Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Royale 703

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.6
Veiligheid
4.4
Carole E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Pleasant, lovely unit with all that you need. The unit is really stunning. But like in the other reviews, aircon in December would be a must. The views are beyond amazing. We all loved the place. The kitchen is fully equipped, the bathrooms are stunning and the bedrooms as well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
Villa Royale 703
Thank you for the review. The suggestion is being forwarded to the owner. We look forward to your next visit.

Nhloso N
Kort verblyf
4.6
Jul 2023

Very very nice. Such a nice place with a friendly neighbourhood.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Karen
Villa Royale 703
Thank you for the feedback. So happy that you enjoyed your stay.

Shan M
Kort verblyf
4.0
Jan 2024

All went well. Will come again. Good location. Neat apartment. Parking bays too narrow.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
Villa Royale 703
Thank you for the review. Unfortunately, nothing can be done to improve the parking as it is situated between concrete pillars.

Frederik G
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Rustige atmosfeer, pragtige see-uitsigte, baie veilig. Lekker vakansie, gerieflik geleë, uitsigte is asemrowend, veilige verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
Villa Royale 703
Ek is so bly dat die eenheid aan julle vereistes voldoen het en dat julle lekker kon rus.

Lisa K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Mrt 2022

Very few things come close to hearing the sea/waves crashing while on holiday. Great stay, great location. You will need to drive or walk for a beach swim. The only down side to these units is the that the parking is shocking if you drive a big car - no space to turn and maneuver. And that you need to braai below at the pool. The vibe is good, but the up and downing if you forget something for your braai isn't great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Karmen R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Feb 2022

No aircon! False advertising - told us there was aircon - but nothing!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Szhevonne C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2021

Fantastiese tyd. Veiligheid was tops, sal definitief weer gebruik maak van Villa Royale.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jonathan H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Nov 2019

Baie mooi, goed toegerus. Die woonstel is baie netjies en goed toegerus. Die geraas van die boonste vlak was baie ongerieflik. Die parkering is net geskik vir klein voertuie.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Johan D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.8
Mrt 2019

Nie te goed. Heeltemal te veel papierwerk om te doen en foto's gee voor wat dit nie is.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Karen
Villa Royale 703
Goeiemore Johan, Dankie vir u terugvoering. Ongelukkig het Villa Royale baie papierwerk wat vereis word deur die Body Corporate. Fotos is deur ons geneem laas jaar, fotos is in en van die woonstel geneem, alles is nog net soos op dit fotos op die webwerf, maar sal weer kyk daarna. Groete, Karen

Renette J
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jan 2018

Mooiste uitsigte van alle kante, heerlike stilte en rustigheid. Villa Royal kan aandag gee aan die swembad se watergehalte. Kleur is nie aanloklik nie. Woonstel en terrein is baie skoon, netjies en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 40

Resensies 568

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R1 470
R1 470 R1 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 470
R1 470 R1 250
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Colwyn-rylaan 1, Sheffield Beach, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe28f0d1177d310b4cf2df51661ff63ce7966b65955cac8937e2ff31092bb1f568dc6d213a4e45853284e9e79f26c3e5f3a37?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 470 nouVanaf R1 250 per nag (plek vir 6) 13 5 1 4 1 Colwyn Drive Sheffield Beach 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.488580084443 31.251868134918

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang