Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Victorian Style Garden Room

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Patriot-straat 8, Hoog-En-Droog, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Victorian Style Garden Room is 'n ruim selfsorgkamer op die eienaar se perseel wat in Hoog-En-Droog, Paarl geleë is. Dit is perfek vir toeriste of gesinne wat op soek is na 'n ontspanne verblyf terwyl hulle die plaaslike restaurante en winkels verken.

Dié oopplan-kamer het lugversorging en slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Daar is 'n koninggrootte-bed en 2 matrasse vir kinders. Die en suite-badkamer het 'n instapstort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n eenplaatinduksiestoof, mikrogolfoond, ketel, koffiemasjien en 'n yskas-vrieskas toegerus. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 4.

Die kamer lei na 'n gedeelde tuin met 'n swembad, pergola en braai-area. Veilige parkeerplek is beskikbaar en die verblyf is stapafstand vanaf Paarl Seuns-, Paarl Dogtersskoon en La Rochelle asook die sportgronde.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

4

1 x Koninggrootte-bed

1 x Kindermatras vir 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Ligging

  • Patriot-straat 8, Hoog-En-Droog, Paarl, 7646, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Patriot-straat 8, Hoog-En-Droog, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd0139e38faf146ac983a02d87567612a534c3727577b25fe8fbeb883d81e0972b0de0033dafb9f8908920efd6043f6403fd6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 8 Patriot Street Hoog-En-Droog 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.7415208 18.9643289

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang