Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Mia 7

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.1
Veiligheid
4.6
Elsabe N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Loved it. Neat. Safe and the owners are very helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elanie E
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Jul 2024

Lekker skoon woonstelletjie. Huisie was skoon gewees. Skoonmaker was baie vriendelik en het die woonstel elke mooi skoongemaak.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Leon Y
Kort verblyf
3.8
Jun 2024

Ons het lekker gerus en die vakansie geniet. Dit is net altyd te kort. Lekker plek, net jammer vir ander eenhede wat nie reëls het nie. Kinders het rond gehardloop en verskriklik geraas. Mense het verskriklik gerook, geraas en baklei, en jy kan alles in die eenheid hoor. Die badkamer kan opgedateer word; die stort in die bad se pyp is kort en kan nie as 'n stort gebruik word nie. Xolile is 'n baie vriendelike en behulpsame dame en maak mooi skoon.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Smiso Z
Kort verblyf
5.0
Des 2022

Awesome stay. Excellent service from Xoli. Thank you. We had a great stay with all essential services. Clean pool, comfortable beds. Cannot complain.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petru V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2022

Fantasties. Beslis aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantelle L
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Apr 2021

Well situated unit with great outdoor area and pool but unfortunately the furniture and bedding in the unit is very old and needs to be replaced. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Amanda
Villa Mia 7
New owners hope to see you again. Regards Amanda

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Jan 2020

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Amanda
Villa Mia 7
New owners hope to see you again. Regards Amanda

Fanie B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Mrt 2019

Baie netjiese verblyf. Ons het baie lekker gekuier en ook die aande geniet om in 'n redelike veilige omgewing te kon stap.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Amanda
Villa Mia 7
Dankie vir julle ondersteuning. Kom kuier weer. Groete Norma

Marinda B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Des 2019

If nothing else is available, the accommodation is in order. It was neat and clean. An upgrade is needed, especially the kitchen cupboards. The living area is already small and gets cluttered with oversized living room set and an old second fridge that is not working. There is luckily an aircon that eases the heat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Jacqui S
Kort verblyf
3.2
Des 2019

Lekker. Het baie lekker gebly, die plek kort bietjie opknapping, maar verder was dit lekker.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Amanda
Villa Mia 7
New owners hope to see you again. Regards, Amanda

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 32

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R980
R980 R735
per nag, vir 6 mense
Vanaf R980
R980 R735
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 1
  • Inkloktyd: 10:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Katonkelstraat, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf28a13c663e3bf4acd5bb2a226b4025b7043bee5b9a7793735887a0b5ba3427980acdc9dd2e8bcb0d9d5cd1800c7ddb65e5f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R980 nouVanaf R735 per nag, vir 6 mense 20 5 1 5 Katonkel Street St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 10:00-16:00 09:00 -28.374769 32.412342

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang