely booking again next year.

Riana V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana V

Alhoewel dit baie koud was, was die atmosfeer huislik en warm.

Ons kon ons eie kamer kies waarvan elkeen 'n heerlike warm duvet, elektriese kombers en muurverwarmer gehad het. Plekkie is sentraal geleë, dus kon ons sommer dorp toe stap. Ons het dit net as 'n oorslaap benodig, het dus nie gebruik gemaak van die kombuis nie, maar dit is ten volle toegerus.

Christelle H - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle H

Ongelooflik gerieflik en mooi ingerig.

Ons was 2 gesinne van 4 elk wat daar gebly het. Binne ongelooflik luuks en warm ingerig. Kon lekker kuier, met 2 lieflike, aparte kuierplekke (kids kon apart kuier). Geen klagtes. Dorp was sonder water en steeds het ons water gehad, aanvanklik ergste verwag! Baie dankie, sal beslis weer kom oorbly!

Linda V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda V

Lekker kuierhuis vir baie mense met goeie geriewe.

Kan gerus hier bespreek. Definitief 'n lekker kuierplek vir 'n groep mense.

Tinie T - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinie T

'n Onverbeterlike kuierhuis.

Ons was 4 mense, maar die huis sal 8 mense maklik akkommodeer. Die 4 en suite-kamers is 'n groot pluspunt. Die kombuis is uitstekend toegerus. Die huis is 'n gemaklike loopafstand van die dorpie. Kortom: 'n treffer.

Sonia P - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sonia P

It was home away from home.

I would refer Van de Poll Huis to anyone and would come back in the future, the only thing that was noticed immediately was the fire place that was closed up on the kitchen side, that was something on the site that drew our attention to the house. Other than that it was home away from home.

Van de Poll Huis se terugvoer

Thank you, Sonia, for your feedback, we look forward to welcoming you back in the near future.
As for the fireplace on the kitchen, we had some mild renovations done, for the safety of our guest. Luckily the fireplace still warms up the area from the cosy living room side.

Looking forward to your next visit.

Van de Poll Huis
Caren V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caren V

Lekker rustig.

Ons was 4 gesinne wat in Dullstroom gaan kuier het. Was baie oulike plek, rustige omgewing en groot genoeg erf om lekker te kuier. Ten volle toegerus met alles wat nodig is en nog wat. Daar kan dalk net 'n ekstra swart sak uitgesit word vir asblik in die huis.

Miemie C - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miemie C

Dit was ‘n lekker gesellige huisie.

Baie dankie. Ons het dadelik tuis gevoel!

Theo R - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo R

Luukse en suite-kamers was baie gerieflik.

Die ruim gesellige kuier areas maak van hierdie huis iets besonders. Beslis aanbeveelbaar vir groter groepe.

Yvonne M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne M

Ons het baie lekker gebly.

Die huis is ideal vir 'n groot groep mense. Dit is baie skoon en netjies en daar is als wat mens mag nodig kry. Boonop is dit loopafstand van die dorp af. Sal beslis weer daar gaan bly.

Barbara M - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara M

Highly recommended.

Extremely comfortable, delightful blend of old and new, very spacious, would be perfect for 4 couples. Beds and linen of the best and bathrooms beautiful. Appreciated all the firewood as it was really cold!

Solette N - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Solette N

Gemaklik, goed ingerig en perfek geleë.

Die huis is goed ingerig met enige geriewe wat 'n mens moontlik sal nodig kry. Dit is netjies en die dekor is pragtig, dit laat 'n mens sommer dadelike tuis voel. Stapafstand van die dorp en restaurante af. Reëlings was goed in plek en Erna het seker gemaak dat ons alles het wat ons nodig het. Ons het ons verblyf baie geniet en sal vir seker weer gaan!

Alida R - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida R

Perfekte huis vir 'n rustige naweek saam met vriende of familie!

'n Pragtige, netjiese, gesellige huis met soveel karakter. Die huis is baie gerieflik ingerig met elektriese komberse teen die koue. Ons het 'n ongelooflik tyd gehad en so lekker gekuier. Die slaapkamers en badkamers is luuks en 'n bonus dat elke kamer en suite is. Die tuin is ook pragtig en netjies en perfek vir kinders om veilig te kan speel. Ons sal vir seker weer kom kuier!

Yvonne V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne V

Awesome verbyf!

Die verblyf het ons asems weggeslaan en dit was awesome verby! Sal dit enige tyd aanbeveel - ons het so lekker gebly vir die vyf dae en wil met alle geweld weer gaan. Baie baie dankie aan Erna vir die gasvryheid en aan Michelle wat so vinnig en doeltreffend gereël het vir die kaggel om uitgesorteer te word. Love dit!

Veronika D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronika D

Was really cosy and a very neat place loved it.

We enjoyed it very much and it is a very neat and clean place.

Wanita B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wanita B

Die Van de Poll Huis was netjies, waarde vir geld en altyd 'n wonderlike keuse as ons Dullstroom toe gaan.

Elke keer as ons Dullstroom toe gaan bly ons in die Van de Poll Huis did altyd netjies en die beste waarde vir geld ek beveel dit veral aan vir 'n groep vriende wat gaan want elke kamer het sy eie badkamer.

Essa G - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Essa G

Dit was baie lekker!

Dit was ‘n heerlike plek om by te bly.‘

Louise S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise S

Dit was baie aangenaam om in hierdie te oornag.

Die huis is baie karaktervol. Die badkamers is uiters mooi. Ek sal graag weer hier wil kom bly.

Yola R - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yola R

Peaceful and beautiful.

Thoroughly enjoyed our stay at Van de Poll Huis. It was spacious and well equipped and suited our needs perfectly. I have only one complaint, which is the hot water. There are 4 bathrooms, beautifully equipped but no hot water. The gas geysers do not seem a suitable option as our water was lukewarm for our entire stay. Winter in Dullstroom definitely needs hot water.

Van de Poll Huis se terugvoer

Good day Yola, Thank you for your review and informing us about the water. We will attend to this matter immediately.
Regards Erna

Van de Poll Huis
Wilco B - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wilco B

Pragtige ou huis ideaal vir 'n goeie rus.

Ons was bitter baie beïndruk met die pragtige huis en al die beskikbare geriewe. Die badkamers was fantasties en die kombuis was baie goed uitgerus. Die ogiesdraad rondom was ideaal sodat ons ons honde kon saamvat en hulle het dit baie geniet. Al negatief was dat daar nie insekgif in die huis was nie, maar die winkels is so naby dat ons dit vinnig uitsorteer het.

Amelia V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Amelia V

Perfek.

Lekker gebly in outyde ambience met moderne geriewe. Ruim en baie smaaklike styl. Lieflike tuin en perfek geleë naby alles. Sal definitief terug wees. Kort net koffie plunger.

Van de Poll Huis se terugvoer

Goeiedag Amelia,

Baie dankie vir jou terugvoer, ons waardeer dit opreg. Ek stem, 'n koffie plunger sal lekker wees.

Vriendelike groete

Van de Poll Huis
Andrew R - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andrew R

A great space to just relax.

Great accommodation with plenty of space to let the kids run around.

Wessel V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Wessel V

'n Lekker warm verblyf in 'n huislike omgewing.

Puik verblyf met al die nodige fasiliteite. Ruim kamers met baie moderne badkamers. Groot bonus is dat die huis dierevriendelik is. Die huis is baie sentraal en is loopafstand van al die winkels en besienswaardighede. Baie dankie aan die eienaar van die huis vir haar vriendelikheid en goeie diens.

Nadine S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine S

Gemaklik, gesellig, spesiaal.

Van de Poll Huis sal ons beslis weer sien. Ons het as familie (5 volwassenes) Kerstyd hier deurgebring. Die huis is gesellig en gemaklik, en maak voorsiening vir alles - van die kleinste kombuis benodighede tot haardroërs! Werklik spesiaal!

Van de Poll Huis se terugvoer

Baie dankie Nadine, dit is 'n groot kompliment om so 'n verslag te kry. Ons is bly julle het dit geniet en ons sien uit om jul weer te ontvang.

Van de Poll Huis
Jeanne R - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne R

Perfekte huis vir 'n wegbreek saam familie en vriende.

Van de Poll Huis het al ons verwagtinge oortref. Dis 'n heerlike kuierhuis met alles wat jy nodig het onder een dak. Baie bekostigbaar ook.

Andre D - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D

Beautiful and very comfortable house walking distance to everything you need.

This house is a real gem!

Johannes R - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes R

Pragtige huis en baie goed toegerus.

Ons het baie lekker gebly. Die huis is 'n antieke huis wat mooi gerestoureer is en het alle geriewe wat nodig is in die koue Dullstroom. Die eienaars het baie vinnig gereageer elke keer as ons hul gekontak het.

Ralph M - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ralph M

Beautiful town, beautiful house and awesome holiday.

The house is beautiful and we really enjoyed our stay there tremendously. The only small niggle we had was about the warm water. The warm water runs out pretty quick in the showers leaving you a little cold and soapy.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtige dorp, pragtige huis, fantastiese vakansie.

Die huis is pragtig en ons het ons tydjie daar ongelooflik baie geniet. Die warm water was net bietjie van 'n probleem. Dit raak redelik gou op in die storte so dan is mens effens koud en vol seep.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Rachelle K - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachelle K

Uitstekend.

Die huis is pragtig, gerieflik en baie goed ingerig. Ons het so lekker gekuier en wens ons kon langer bly. Die eienaars is vriendelik en baie akkommoderend. Dit was 'n heerlike naweek. Baie dankie.

Van de Poll Huis se terugvoer

Baie dankie, ek is so bly julle het geniet.

Van de Poll Huis
Denise V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise V

Baie mooi en netjies en ruim.

Sien sterre.

Van de Poll Huis se terugvoer

Baie dankie vir die fantasties resensie. Ons sien uit om julle weer te verwelkom.

Van de Poll Huis
Zelda W - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda W

'n Vyfster-belewenis waar jy net weer kan rus.

Die huis was so mooi skoon en netjies. Ons kon lekker voor die kaggel sit en gesels en speletjies speel as gesin. Elke kamer met sy eie badkamer was groot bederf.

Henk S - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Henk S

Pragtige plek, gerieflik, netjies.

Baie lekker plek. Lekker gebly.

Carmen F - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen F

Oulike plekkie!

Pragtige huis. Die warm water was net 'n probleem.

Gys L - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gys L

Fantasties! Sal graag weer vir 'n wegbreek soontoe gaan!

Die huis is ideaal geleë vir 'n wegbreek in Dullstroom. Die ontvangs en reëlings baie baie goed gekommunikeer, die huis is regtig mooi en geskik vir 8 mense met gemak.

Cillie C - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cillie C

Heerlike huis met warm beddens.

Het net bietjie gesukkel met die hoofkamer se stort se warm water. Het eers later gesien jy moet kraan oop en toe maak. Verder was dit heerlik.

Manie N - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Manie N

Gesellige, ruim en pragtige huis.

Van de Poll Huis is puik geleë en gereiflik en duursaam gemeubileer. Die kaggel en rustigheid sonder TV is heerlik.

Mareli V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Mareli V

Wonderlik vir 2 gesinne met klein kinders, mooi.

Kaggel werk nie, en Dullstroom word nogals koud, so kaggel is 'n moet. Die rook kom als in die huis in en rook mens uit. Perfekte ligging kan oral heen stap. Geen diefwering, so mens voel nie te veilig nie.

Van de Poll Huis se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Die los plaat in die kaggel is reeds herstel. Veiligheid in die dorp in nie 'n probleem nie, daar is 3 sekuriteits maatskappye wat 24 uur sigbare diens doen waarby ons ingeskakel is.

Van de Poll Huis
Philanie J - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Philanie J

Wonderlike ligging en gerieflike verblyf.

Die eienaars is besig met 'n onthaalarea en die buitedeur was nie ordentlik gehang nie, so ons het dit ongelukkig gebreek. Hulle was baie behulpsaam om dit te laat regmaak, so ek hoop hulle gaan 'n ordentlike deur opsit, want enigiemand kan daai een met 'n skouer uithaal. Die verblyf was baie gerieflik en die ligging regtig fantasties. Ons het orals heen gestap.

Van de Poll Huis se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Die deur is vervang, en ons waardeer allle insette wat ons help om ons plek meer gerieflik en veilig vir almal te maak.

Van de Poll Huis
Carmen P - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carmen P

Goed toegeruste huis, heerlik gebly.

Lekker gesellige huis, goed toegerus, goed geleë. Net 'n rooster vir die braaier gekort.

Van de Poll Huis se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Ek wonder of ons rooster weggeraak het, want ons het 'n rooster vir die braaier. Ek volg dit dadelik op, dankie dat jul laat weet het.

Van de Poll Huis
Jacques H - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques H

Gerieflike huis vir 'n vriende-vakansie.

Ons het 'n heerlike langnaweek by die Van de Poll huis gehad. Die huis het vier slaapkamers, elk met sy eie badkamer wat 'n vriende-vakansie baie gerieflik maak, aangesien elke paartjie die nodige privaatheid het. Die huis het baie karakter en is goed toegerus, maar is onklaar. Daar is 'n groot gedeelte aan die agterkant wat tans aangebou of half klaar gelaat is. Daar was ook slote oral om die huis gegrawe vir werk aan die waterpype - ons was eers daarvan ingelig op die dag wat ons arriveer het en ek het dit vreemd gevind dat mens die huis so sal verhuur teen die normale tarief.

Van de Poll Huis se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Ons is so bly dat julle die tyd daar geniet het. van de Poll as die oudste huis in Dullstroom, se missie is om luukse verblyf aan te bied. Groot verskoning vir die slote. Ons het besef dat daar 'n munisipale probleem met die waterdrukking is wat die toevoer van warm water beinvloed. Dit moes onmiddelik aangespreek word om die warm water te verseker, dankie vir jul geduld.

Van de Poll Huis
Lu-ane V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Lu-ane V

Warm and cosy place, beautiful and comfortable interior. Very spacious.

Beautiful place, stunning interior and front garden. No signage and poor directions made it difficult to find at first! Unfortunately although "pet friendly" it was not pet safe! Flimsy fence with massive gaping holes in the fence allowed other dogs to enter the yard. Very aggressive rottweiler next door. Dogs could not be left outside without fear of either them escaping the yard or the rotti breaking through to fight with them.

Van de Poll Huis se terugvoer

Dear Lu-Ane,

I would like to take this opportunity to thank you for taking your time in writing us.

Also, I would like to thank you for bringing our attention to the fact of the directions – we are aware that between the new Google Maps and the old streets signs, it is a bit tricky to find the location. We have ordered proper signage for the house and will drop a pin and send personal directions to our future guests.

We have also improved the fences since your stay, as our pets are our children and we would like to protect your family. I know the neighbour's dogs sound worse than what they are – the owners are locals and run their business in town. The rottie really is just a people's pup, a lover not a fighter.

We always welcome feedback to improve our guests experience in this lovely town.

Van de Poll Huis
Vanaf
Vanaf R5 520
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R5 520
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blue Crane-straat, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd5e4c00f5b45ce3f3eb21a0b669d06486106273bbe130e7bd8469b64b6012c271fd6c40acaff56a248a1e022a50d2c6932b1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 520 per nag, vir 8 mense 87 5 1 5 Blue Crane Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.414910690031 30.105446038029

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang