Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Konstanja

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Tanja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 17 resensies vir Villa Konstanja
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Alison C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alison C

Lovely spacious villa in a great location.

The villa is an excellent choice for a relaxing break. Lovely safe location only a few minutes' walk to a lovely long sandy beach. Communication before was excellent, giving details for check-in, etc., and quick replies to any questions before arrival. The villa was very spacious and very well equipped, including a dishwasher, microwave, large fridge freezer. We really appreciated an extra freezer as there were 6 of us for extra food and ice. Good-sized bedrooms and bathrooms with good powerful showers. The only negative for us as a group of friends was the upstairs bedroom had no door - it was a loft-style room and open plan with a bath, but otherwise an excellent stay. We appreciated the fans in the bedrooms were on when we arrived as it was a very hot day, and the rooms were lovely and cool. Nice outside braai area with the pool at one side - all in all, an excellent stay. Thank you.

Ferdi V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdi V

Baie lekker en veilig.

Netjiese, goed toegeruste wooneenheid binne stapafstand na 'n lieflike strand.

Laetitia O - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Laetitia O

Waarde vir geld. Skoon en netjies! Ons het so lekker gekuier.

Ons gaan beslis terug!

Soraya A - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Soraya A

Had a fabulous time, will definitely go back.

It was very nice and peaceful. The staff was wonderful and very professional. We will definitely go back. We fully enjoyed ourselves.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Het 'n baie lekker tyd gehad en sal beslis teruggaan.

Dit was baie lekker en rustig. Die personeel was wonderlik en baie professioneel. Ons sal beslis teruggaan. Ons het onsself terdee geniet.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Gerdus Kemp K - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerdus Kemp K

Baie gerieflik naby strand geleë.

Villa Konstanja is gerieflik ingerig met alles wat jy benodig vir 'n naweek by die see, en is boonop troeteldiervriendelik! Carol was baie behulpsaam met aanwysings en sleuteloorhandiging met aankoms.

Adri C - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri C

Fantasmagories.

Die Villa is pragtig en goed ingerig. Ons was goed ontvang en die Villa het ons verras met sy ruim ruim leefarea en oopplan-kombuis. Alles was skoon en netjies. Die bestuurder is 'n lieflike mens en baie behulpsaam. Ons beplan al reeds ons volgende wegbreek na Villa Konstanja. Dankie dat ons gebruik kon maak van die Villa en ons sal dit definitief aanbeveel.

Luwadlin B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luwadlin B

Such a beautiful house and perfect location.

We enjoyed our stay and the house was equipped with everything we needed for our weekend away. Friendly staff that gave us tips on what to do and where to go. Thanks.

Eloise H - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eloise H

Perfect getaway to relax and recharge.

Everything is at your fingertips, beach, pool, braai, plenty of fridge space, extra freezer, DStv and for all the dog lovers out there, it’s a dog's paradise.

Villa Konstanja se terugvoer

Dear Eloise,

Thank you so much for your review on Villa Konstanja. It is much appreciated and we are thrilled to know you as well as your 4 legged kiddos had a great time. We hope to see you all again!

Villa Konstanja
Dirk J - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk J

Heerlike ruim woning, loopafstand van die strand.

Ons het heerlik gebly in die ruim huis. Alles was netjies en skoon en die huis het 'n lekker atmosfeer.

Christopher P - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Christopher P

Lovely relaxing stay for the whole family.

We had a lovely time at the villa with the whole family. The distance to the beach is fantastic for early morning and afternoon walks with the fur babies. More effort to cleaning could have been done, and the visit from the maintenance manager that just walked in around the back instead of knocking on the front door was not pleasant.

Magdalena W - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdalena W

Beautiful place. The quiet was amazing. I loved it there.

We as a family enjoyed our stay at the villa. Stunning location. Awesome place. The peace and quiet and waking up with the beautiful sound of the sea and birds chirping. I will definitely go again.

Villa Konstanja se terugvoer

Dear Maggie,

We are so pleased to here that you and your family had a good and memorable stay at Villa Konstanja. We would love to welcome you back again.

Villa Konstanja
Berno E - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berno E

Uiters aangenaam gewees.

Lekker aangename woning, skoon en pragtig in stand gehou. Aangename omgewing. Daar is net te veel positiewe punte om op te noem oor die huis.

Simone P - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone P

Villa Konstanja was comfortable, convenient and accommodated all our needs.

There are not many places that are so well equipped, comfortable and pet-friendly at such a reasonable price. Villa Konstanja is one of them. The dishwashing machine meant no dishes for the whole weekend, washing machine and tumble dryer meant you didn't have to bring your entire wardrobe with you, a big lawn for the dog to play in, a mobile crib for the baby and an indoor braai/fireplace and open plan living area meant we could all be in one area together most of the time. A 3 minute walk to the beach and a 5 minute drive to the nearest shop was also super convenient. It truly was a relaxing weekend away, we hope to be back again soon!

Villa Konstanja se terugvoer

Dear Simone.
Thank you very much for the great review. It is much appreciated. We strive for our guests to have a comfortable home away from home experience. We would love to welcome you back again!

Villa Konstanja
Stanley M - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stanley M

'n Rustige plekkie naby die strand.

Villa Konstanja is 'n volledig toegeruste moderne styl wooneenheid waar 'n mens rus en vrede kan vind. Dit is 'n klipgooi van die strand. Ek sal die akkommodasie hoogs aanbeveel en sal weer van die vakansiebestemming gebruik maak.

Michelle W - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle W

Gemaklik, gesellig en baie mooi!

Baie dankie vir 'n wonderlike naweek weg! Huisie is absoluut fantasties met die see net loopafstand van jou af! Ons sal beslis weer terugkom vir ons volgende wegbreek. Beslis elke sent die moeite werd!

John W - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John W

Naweek was fantasies.

Baie ontspannend en gepas, aangesien paartjies elk hul eie kamer gehad het. Ligging was gepas aangesien ons aktiwiteit by die see kon doen. Terugvoer van paartjies is awesome! Sal nie huiwer om weer te bespreek nie.

Reggie W - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Reggie W

Awesome destination for holiday.

I would love to own a property there.

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cormorantstraat 11, Golden Mile, St. Helena, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdmMjNmZDc0LTZlM2UtNGZiZS1hODY4LTFiN2Y0NmMwMzY5Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6) 17 5 1 5 11 Cormorant Street Golden Mile 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -32.721617988422 17.954703160713

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang