Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Delfini F6

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Ongelooflike uitsig en naby alles. Baie lekker eenheid was skoon en goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ian L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2021

A pleasant stay. Lovely to sit on the balcony and watch the sea. We were well received at Beach Cabanas by the friendly, helpful receptionist. It was useful having shops nearby.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Sharon
Villa Delfini F6
Good afternoon Ian, We are happy to hear that you enjoyed your stay and we are looking forward to your next visit. Best Regards, Cindy

Bracell H
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2021

Baie netjiese en mooi verblyf. Ligging baie sentraal. Baie veilig. Die verblyf is selfs eenkeer kom skoonmaak en skoon beddegoed opgesit. Die eenheid is toegerus met 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër wat jou verblyf baie aangenaam maak! 'n Heerlike kuier in Jeffreysbaai by hierdie lekker verblyf! Dankie Sindy vir jou hulpvaardigheid en vriendelike diens met die die sleutels en ook vir die reel van die skoonmaak. Ons het ons vakansie baie geniet!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sharon
Villa Delfini F6
Goeie More, Baie dankie vir die review. Ons is baie bly julle het julle vakansie hier by ons geniet en sien uit om julle weer met akkommodasie te akkommodeer. Groete, Cindy

Marli W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2020

Wonderlike uitsig! Baie netjiese, goed toegeruste eenheid binne stapafstand van winkels, en die strand!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marilyn D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2019

Awesome. Was heerlike vakansie net ontspan en as gesin tyd saam spandeer. Die woonstel was so gerieflik met als in wat jy nodig het om jou wegbreek kan te vergemaklik. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sharon
Villa Delfini F6
Goeie middag Marilyn. Ons is so bly julle het dit geniet en sien uit om julle weer te akkommodeer. Vreeslik dankie vir die terugvoering, dit word hartlik waardeer. Groete Beach Cabanas/Villa Delfini F6

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Sharon Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 57

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R2 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 350
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da Gama-weg, Villa Delfini F6, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4d932d2de89f925bf6b1fce6e98deb96cbf650d35c502d835dfb919239e283003cb0cfbcaa8f0fc2eda59aad7f211f3cc93d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 350 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 Da Gama Road Villa Delfini F6 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.034787222741 24.930943843471

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang