Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Flamenco 12

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Madelein U
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Awesome view, mooi plek. Sal definitief weer terug gaan. Baie mooi plekkie met 'n mooi uitsig. Alles wat jy nodig het is daar. Rustig. Sal ons definitief weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
Villa Flamenco 12
Baie dankie vir die terugvoering. Ons is dankbaar dat julle bietjie kon rus en ontspan. Kan nie wag dat julle weer kom nie.

Stephen B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Excellent location and comfortable accommodation. I wish I was still there. Wi-Fi connectivity was excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
Villa Flamenco 12
Thank you for the review. We hope to see you soon again.

Lee - Ann T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Great. Great value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
Villa Flamenco 12
So happy you enjoyed it and had a good time.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ismail H
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2024

Awesome. Wonderful, second time staying here. Will return again hopefully. Lovely location! Please look into providing clean towels and replenishing toilet paper instead of only on arrival.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Karen
Villa Flamenco 12
Thank you for the feedback, Ismail. This is a self-catering unit and we only provide a starter pack.

Roelof L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jan 2024

Good stay! Lovely unit - just don't advertise the unit as the front unit in front of the beach gate when it is the second one.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Karen
Villa Flamenco 12
Baie dankie vir die terugvoering, ons sal van die foto's redigeer.

Karien D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2023

Netjies en skoon, wonderlike see-uitsig. Ons het baie lekker gekuier by Villa flamenco nr 12. Baie netjies gewees, en wonderlike see-uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lynette V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mrt 2023

Lekker. Lekker gebly, sal aanbeveel vir baie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lezett V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2023

Wonderlik. Baie nice plek. Rustig en stil.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Karen
Villa Flamenco 12
Ons is so bly jy het die rus tydjie geniet. Baie dankie vir die terugvoering.

Quintin C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Okt 2023

Netjies en gerieflik. Ons het regtig baie van die eenheid gehou. Dit was baie netjies en skoon. Daar is alles wat jy nodig het en die diens was puik van die begin af. Ons sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
Villa Flamenco 12
Baie dankie vir die terug voer. Ons hoop om jou binne kort weer te verwelkom

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 40

Resensies 568

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R1 470
R1 470 R1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 470
R1 470 R1 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31 Ocean-rylaan, Villa Flamenco Apartment Eenheid 12, Chakas Rock, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVqmzPd4dKjtIp87VdxAqisH1TZh9T7akH1F5pyHJSJlBF02q2S?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 470 nouVanaf R1 250 per nag (plek vir 4) 48 5 1 5 31 Ocean Drive Villa Flamenco Apartment Unit 12 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.511468018453 31.232093457672

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang