Villa Mariss Guest House
Kry 10% af vir verblyf wat 15 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kiplingweg 20, Windsor Park, Kraaifontein, 7570, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 200R1 080 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Villa Mariss Guest House is in Kaapstad se Noordelike Voorstede, net 1 km vanaf die Cape Gate Winkelsentrum en 'n kort entjie se ry van Kaapstad Internasionale Lughawe af. Die gastehuis is ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers. Hier kry jy uitstekende waarde vir geld, styl, gerief, en hartlike gasvryheid wat jou op jou gemak sal laat voel van die begin af.
Ons bied verblyf in gerieflike, smaakvol versierde, en suite-gastekamers. Elke kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging, koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie, 'n haardroër en werkspasie. Die kamers word daagliks skoongemaak.
Gaste het toegang tot die stoep se braaigeriewe en dit is 'n rookarea. Ontbyt kan op versoek en teen 'n ekstra koste bedien word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Marista Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Kiplingweg 20, Windsor Park, Kraaifontein, 7570, Wes-Kaap
- Gaste dink Villa Mariss Guest House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kiplingweg 20, Windsor Park, Kraaifontein, 7570, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang