Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa St Clair

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Olesea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 11 resensies vir Villa St Clair
Netheid
3.6/5
Diens
3.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
3.5/5
Waarde vir geld
3.7/5
Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Brenda R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Brenda R

Stunning view, awesome location.

Interior and exterior furniture needs replacement. Also needs more than 1 shower for 4 bedrooms. Braai facilities also need to be updated. Blinds in the whole house needs urgent replacement.

Villa St Clair se terugvoer

Good day Brenda,
Thank you very much for your review.
The layout of the house is very clearly set out on the website. We do not understand how this can cause confusion with yourselves.
We do not agree that any of the furniture inside or outside the house needs to be replaced. The settees in the lounge are rock steady as well as the dining room set. Solid wooden furniture has been placed at the braai area and standard pool loungers are located by the pool.
The braai facilities are pretty standard and can accommodate any braai.
We do thank you for the comments regarding the blinds and we will have a look into that.
Thank you,
Villa St Clair

Villa St Clair
Julia K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Julia K

Great experience.

The location is perfect, rooms well made but the place was not clean. Renovations is definitely a must, inside and outside. i.e. lounge furniture. i.e. garden service - upgrade is required.

Uwe G - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Uwe G

Loved it!

Apart from all the steps which is a good workout, we had the most amazing time! Loved every minute and will be back!

Villa St Clair se terugvoer

Thank you very much we are glad that you enjoyed your stay at Villa St Clair and look forward to your next stay!
Wouter and Olesea

Villa St Clair
Annelize M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annelize M

Baie lekker gebly.

Baie lekker gebly. Pragtige uitsig. Baie trappe, goeie oefening.

Villa St Clair se terugvoer

Beste Annelize,

Ons is baie bly dat jy jou verblyf by Villa St Clair geniet het.

Groete,
Wouter en Olesea

Villa St Clair
Marreleen C - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marreleen C

Was heerlik!

Ons het 'n heerlike naweek gehad! Die plek is pragtig!

Olga V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Olga V

Dit was baie rustig.

Ons het 'n wonderlike tyd gehad. Dit was baie rustig en alles was baie skoon en netjies.

Villa St Clair se terugvoer

Ons is baie bly julle het julle tyd by Villa St Clair geniet.

Ons sien daarna uit om julle weer te verwelkom in die nabye toekoms.

Villa St Clair
Nadia J - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nadia J

Ons huisie by die see was fantasities!

Baie mooi plekkie,perfekte ligging. Die enigste probleem wat ons gehad het was met die watertoevoer. Daar was een of twee oggende geen warm water nie, en helfte van groep moes met koue water bad. Andersins sal ek die definitief aanbeveel, dus perfekte wegbreek gewees met die "girls".

Villa St Clair se terugvoer

Beste Nadia,

Ons is baie bly om te hoor dat julle julle wegbreek geniet het by Villa St Clair.

Baie dankie vir die terugvoer rakende die water kwessie. Dit sal ons aandag geniet.

Groete

Wouter en Olesea

Villa St Clair
Cecilia B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia B

Asemrowend mooi uitsig.

Ons het lekker gekuier. Baie oefening ingekry met al die trappe, maar ons het dit nodig gehad. Ek sal weer daar gaan bly, dalk bietjie langer kuier. Love al die boeke wat in huis is, ons het lekker gelees. Dit was baie homely!

Hagen S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hagen S

A relaxed hide away with beautiful view and an almost private beach.

See stars.

Anonieme gas - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R5 400
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R5 400
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kuduweg 74, Ballito, 4301, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMWmZ0m7pKMQ0JL9aXGZRIoZT4FMrpkEE6f7UQbhZyfNSBBWnX8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 400 per nag (plek vir 8) 11 5 1 4 74 Kudu Road Ballito 4301 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -29.527098501261 31.225363103633

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang