Villa Royale 402
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Karen Geverifieer
Eiendomme 40
Resensies 568
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Ivan D - Jan 2024
Algehele gradering
Great place to stay.
Villa Royale 402 se terugvoer
Thank you for the review, Ivan. We appreciate your stay at Villa Royale 402 and look forward to your next visit.
Hannes M - Jan 2024
Algehele gradering
Great view. The rest was average.
Lees meerVilla Royale 402 se terugvoer
I'm so sorry you feel that way. All information was clearly available on the web about the beaches. Villa Royale is not close to a main swimming beach in Ballito, but we do have a private beach with some rock pools.
Yusuf D - Okt 2022
Algehele gradering
Excellent stay, enjoyed every bit of living at Villa Royale 402.
Villa Royale 402 se terugvoer
Thank you for the great review. We are very proud of our unit.
Sheena A - Des 2022
Algehele gradering
Lovely stay with a beautiful view.
Villa Royale 402 se terugvoer
Thank you for the feedback.
There must have been something dangerous on the beach for the security to close the access. The feedback was forwarded to the management of Villa Royale.
Marietha V - Des 2022
Algehele gradering
Pragtige uitsig. Woonstel baie gerieflik.
Villa Royale 402 se terugvoer
Villa Royale is gelee op 'n rots laag en die toegang na die strand is baie styl. Baie dankie vir die resensie vir die woonstel. Die see uitsig is wonderlik vanaf die woonstel.
Wouter V - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie nice woonstel met 'n fantastiese uitsig en geriewe.
Villa Royale 402 se terugvoer
Goeie middag, Wouter
Dankie vir die terugvoer, ons sal die ketel vervang.
Groete,
Karen
Ganas N - Mei 2021
Algehele gradering
The worst accommodation that I have stayed in on KZN North coast.
Tammy P - Jan 2020
Algehele gradering
Needs a serious revamp and clean.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Benodig 'n ernstige opknapping en skoonmaak.
Die omgewing en ligging is pragtig. Die eenheid self benodig baie werk en skoonmaak. Die ketel, waaier, yskas was vuil.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Villa Royale 402 se terugvoer
Good morning Tammy
Thank you for your feedback. I will address this with the cleaners as definitely not acceptable
We look forward to you booking with us again
Kind Regards
Karen
Theo J - Mrt 2019
Algehele gradering
Ideaal vir 'n see-vakansie.
Carel D - Mrt 2019
Algehele gradering
Eenheid kort opgradering.
Dianna B - Aug 2019
Algehele gradering
Beautiful location, great for a weekend away to catch your breath.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtige ligging, ideaal vir 'n naweek om asem te haal.
Lekker plek vir 'n rustige wegbreek.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Adelene H - Apr 2018
Algehele gradering
Aanvaarbaar.
Lees meerVilla Royale 402 se terugvoer
Good day Adelene,
Your comments have been addressed via email correspondence, but please allow me to address them in the public domain for future guests to take note of.
1. Regarding the coffee maker: When doing my check, I did not see any mould, but this could have been cleaned after your departure. I did check inside the machine as well.
2. We replaced one toilet seat on 27 March and another one on 9 April. When the toilet seat broke during your stay, it should have been reported by the cleaners and replaced immediately and not only after your departure.
3. I moved the washing machine and tumble dryer, and found a ladder and a squeegee, but the area was not dirty, so could have been cleaned with the departure as well.
4. I agree the patio furniture needs an upgrade and the parking is very difficult indeed.
I look forward to hearing from you again.
Kind Regards,
Karen
Mosedi M - Nov 2017
Algehele gradering
Very peaceful and clean place. To take a walk to the beach is big problem, however.
Villa Royale 402 se terugvoer
Good afternoon Dan,
Thank you for your feedback, and we look forward to hearing from you again.
The steps down to the beach are rather steep, but the beach itself offers a truly great walk.
Kind regards,
Karen at Chas Everitt Ballito
Zenobia T - Nov 2017
Algehele gradering
Relaxing.
Villa Royale 402 se terugvoer
Dankie vir die mooi resensie Zenobia.
Ek stem saam, dit sal beter wees as daar 'n dekodeerder in die eenheid is. Ek het weer die eienaar gevra om dit te oorweeg.
Groete tot volgende keer.
Karen
Anonieme gas - Jan 2017
Algehele gradering
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Colwynrylaan 1, Villa Royale Eenheid 402, Sheffield Beach. Noordkus, 4420, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang