Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Le Roc

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 41 resensies vir Villa Le Roc
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5
Jeanene D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanene D

Heerlik.

Baie lekker en gerieflik.

Elne B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elne B

Puik en pragtig!

Ons klomp vriendinne het beslis die mees ideale plek gekies om uiters bederf te voel vir 'n naweek! Ons het in die hoofhuis gewoon en elke fyn detail van die dekor en pragtige, stylvolle huis so geniet en waardeer. Alles was puik, van Amanda se gasvryheid met aankoms tot ons by die moderne voorportaal langs die vars groot bos blomme uitgestap het. Dit was lieflik, dankie, julle sien ons vir seker weer!

Waldo P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Waldo P

Great value for an excellent property.

The property is neat and very practical. The location is very close to the coastal walk, which we enjoyed. Everything that we needed was provided. The host was very helpful. Definitely one of our favourites.

Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Elsa V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa V

Uitstekend!

Baie spesiaal en sou graag langer wou bly omdat die gastehuis so mooi en goed toegerus is. Volgende jaar bly ons vir seker langer!

Stephan & Jacqueline P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan & Jacqueline P

A place that will touch all senses. Beautiful and will surely book again.

Beautiful place with attention to detail. Immaculate in terms of interior, cleanliness, and quality. All the extras such as coffee capsules, homebaked rusks, Lindt chocolate, etc. Wonderful spoils. The host showed warmth, care, and was ready to assist with everything. Thank you to you. We are so aware that it is always the host's welcoming that creates the peace and desire to want to stay longer. Well done for your style of excellence.

Veronica V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica V

Nice location, very clean and comfortable.

We had a very nice 4-night stay in Kleinmond.

Wollie C - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wollie C

Lekker by die see!

Dit was 'n aangename verblyf. Ons is verwelkom en het ook baie welkom gevoel elke keer wat ons die netjiese woonruimte betree het. Beddens van goeie gehalte. Die eenheid was ook goed voorsien van koffie, tee, suiker, beskuit en selfs sjokolade. Groot verskeidenheid kombuistoerusting en genoeg eetgerei, ens.

Tinus F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Tinus F

Lekker oornag of langer blyplek, met lekker kuierplek by die braai.

Plek is skoon en gerieflik.

Angela W - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angela W

Everything one needs for a short stay.

Nicely decorated unit with a well-equipped kitchen. Just a short walk to the coastal path overlooking the sea.

Chantelle P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle P

We felt like we were right at home. Love the quietness of the area.

Love the little villa in Kleinmond. The staff was friendly and it was great value for money. However, personally, I would rather book the main house or the upstairs unit on my next visit.

Johan M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

Pragtige plek by die see.

Hierdie is absoluut 'n juweel van 'n plek. Stapafstand van die see, in 'n rustige omgewing. Alles wat nodig is, is daar. DSTV, WiFi, ligte wat aanbly tydens beurtkrag is 'n pluspunt. Met baie ander ekstras wil mens sommer net daar bly. Gasvrou altyd beskikbaar. Sal beslis weer kom.

Alet T - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet T

Stylvolle akkommodasie by die see.

Villa Le Roc was regtig perfek en met soveel sorg reggemaak. Elke kamer so mooi! Daar was als wat ons nodig gehad het met al die ekstras wat ander blyplekke nie noodwendig het nie soos genoeg koffie/tee/suiker/melk en heerlike beskuit - selfs nespresso pods en sjokolades. En natuurlik die pizza bases in die vrieskas was 'n groot lekkerte! Die beddegoed en handdoeke van beste kwaliteit. Pragtige stoepe met uitsigte van die see. Kan nie wag om weer te gaan nie!

Elma F - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elma F

Pragtig, goeie ligging.

Pragtig en lekker en genoeg koffie/beskuit/sjokolade! Kommunikasie was uitstekend.

Cindy S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy S

We loved staying in Kleinmond and in Villa Le Roc in particular. Excellent accommodation and location.

We stayed in unit 2, which is very spacious, beautifully renovated and exceptionally clean. The unit offers everything you would need for a travel destination. Loadshedding was not a problem either. We will most certainly be back.

Shaun S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun S

Elegant, stylish, relaxing.

The accommodation was lovely and conveniently close to the ocean, had all the amenities, and will definitely be coming back again.

Erica E - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica E

Hierdie pragtige huis is in drie eenhede verdeel.

Ons was onder en bo was twee gesinne met kinders en het die Vrydagaand kuiermense gehad en hulle het verskriklik lawaai tot na 24:00. Ons was al in baie gastehuise en almal sit gewoonlik 'n groot nota op die yskas dat na 22:00 ander gaste in ag geneem moet word met rasery. Ek oordryf nie as ek sê dat hulle verskriklik rumoer het nie Probeer om die twee onderste eenhede klankdig te maak by die binnedeure en sit asb. 'n groot nota op die yskas. Verder was ons bly.

Coreen G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coreen G

Baie lekker plek.

Alles wat jy nodig het, is daar. Sal beslis weer in die toekoms soontoe gaan.

Michelle T - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle T

Pragtig en luukse woonstel.

Hierdie woonstel is luuks en baie goeie waarde vir geld. Die gasvrou het aan alles gedink en selfs 'n koffiemasjien word verskaf. Een van die beste eenhede waarin ons nog gebly het.

Jr M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jr M

Heerlik.

Ligging, netheid en die braaiplek!

Francis B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francis B

Beautifully decorated house with state of the art furnisings and appliances.

A spacious, well-thought-out home which can comfortably accommodate a large group of guests. Tastefully decorated and offers all the comforts of your own home. Can highly recommend it.

Antoinette D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette D

Heerlike bederf verblyf.

Ons het in een van die eenhede op grondvlak gebly en het heerlik bederf gevoel- van sjokolades, tot beskuit en 'n Nespresso masjien. Die eenhede is ruim en stylvol met 'n klein onderdak braaiarea met piekniekbankie by die agterdeur. Dit sou gehelp het as die huis omhein was want dan sou die kinders ook in die voortuin kon speel sonder om bekommerd te wees dat hul dalk in die straat in sou hardloop. Die see is net 'n blok weg en die kuspad word deur baie mense gebruik, dit het net 'n baie gesellige atmosfeer. Elke kamer het ligte wat aanskakel as beurtkrag inskop en die WiFi bly beskikbaar. Definitief vir herhaling vatbaar!

Delize V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Delize V

Dit rock by Villa Le Roc!

Baie netjies en smaakvol, met onverwagse ekstras. Naby die see en lekker vir stap. Verblyf was lekker vir kuier. Ekstra waaier of verkoeling sou 'n bonus gewees het.

Philip M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Philip M

Exceptionally well-maintained and generously equipped.

Stayed in a 2-bedroom unit. Tastefully appointed and provides an astonishing range of kitchen equipment. Particularly appreciated the provision of a gas stove for periods of load shedding. Immaculately clean. Great location a few steps from the rocky shore where you find thriving fynbos and crashing waves. (Minor issues that I will take up with the host. Nothing that should deter anyone).

Nico U - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico U

Rolbal gespeel in Kleinmond en Villa Le Roc was ons rusplek weg van die baan. Dit was heerlik.

Vrydag laat daar aangekom. Heerlik gebraai al het dit gereën. Alles verskaf soos in advertensie genoem is. Sal weer daar bly as ons Kleinmond weer besoek.

Charmaine R - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine R

Fantasties, ons het dit terdeë geniet, baie oulike netjiese, skoon en moderne plekkie.

Heerlike rustige atmosfeer. Was lekker dat die braai area privaat was. Was verras met die heerlike koffie, beskuit en wyn. Het ons spesiaal laat voel. Kan nie wag om weer binnekort by Villa Le Roc oor te bly nie.

Lanne B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lanne B

Stylvol en gemaklik.

Daar is pragtige staproete langs die see. Kleinmond is naby genoeg om aan Betty's Bay en Hermanus vir lekker avontuur.

Louise B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louise B

Baie gerieflike en netjiese oornagplek.

Ons het 'n kort, maar baie lekker kuiertjie hier geniet. Sal graag weer wil terugkom om die area te ontdek en geniet.

Morné D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morné D

Lekker cozy, naby aan die see. Baie meer as wat ons verwag het.

Sal vir seker weer by hulle aanklop.

Jacqulene U - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqulene U

Baie lekker en rustig.

Die geluid van die branders was so strelend.

Mareldia N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mareldia N

Very comfortable and affordable.

Centrally situated to the locations we were hiking at. Neat and tidy, felt like home. Loved the little extras. Will definitely recommend it.

Annemarie J - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie J

Lieflike oorblyplek.

Baie mooi en skoon eenheid met alles wat jy nodig het. Ons sal weer kom.

Kobus U - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus U

Baie netjies se plek. Sal weer daar kom bly as ek in Kleinmond moet slaap.

Blyplek het gebied wat ons benodig het.

Peter N - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter N

Quality facility with tasteful finishes.

We were a group of seven hikers that did a multiday hike in the area and decided we would glamp-out for one night. Absolutely wonderful stay at Villa Le Roc for one night only - unfortunately! Contains everything and more you would need. The little details are evident everywhere, making one's stay extremely comfortable and pleasurable. Would recommend this facility to anyone. Hope to be back soon for a longer stay. Thanks Villa Le Roc.

Lydia P - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lydia P

Pragtige verblyf naby die see,

Pragtige, netjiese eenheid met alles wat ons nodig het en ekstra spesiale eetgoedjies neergesit vir ons en boonop 'n heerlike koffiemasjien. Ons het heerlik gebly dankie!

Debora S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Debora S

Baie netjies met baie bederfies.

Ons kom beslis weer; baie dankie.

Johan A - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan A

Aangenaam, goeie ligging, netjies, baie gerieflik.

Alles baie netjies. Baie goed ingerig. Goeie diens. Alles voorsien wat 'n mens kan nodig hê en selfs nog meer. Baie sterk aanbeveel.

Tobie W - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tobie W

Alles was puik. Veral die ekstras soos wyn en beskuit, selfs Blitz vir die braai, baie waardeer. Ook die kombuis was uitstekend toegerus. Alles gekry waarop ons gehoop het.

Net een klein wenk: 'n Brosjure oor die omgewing en wat daar te doen is (soos stap- en fietsryroetes), sal baie nuttig wees. Dalk ook meer informasie oor die plant- en seelewe van die omgewing to enhance the Kleinmond experience.

Llewellyn L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Llewellyn L

Fantasties.

Alles was eersteklas gewees.

Betina M - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Betina M

Safe and cozy.

Beautiful place near the beach. A nice open space. The unit itself was wow.

Coenraad S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenraad S

Heerlik ontspannend.

Beste selfsorg-eenheid ooit! Het klaar ons volgende bespreking by Villa Le Roc gemaak.

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van 1ste Laan en 5de Straat, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc71e3fc976eccbfa32130b2f04109b714401af356b2f2016219ba8c7e8181feaa2ef5ddc067e6d3653a505a399c398fb7219?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 41 5 1 5 Corner of 1st Avenue and 5th Street Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.343695410879 19.025667654631

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang