Videira-on-Mitchell
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Lindi Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 16
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Philip V - Aug 2024
Algehele gradering
Gerieflik akkommodasie.
Schalk B - Jul 2023
Algehele gradering
Pragtige en uiters netjiese plek!
Tania A - Jul 2023
Algehele gradering
Absoluut perfek!
Videira-on-Mitchell se terugvoer
Dankie Tania, waardeer dit so baie. Hopelik sien ons julle gou weer.
Sandra O - Des 2022
Algehele gradering
Stunning oornagblyplek.
Tania D - Okt 2022
Algehele gradering
Baie netjies, alles perfek. Dankie!
Videira-on-Mitchell se terugvoer
Hi Tania,
Baie dankie vir jou resensie. Hoop ons sien julle weer.
Groete,
Lindi
Danika S - Mei 2022
Algehele gradering
Modern en smaakvol.
Videira-on-Mitchell se terugvoer
Dankie Danika, ek is so bly julle het lekker gebly. Hoop ons sien julle weer. Groete, Lindi.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mitchell-straat 12B, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang