Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa on the Slopes of Geneva Drive

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Geneva-rylaan 8, Kampsbaai, Kaapstad, 8040, Wes-Kaap
  • Vanaf R10 410 R9 369 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Villa on the Slopes of Geneva Drive is 'n selfsorgvakansiehuis in die luukse Kampsbaai in Kaapstad. Die eiendom spog met 'n pragtige uitsig oor die omgewing en op Leeukop vanaf die onthaalarea.

Hierdie dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir 8 gaste en het 4 slaapkamers, 4 badkamers en 'n oopplan-leefarea. Die hoof- en tweede slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed, die derde slaapkamer het 3 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 1 enkelbed. Die badkamers het 'n stort of bad of albei.

Die huis beskik oor 'n goed toegeruste kombuis wat die nodige toerusting het om maaltye voor te berei en gaar te maak, insluitend 'n skottelgoedwasser en wasgoedtoestelle. Die aangrensende oopplan-leefarea lei na die kuierbalkon met 'n etenstafel en ingeboude braaigeriewe.

Aan die ander kant van die villa is daar 'n randvloeiswembad met 'n uitsig oor die omgewing en op die berge. Die villa het ook lugversorging, gratis WiFi en veilige parkeerplek vir voertuie.

Villa on the Slopes of Geneva Drive is naby die getypoel, Kampsbaai se strand, is binne 7 km vanaf die middestad en binne 26 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 4 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet met bidet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Morne Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 1

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Geneva-rylaan 8, Kampsbaai, Kaapstad, 8040, Wes-Kaap
  • Gaste dink Villa on the Slopes of Geneva Drive het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R10 410
R 10 410 R 9 369
per nag (plek vir 8)
Vanaf R10 410
R 10 410 R 9 369
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Geneva-rylaan 8, Kampsbaai, Kaapstad, 8040, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAac4281bf4119218fae433c7fa327963dc15d0ea266fa31668424183ebe8751b3ff501a5accdbcc978a07ad5b28459ea806c0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R10 410 nouVanaf R9 369 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 8 Geneva Drive Camps Bay 8040 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -33.9551531 18.3786832

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang