Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vannewes

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.3
Veiligheid
4.2
Lynette N
Lang verblyf Saam met vriende
3.8
Jan 2023

Baie gerieflike plek. Was beïndruk met die vol DStv-kanale. Het lekker ou Afrikaanse flieks gekyk wanneer die weer nie mooi was nie.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Rosinda S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2022

Lekker rustige plekkie stapafstand see toe. Naby winkels, nie nodig om te ry nie. Wonderlike temperature dag en nag. Sal enige tyd weer daar gaan. Sal weer Vannewes gebruik en meer van my familie wil saam neem, lekker knus familieverblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robert V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2022

Huis is baie netjies alhoewel dit 'n ou huis is wat opgeknap is. Die een groot plus is ligging - dit is letterlik 50 meter van die see af. Die enigste nadeel is dat die straat bietjie besig is maar verder was daar geen klagtes nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Wessel P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2021

Lekker kuierhuis. Meer as genoeg vir gesin wat die Weskus wil beleef.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shannon K
Kort verblyf
5.0
Mei 2021

Ongelooflik. Vannewes is 'n baie netjies en groot genoeg vir 'n groot groep mense. Baie lieflik en lekker braai-area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alet
Vannewes
Middag Shannon, Dis blywend om te hoor dat julle die wegbreek naweek geniet het. Sien gou weer. Vriendelike Groete, Alet.

'dries V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Mrt 2021

Ruim, skoon, byna op die lieflikste stapstrand. Goeie diens. Kon lekker op die lang stapstrand gaan stap. Hoef nêrens heen te gery het nie. Die huis is ruim. Goeie vriendelike ontvangs.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Alet
Vannewes
Middag Andries Ek is so bly julle het die verblyf geniet. Hoop ons sien gou weer. Vriendelike Groete Alet

Sonae C
Kort verblyf Saam met vriende
3.0
Okt 2021

Lekker. Ruim huis met genoeg spasie vir 'n groot groep. Lekker kuierarea.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0

Danie M
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Aug 2020

Ruim en ontspannend. Meer as genoeg spasie en baie netjies en gerieflik. Baie sentrale ligging en stapafstand van als.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Jacobus P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2019

Wonderlik en fantasties. Baie dankie ook aan Allet wat ons 'n wonderlike en vriendelike ontvangs gegee het by Vennewes huis. Sy is tops.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Alet Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 34

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R4 000
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R4 000
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerweg 132, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAm82tgm1AEUyOhdX70cbKOHEVdalbW3BdGzvdo6q1ECifdJXiSD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag, vir 10 mense 9 5 1 5 132 Voortrekker Road Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.089291 18.311111

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang