Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Royale 703

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 40

Resensies 568

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 13 resensies vir Villa Royale 703
Netheid
4.1/5
Diens
3.6/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.5/5
Carole E - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carole E

Pleasant, lovely unit with all that you need.

The unit is really stunning. But like in the other reviews, aircon in December would be a must. The views are beyond amazing. We all loved the place. The kitchen is fully equipped, the bathrooms are stunning and the bedrooms as well.

Villa Royale 703 se terugvoer

Thank you for the review. The suggestion is being forwarded to the owner. We look forward to your next visit.

Villa Royale 703
Nhloso N - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nhloso N

Very very nice.

Such a nice place with a friendly neighbourhood.

Villa Royale 703 se terugvoer

Thank you for the feedback. So happy that you enjoyed your stay.

Villa Royale 703
Shan M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Shan M

All went well. Will come again.

Good location. Neat apartment. Parking bays too narrow.

Villa Royale 703 se terugvoer

Thank you for the review. Unfortunately, nothing can be done to improve the parking as it is situated between concrete pillars.

Villa Royale 703
Frederik G - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederik G

Rustige atmosfeer, pragtige see-uitsigte, baie veilig.

Lekker vakansie, gerieflik geleë, uitsigte is asemrowend, veilige verblyf.

Villa Royale 703 se terugvoer

Ek is so bly dat die eenheid aan julle vereistes voldoen het en dat julle lekker kon rus.

Villa Royale 703
Lisa K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lisa K

Very few things come close to hearing the sea/waves crashing while on holiday.

Great stay, great location. You will need to drive or walk for a beach swim. The only down side to these units is the that the parking is shocking if you drive a big car - no space to turn and maneuver. And that you need to braai below at the pool. The vibe is good, but the up and downing if you forget something for your braai isn't great.

Karmen R - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Karmen R

No aircon!

False advertising - told us there was aircon - but nothing!

Szhevonne C - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Szhevonne C

Fantastiese tyd.

Veiligheid was tops, sal definitief weer gebruik maak van Villa Royale.

Jonathan H - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jonathan H

Baie mooi, goed toegerus.

Die woonstel is baie netjies en goed toegerus. Die geraas van die boonste vlak was baie ongerieflik. Die parkering is net geskik vir klein voertuie.

Johan D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Johan D

Nie te goed.

Heeltemal te veel papierwerk om te doen en foto's gee voor wat dit nie is.

Villa Royale 703 se terugvoer

Goeiemore Johan,

Dankie vir u terugvoering. Ongelukkig het Villa Royale baie papierwerk wat vereis word deur die Body Corporate.
Fotos is deur ons geneem laas jaar, fotos is in en van die woonstel geneem, alles is nog net soos op dit fotos op die webwerf, maar sal weer kyk daarna.

Groete,
Karen

Villa Royale 703
Renette J - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Renette J

Mooiste uitsigte van alle kante, heerlike stilte en rustigheid.

Villa Royal kan aandag gee aan die swembad se watergehalte. Kleur is nie aanloklik nie. Woonstel en terrein is baie skoon, netjies en veilig.

Maryka N - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Maryka N

Teleurstellend.

Die besrkywing wat gegee is vir Villa Royale 703 is baie vaag. Daar word nie gesê dat dit woonstel op die 7de vloer is nie, alhoewel dit Villa Royale 703 is, kan dit net die naam wees van die woonstel en nie noodwending die ligging van die woonstel nie. 'n Mens voel nie veilig om in die nou gange te loop om tot by die woonstel te kom nie, daar is slegs 'n glasreling om jou beskerming te bied en as jy twee klein kinders het is dit nogal 'n senutergende ondervinding om in daai gange te loop. Ons het gesukkel om die woonstel te kry want niemand wat ons kon help, kon ons help nie. Die communal braai-area is op so 'n manier afgeneem op die foto's dat dit lyk of dit naby geleë is en easily accessible is, maar dit is glad nie so nie, dis 'n entjie om te loop as jy op die 7de vloer is. Die foto's is so geneem dat dit meer aanloklik lyk as wat dit is. Dit is 'n jammer want dit is 'n baie mooi woonstel en die beskrwying en foto's doen dit 'n groot onreg aan.

Villa Royale 703 se terugvoer

Goeiemore Maryka, dankie vir u terugvoering. Na ons gesprek het ek nog fotos gaan neem, veral van die gang vanaf die hyser na die voordeur toe, en ook genoem op die webverf dat dit 'n 7de verdieping woonstel is. Die braai area is oorkant die oprit van die woonstelblok by die swembad area en u moet af met die hyser vanaf die 7de vloer gaan nie die area toe. Op die dag van u aankoms, aangesien dit 'n vakansiedag was, het ons gereël dat u ontmoet word by die hek deur een van ons personeel en dat sy u wys na parkeering en woonstel. Ek het u voorsien van haar kontaknommer voor die tyd en sy was heeldag by Villa Royale, so nie seker hoekom u gesukkel het om die woonstel te kry nie, maar sal dit opvolg. In die toekoms sal ek u kan help met 'n woonstel wat meer toeganklik is vir u gesin en u behoeftes.
Vriendelike groete,
Karen

Villa Royale 703
Astrid B - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Astrid B

Spacious apartment with great view over the Indian Ocean.

This accomodation provides everything you need, very clean, nice swimming pool, walking distance to beach. We spotted dolphins from window. Service unpersonal however, for example: we needed to get the keys a 15 minute drive from the accommodation.

Villa Royale 703 se terugvoer

Good afternoon Astrid, thank you for your review.
It is unfortunate that the keys need to be collected and dropped in Ballito, but from a security point of view we prefer to have only one drop-off zone for the keys after hours.
Kind regards, Karen @ Chas Everitt Ballito.

Villa Royale 703
Anda P - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anda P

Redelik

Skoonmaak diens beperk! Geen skottelgoedmasjien! Meubels vuil! Kussings in slaapkamers sweeterig!

Vanaf R1 470
R1 470 R1 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 470
R1 470 R1 250
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Colwyn-rylaan 1, Sheffield Beach, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe28f0d1177d310b4cf2df51661ff63ce7966b65955cac8937e2ff31092bb1f568dc6d213a4e45853284e9e79f26c3e5f3a37?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 470 nouVanaf R1 250 per nag (plek vir 6) 13 5 1 4 1 Colwyn Drive Sheffield Beach 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.488580084443 31.251868134918

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang