Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Le Roc

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Jeanene D
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Heerlik. Baie lekker en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elne B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Puik en pragtig! Ons klomp vriendinne het beslis die mees ideale plek gekies om uiters bederf te voel vir 'n naweek! Ons het in die hoofhuis gewoon en elke fyn detail van die dekor en pragtige, stylvolle huis so geniet en waardeer. Alles was puik, van Amanda se gasvryheid met aankoms tot ons by die moderne voorportaal langs die vars groot bos blomme uitgestap het. Dit was lieflik, dankie, julle sien ons vir seker weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Waldo P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Great value for an excellent property. The property is neat and very practical. The location is very close to the coastal walk, which we enjoyed. Everything that we needed was provided. The host was very helpful. Definitely one of our favourites.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsa V
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Uitstekend! Baie spesiaal en sou graag langer wou bly omdat die gastehuis so mooi en goed toegerus is. Volgende jaar bly ons vir seker langer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephan & Jacqueline P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

A place that will touch all senses. Beautiful and will surely book again. Beautiful place with attention to detail. Immaculate in terms of interior, cleanliness, and quality. All the extras such as coffee capsules, homebaked rusks, Lindt chocolate, etc. Wonderful spoils. The host showed warmth, care, and was ready to assist with everything. Thank you to you. We are so aware that it is always the host's welcoming that creates the peace and desire to want to stay longer. Well done for your style of excellence.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Veronica V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Nice location, very clean and comfortable. We had a very nice 4-night stay in Kleinmond.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wollie C
Kort verblyf
4.4
Mei 2024

Lekker by die see! Dit was 'n aangename verblyf. Ons is verwelkom en het ook baie welkom gevoel elke keer wat ons die netjiese woonruimte betree het. Beddens van goeie gehalte. Die eenheid was ook goed voorsien van koffie, tee, suiker, beskuit en selfs sjokolade. Groot verskeidenheid kombuistoerusting en genoeg eetgerei, ens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Tinus F
1 nag Saam met vriende
3.8
Mrt 2024

Lekker oornag of langer blyplek, met lekker kuierplek by die braai. Plek is skoon en gerieflik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Angela W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Everything one needs for a short stay. Nicely decorated unit with a well-equipped kitchen. Just a short walk to the coastal path overlooking the sea.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van 1ste Laan en 5de Straat, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc71e3fc976eccbfa32130b2f04109b714401af356b2f2016219ba8c7e8181feaa2ef5ddc067e6d3653a505a399c398fb7219?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 41 5 1 5 Corner of 1st Avenue and 5th Street Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.343695410879 19.025667654631

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang