Villa Lugano Guest House
- Kapasiteit: 42 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 02:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: The Broads-straat 100, Mulbarton, Johannesburg, 2058, Gauteng
- Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Villa Lugano Guesthouse is 'n eksklusiewe en luukse Mediterreense 4 ster-gastehuis wat 'n AA Quality Assured Superior-gradering het. Dit is ideaal geleë in Mulbarton in Suid-Afrika se Stad van Goud, Johannesburg. Dit is naby die Camarostraat- en Kliprivier-afrit op die N12. Dit is ook ideaal vir buitelandse besoekers om sake te doen in Suid-Afrika.
Villa Lugano bied ook gerieflike toegang tot Sandton City, Johannesburg en die omliggende gebiede. Dit is naby winkelsentrums, skole, restaurante, gholfbane, Nasrec Exhibition Centre, Apartheid Museum, casino's, pretparke, ens. Dit is naby Soccer City-stadion waar die meeste van die groot konserte en vertonings plaasvind. OR Tambo Internasionale Lughawe is gerieflik 20 minute hiervandaan geleë.
Ons gastehuis het elegante, smaakvol gemeubileerde kamers wat wissel van enkelkamers tot luukse 2-enkelbed- / dubbelkamers met ruim en suite-badkamers. En suite-badkamers is toegerus met haardroërs en koppelpunte vir elektriese skeermesse. Villa Lugano is in 'n groot, pragtige tuin geleë wat bydra tot aangename en onvergeetlike verblyf. Veilige parkeerplek word voorsien in motorhuise met outomatiese deure en daar is vermaak-areas binne en buite (met spuitfonteintjies, ens.) die skep 'n rustige atmosfeer.
Heerlike ontbyt is beskikbaar in die eetkamer of, as die weer dit toelaat, op die aangrensende patio. Ons professionele sjef se kookkuns sal voldoen aan al jou kulinêre behoeftes en stylvolle middag- en aandetes word voorgesit.
Ons spoor besoekers ook aan om die pragtige natuur in die omgewing te verken deur middel van die staproete by Bloubosspruit, net 5 minute van die gastehuis af. Speel gerus 'n rondte gholf by die pragtige Glenvista Country Club, besoek die spa of ontspan net lekker langs Villa Lugano se swembad.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Dataprojektor
- DVD-speler
- Blaaibord
- Witborde
- Skootrekenaar-projektor
- Kantoorgeriewe
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Eddie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- The Broads-straat 100, Mulbarton, Johannesburg, 2058, Gauteng
- Gaste dink Villa Lugano Guest House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Mulbarton Alberton Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 42 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 02:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: The Broads-straat 100, Mulbarton, Johannesburg, 2058, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang