Villa A11 Selborne Golf Estate
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Old Main Road, Unit A11 Selborne Golf Estate, Pennington, 4148, KwaZulu-Natal
- Vanaf R3 300 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Villa A11, Selborne Golf Estate, is 'n ruim dubbelverdieping-selfsorghuis in Pennington, binne die veilige Selborne Golf Estate. Dit kyk uit oor die tweede skoonveld van die ongerepte Selborne-gholfbaan en is 'n ideale opsie vir gholfspelers, groot gesinne en groepe.
Dié eiendom het slaapplek vir tot 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers met lugversorging en 3 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamers is elk ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor en suite-badkamers met 'n bad en stort. Die derde en vierde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en deel 'n derde badkamer wat ook met 'n bad en stort toegerus is. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die huis spog met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n gasstoof, oond, mikrogolf, broodrooster, ketel, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die sitkamer en eetarea bied gemaklike sitplek vir gaste om te ontspan en te eet. Vir vermaak sluit die eiendom 'n TV en gratis WiFi in.
Die leefarea maak oop op 'n onderdakstoep met buitesitplek en 'n ingeboude braai wat oor die tuin uitkyk. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel en is stapafstand vanaf die klubhuis, restaurant, swembaddens en tennisbane. Besoekers kan ook 'n potjie gholf bespreek en een van Suid-Afrika se top 100 gholfbane ervaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Eugenie Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 7
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Old Main Road, Unit A11 Selborne Golf Estate, Pennington, 4148, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Old Main Road, Unit A11 Selborne Golf Estate, Pennington, 4148, KwaZulu-Natal