Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Royale 710

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 40

Resensies 568

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 10 resensies vir Villa Royale 710
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Bennie K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie K

Lekker. Sal beslis weer gaan kuier.

Baie lekker.

Villa Royale 710 se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Ons sien uit na jou volgende wegbreuk.

Villa Royale 710
Isabel J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Isabel J

Our stay was very pleasant.

The apartment has a beautiful sea view and the facilities in the complex are great. It was however very difficult to park our large vehicle in the dedicated parking area. The apartment had everything you need and more. We had a lovely stay and the beautiful sea view was awesome. We loved it.

Villa Royale 710 se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering

Villa Royale 710
Magnus D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magnus D

The view, along with the unit was most enjoyable.

The narrow parking bay was challenging to say the least. No working tumble dryer. Outdated and broken stove. Electrician came to look at the db board because the oven kept tripping it. The problem still persisted. Door from TV room, leading onto balcony, the lock is broken. Sliding doors all need new wheels. Stainless steel braai dish needs a proper deep clean. Broken kitchen cabinet doors. Chipped and cracked coffee mug. People need to be informed that when using the aircon, that the mop bucket needs to be emptied out regulary so that the balcony isnt an accident zone. Extreemly helpful agent (Karen). Very friendly and helpful security guard. the king-size beds in the two rooms were a bonus as it was advertised as doubles.

Lindie E - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie E

Heerlik met pragtige see-uitsig.

Pragtige see-uitsig. Loopafstand van naaste strand. Ryafstand van winkels. Rustige en veilige omgewing. Weg van al die bedrywighede. Ideaal om lekker te ontspan.

Matthys S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matthys S

Baie lekker vakansie gehou. Die regte plek om te gaan rus en ontlaai.

Dit was 'n vreeslike lekker vakansie gewees. 'n Wasmasjien sal baie nuttig wees. DStv sal ook baie waardevol wees veral in onweerdae en as almal weens COVID 19 inkopiesentrums vermy. Die parkerings is vreeslik nou veral as jy 'n groot motor het. Behalwe vir die bovermelde sal ons definitief weer daar gaan vakansie hou en kan ons Villa Royale 710 enige tyd aanbeveel.

Jean R - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean R

Beautiful view, and such a great apartment with ample space.

Just as a suggestion, maybe a little larger fridge as we were not able to keep all our groceries in the fridge.

Piet (ph) B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Piet (ph) B

Baie entjiese en ruim woonstel. Uitstekend en volledig toegerus.

Die woonstel word goed bestuur deur Karen en die bespreking is baie goed bestuur. Die woonstel is goed, maar bumps, bumps, bumps en nog 'n keer bumps vir spoedbeheer. Dis nie Villa Royale se probleem nie maar die munisipale owerheid. Dit maak dit werklik onaangenaam om met 'n gewone voertuig te ry. Die parkering is ook baie sleg.

Suretha J - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suretha J

Alles wat jy nodig het met 'n pragtige uitsig.

Die eenheid is ruim met alles wat jy nodig het. Skoon, netjies en veilig met 'n pragtige see-uitsig. Sal definitief weer daar bly!

Shikara M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shikara M

Spacious, beautiful views, sea facing secure area. Kids loved the pool.

Spacious, beautiful views, sea facing with cyrstal clear pool. Close to shopping mall, and safe and secure area. Kids loved the pool. One word of advice, take your own bath towels, as the ones provided are only changed every 7th day. All round very beautiful area.

Marijke M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marijke M

Baie mooi, persoonlike eenheid met alles wat jy nodig het. Pragtige uitsig en die mees pragtigste klein strandjie.

Villa Royal is in 'n stil gebied so daar is min geraas. Baie goeie diens van die personeel. Mens moet net ry na 'n swemstrand toe. Die strandjie by Villa Royale is ongelooflik besonders, ongerep en mens sit letterlik in die skoonste water met vissies om jou. Die rotse is ongerep, pragtig. Voel soos jou eie privaat strand. Definitief sielskos.

Vanaf R1 470
R1 470 R1 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 470
R1 470 R1 250
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Colwyn-rylaan 1, Sheffield Beach, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA281f05118e50e32dd7120a9ff62ce3eeefe47ac6e934a65cbf40d94c107eced16387421ae7367b160cfaa254b9c7993137cf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 470 nouVanaf R1 250 per nag (plek vir 6) 10 5 1 5 1 Colwyn Drive Sheffield Beach 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.488012741253 31.252232915344

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang