Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villabikirus

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mariette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 49 resensies vir Villabikirus
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Tersia M - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia M

Awesome.

Lekker gebly. Sal weer gaan. Kon al die diere gesien het.

Villabikirus se terugvoer

Baie dankie vir die resensie.
Julle is altyd welkom.
Mooi bly.

Villabikirus
Elize L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize L

Ons het verskriklik lekker gekuier op die stoep en om die boma.

Dit was 'n baie lekker huis. Ten volle toegerus. Alles waaraan jy kan dink, is klaar daar. Dit was gerieflik en mooi skoon. Alles was perfek.

Villabikirus se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie, Elize. Ek is bly julle het lekker gekuier. Julle is altyd welkom.

Villabikirus
Alison L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alison L

A week's stay with 4 adults, 2 teenagers, and 2 children.

We had such an amazing stay! The house is stunning and clean and had everything we needed! The pool was amazing and a welcome relief in the heat. We highly recommend Villabikirus and would love to go back again. Thank you, Mariette!

Villabikirus se terugvoer

Hi Alison
Thank you so much for our great review, we appreciate it. You are a great guest and always welcome.
Stay safe.
Kind Regards
Victor & Mariëtte

Villabikirus
Jacques B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques B

Awesome.

Het die verblyf baie geniet, baie diere om te sien. Die verblyf het alles wat jy nodig kan kry.

Villabikirus se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi resensie, Jacques. Ek is bly jy het dit geniet.
Jy is altyd welkom.

Villabikirus
Francis K - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francis K

Heerlik.

Dit was ons tweede keer by Villabikirus en sal volgende keer weer daar bespreek. Die huis is regtig goed ingerig, met alles wat 'n mens benodig. Gerieflik vir daguitstappies na die Kruger of ook 'n lui-lekker dag tuis terwyl mens kyk hoe al die diere kom besoek aflê by die huis. Die swembad was weereens 'n treffer vir die kinders. Die eienaars was baie hulpvaardig.

Karina P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karina P

A good weekend trip.

I had a great time at Villabikirus. The owner was wonderful over the phone and helpful when we had any doubts. There were a few things that had to be repaired, and the feedback was welcomed by the owner. I was informed that they would be fixed. I do have allergies, and the beds were a bit dusty, but due to allergies I am a bit more sensitive than the usual person. The animal visits were wonderful! The air conditioning and the pool were great for the heat. Overall, it was a good stay.

Villabikirus se terugvoer

Good day Karina.
Thank you for your feedback. Much appreciated.
Keep well.
Kind Regards

Villabikirus
Roelof D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Roelof D

Fantasies.

Ja, baie lekker gebly. Baie diere by die huis.

Villabikirus se terugvoer

Baie dankie vir ons mooi resensie.
Julle is altyd welkom.
Groete

Villabikirus
Anthony G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anthony G

Amazing. Lots of animals to interact with.

Value for money, it's tidy, spacious and everything you need is there.

Villabikirus se terugvoer

Thank you for the review. You are welcome.

Villabikirus
Jan S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan S

Baie lekker, sal weer en weer gaan.

Dit is nou die derde keer wat ek die huis gebruik en geen probleme nie. Ek sal die huis beslis aanbeveel.

Villabikirus se terugvoer

Baie dankie vir ons mooi resensie Jan. Ons waardeer baie.
Julie is altyd welkom. Groete, Victor en Mariëtte

Villabikirus
Octavia F - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Octavia F

Fantastic fun and homey.

Security made us feel safe, rules made my life easier, and I'm grateful for the support from the host when we needed assistance.

Villabikirus se terugvoer

Thank you so much for the great review.

Villabikirus
Petro V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro V

'n Huis wat my beslis weer sal huisves!

Lekkerder as dit kry mens nie, plekkie is skoon, netjies en goed toegerus! Daar was alles wat ons nodig gehad het om die kuier in die bosveld mooi af te rond. Ons het baie lekker geslaap, die beddens was gemaklik en daar is oor as genoeg lugversoring en waaiers om die hitte bietjie meer draagbaar te maak.

Villabikirus se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi resensie Petro. Ons waardeer dit baie. Julle is wonderlike gaste en is altyd welkom. Groete, Victor en Mariëtte

Villabikirus
'dries V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
'dries V

Ruim, genoeg spasie!

Ons was meestal net na donker daar en voor sonopkoms weg, maar het heerlik gebly in die ruim blyplek. Kon verseker bietjie rus!

Villabikirus se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie Dries, ons waardeer baie. Julle is altyd welkom.
Mooi bly.
Groete, Victor en Mariëtte

Villabikirus
Sharon D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon D

Fantasties

Dit was ons eerste besoek aan Marlothpark. Ons was aangenaam verras en het ons kuier baie geniet, gerieflike, netjiese huis, perfekte ligging, naby alles. Uitstekende kommunikasie.

Villabikirus se terugvoer

Hi Sharon,
Baie dankie vir ons mooi resensie, ons waardeer dit opreg.
Julle is wonderlike gaste en is altyd welkom.
Groete,
Victor en Mariëtte

Villabikirus
Marilè N - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilè N

Lieflik!

Die huis het alles wat ons kon nodig hê. Dit was mooi skoon en netjies en die aanwysings was duidelik. Dankie vir julle lieflike verblyf!

Villabikirus se terugvoer

Hi Marile.
Baie dankie vir die mooi resensie, ons waardeer dit baie. Julle is altyd welkom.
Vriendelike groete,
Victor en Mariëtte.

Villabikirus
Valerie L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valerie L

Heerlike kuier! Beslis die moeite werd.

Die plekkie is baie netjies en skoon. Plekkie laat mens gemaklik en tuis voel. Baie diere wat gewild is in die omgewing en kom draai net onder die stoep, maak net seker jy vat mielies en game pallets dat hulle so bietjie langer vir jou kom kuier. Die diere is 'n hoogtepunt. Die plek is ook geskik vir kragonderbrekings met 'n gasgeiser en ligte wat aanbly. Mens hoef nie in die donker te sit nie. Sal enige tyd weer die plekkie besoek en aan almal aanbeveel. Tussen al die plekkies in Marloth wat ek al besoek het, is die een tot dusver die beste. Uitstekende plek!

Villabikirus se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie Valerie, ons waardeer dit opreg.
Julle is altyd welkom.
Groete, Victor en Mariëtte

Villabikirus
Linda O - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda O

Dit die perfekte plek om te kuier in Marloth, skoon, ruim en tuis.

Ons het die lekkerste kuier gehad, met aankoms dadelik tuis gevoel en genoegsame spasie vir ons almal. Die eenheid is skoon en was dankbaar vir die aircons - wat 'n lavenis in die hitte. Dit was baie gerieflik dat die swembad ready to go was! Baie dankie vir 'n heerlike kuier.

Villabikirus se terugvoer

Hi Linda,
Baie dankie vir ons mooi resensie, ons waardeer dit opreg. Julle is wonderlike gaste en altyd welkom om weer te kom kuier.
Groete, Victor en Mariëtte

Villabikirus
Ivan E - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan E

Absoluut die moeite werd.

Villabikirus goed geleë in Marloth Park naby winkels, teerpad en 'n lekker swembad.

Villabikirus se terugvoer

Baie dankie vir die resensie Ivan. Ons waardeer.
Julle is altyd welkom.
Groete, Mariëtte

Villabikirus
Luella C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luella C

It's a beautiful home and a very nice stay.

It was a beautiful home.

Villabikirus se terugvoer

Thank you so much, Luella. You are always welcome. Kind Regards

Villabikirus
Francois P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Francois P

Baie goeie waarde vir geld!

Ons was so beïndruk met Villabikirus dat ons dadelik weer wou boek vir Junie 2023. Baie goeie waarde vir geld en baie ruim, netjiese plek. Baie diere gesien om die huis. Onthou net handoeke vir die badkamers, want die wat jy koop by Marloth se winkels is 'n lot gemors. Sal die huis hoogs aanbeveel vir jou volgende wegbreek.

Villabikirus se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie Francois.
Julle is altyd welkom.
Groete,
Victor en Mariëtte

Villabikirus
Andre N - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre N

Waarde vir geld.

Het lekker gebly, van die aircons het nie gewerk nie.

Villabikirus se terugvoer

Hi Andre
Ek is bly julle het lekker gebly.
Jammer vir die ongerief, jy moes net met my gekommunikeer het.
Die aircons werk, van die gaste sit dit by die muur af.
Groete

Villabikirus
Eunè V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Eunè V

Skoon, netjies, bekostigbaar.

Kindervriendelik, georganiseerd.

Villabikirus se terugvoer

Dankie vir jou resensie Euné.
Groete

Villabikirus
Rudie S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudie S

Rustige naweek. Het ook baie diere gesien.

Pragtige ruim huis. Alles was netjies en skoon. Winkels en restaurante was om die hoek. Sal definitief weer gaan.

Villabikirus se terugvoer

Hi Rudie. Baie dankie vir ons mooi resensie.
Ons waardeer dit opreg. Julle is altyd welkom.
Groete, Victor & Mariëtte

Villabikirus
Olivia W - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olivia W

Absolutely amazing.

An absolutely beautiful house, an abundance of wildlife, well-equipped for loadshedding, great entertainment area. Our family will definitely be coming back, next time a little longer. Thank you Mariette and Victor for being such great hosts.

Villabikirus se terugvoer

Good day Olivia. Thank you so much for the positive review it is much appreciated. You are always welcome. Kind Regards, Mariëtte.

Villabikirus
Roelien J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelien J

Fantasties en goed ingerig. Wonderlike, gasvrye mense. Baie dankie Mariette. Ons sien julle beslis gou weer.

Al ons verwagtinge is oortref. Die huis is sentraal geleë, netjies en skoon. Die swembad is perfek en daar was heeltyd diere wat kom kuier het. Ons sien julle beslis weer. Was 'n onvergeetlike naweek. Baie dankie.

Villabikirus se terugvoer

Goeiemôre Roelien.
Jy is dierbaar. Baie dankie vir ons mooi resensie. Ons waardeer dit opreg. Julle is altyd welkom.
Groete, Victor en Mariëtte

Villabikirus
Ig V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ig V

Net die plek vir bietjie rus.

As jy wil wegkom van alles af, kom doen dit hier - in die bos en tussen die diere. Hier is alles wat jy nodig het vir "biki rus".

Villabikirus se terugvoer

Goeie dag Ig.
Baie dankie vir ons mooi resensie. Ons waardeer dit opreg. Julle is altyd welkom.
Groete, Victor & Mariëtte

Villabikirus
Eliouse D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eliouse D

Ruim en gemaklik met baie dierevoete deur.

Ons was 'n gesin van 6 en het baie lekker gekuier. Die huis is lekker ruim en gemaklik met alles wat jy benodig. Die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam wanneer ons vragies gehad het. Daar was vreeslik baie dierevoete by ons drumpel en kinders en grootmense almal was elke dag vermaak. Ons sal beslis Villabikirus aanbeveel.

Villabikirus se terugvoer

Baie dankie vir ons mooi resensie Eliouse. Ons waardeer dit baie. Julle is dierbare gaste. Julle is altyd welkom.

Villabikirus
Johan V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

As jou siel rus nodig het, is Villabikirus net die plek vir jou.

Baie lekker gekuier. Huis is groot en ruim. Skoon en netjies. Sal dit weer besoek en vir enige persoon aanbeveel.

Villabikirus se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie Johan. Ons waardeer dit opreg. Julle is altyd welkom.

Villabikirus
Rochell R - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rochell R

Spectacular.

We went to Villabikirus with a few friends and it was an absolute blast. The house was very clean and spacious! An amazing pool and braai areas! I would definitely go back and recommend Villabikirus to everyone! Amazing hospitality from the owner's side. Definitely click on that book now button! Dankie Tannie Mariëtte!

Villabikirus se terugvoer

Hi Rochelle
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons waardeer dit opreg. Julle is altyd welkom.

Villabikirus
Mia I - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mia I

Toppunt van ons Mpumalanga-toer.

Die ligging was perfek Daar was oorgenoeg geriewe vir enige geleentheid. Ons is verlief op die eenheid en sal beslis weer kom, volgende keer vir langer. Die uitgebreide braai- en kuierarea, swembad en stoep skep die perfekte ongewing om die diere veilig te waardeer.

Villabikirus se terugvoer

Mia, baie dankie vir die mooi resensie.
Ons waardeer dit so baie.
Julle is altyd welkom.

Villabikirus
Marinda U - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda U

Heerlik gekuier!

Goeie waarde vir geld.

Hein S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein S

Het als wat jy nodig het. Vriendelik en professioneel.

Vir seker waarde vir geld met alles wat jy nodig het, WiFi om die kids besig te hou wanneer grootmense kuier en 'n afkoelplekkie vir die lekker warm dae. Bespreek gerus by Villabikirus, jy sal nie spyt wees nie.

Villabikirus se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie Hein. Ek waardeer baie. Julle is altyd welkom.

Villabikirus
Carla V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla V

Heerlik, goed toegerus en perfekte ontspanvakansie!

Huis is baie goed toegerus. Baie skoon en netjies met alles wat jy nodig het. Selfs met load shedding is daar warm water, noodligte en gasstoof. Diere het heeldag kom inloer en het ons vreeslik lekker gekuier! Sal beslis weer Villabikirus besoek.

Villabikirus se terugvoer

Hi Carla,
Baie, baie dankie vir die mooi resensie. Ons waardeer dit opreg. Julle is puik gaste en is altyd welkom.
Groete, Mariëtte.

Villabikirus
Kayla W - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kayla W

Uitstekend.

Dit was regtig 'n wonderlike wegbreek by Villabikirus. Die huis self is baie netjies en maklik om te kry op GPS. Die beddens was mooi netjies opgemaak en alles wat mens nodig het in terme van eetgerei en breekware is beskikbaar. Die foto's is 'n akkurate voorstelling van hoe dit lyk by Villabikirus. Daar is ook WiFi beskikbaar, ons was 6 mense en almal kon gemaklik dit gebruik. Mariette het dadelik teruggestuur op boodskappe of gebel as ons enige vrae gehad het. Die beste ervaring was die wildediere wat sommer op jou stoep kom kuier (kudu, sebra, vlakvarke en bosbokke). Ek sal regtig Villabikirus vir enige persoon aanbeveel. Dit is ook baie naby aan die Krugerwildtuin vir diegene wat graag daar ook 'n draai wil maak.

Villabikirus se terugvoer

Môre Kayla. Baie dankie vir die mooi resensie. Ons waardeer dit regtig baie. Julle is puik gaste en is altyd baie welkom.
Groete, Mariëtte

Villabikirus
Francis K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francis K

Sal weer hier kom rus.

Ons het heerlik met 3 klein kindertjies gebly. Die huis is ruim en goed ingerig. Die kombuis beskik oor alles wat 'n mens benodig om kos te maak, te braai of buite op die vuur pot te maak. Genoeg plastiekware vir die kinders se gebruik. Die opsie van bad of stort was ideaal met die kinders. Handdoeke word nie voorsien nie, maar dit word vroegtydig deur die eienaar aan gaste gekommunikeer. Die wasmasjien werk nie optimaal nie en die tuimeldroër het tydens ons verblyf glad nie gewerk nie. Daar was wel 'n houtrak waarop klere buite in die son gehang kon word. Twee van die swembadnet se hakke was stukkend en tydens ons verblyf het 'n vlakvark homself toe misgis en in die swemband beland. Met 'n gespartel en tot almal se vermaak is ou vark toe ongeskonde uit die swembad. Kinders moet dus net bitter fyn dopgehou word rondom die swembad, omdat dit nie geheel en al beveilig kan word nie. Lugversorging en waaiers was in werkende toestand. Die huis beskik wel oor DStv, met baie beperkte kanale. Ons prioriteit was egter om tyd in die natuur te spandeer. Verder beskik die huis ook oor WiFi. Die huis is ook ingerig om gemaklik te bly tydens "loadshedding. " Goeie deurlopende kommunikasie vanaf die eienaar. Die ligging van die huis is ook van so aard dat daar gereeld diere besoek kom aflê. Dankie vir 'n heerlike vakansie, kan beslis vir Villabikirus aanbeveel.

Villabikirus se terugvoer

Baie dankie vir die resensie, Francis.
Ons was verlede week in Marloth en die wasmasjien werk 100%, die program van hoe hy werk, is aan die voorkant van die masjien. Die tuimeldroeër het ek wel gesien maak nie droog nie. Die tuimeldroeër en swembadnet is in vir herstelwerk.
Baie dankie. Julle is altyd welkom.

Villabikirus
Surita E - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Surita E

Wil nog bietjie langer rus.

Oe dit was onvergeetlik lekker. Ons almal het die ruskansie terdeë geniet. Die verblyf en alles wat nodig is vir 'n behoorlike ruskansie was beskikbaar. Grootste bederf was die swembad en lugverkoeling. Die diere gaste wat kort-kort ingeval het was 'n groot bederf, byde vir hulle en vir ons. 'n Besoek aan Villabikirus is beslis die moeite werd veral as jy jouself en jou geliefdes wil bederf. Ek waarborg jou jy sal daarna "Nog 'n Bietjie langer wil rus" want jy wil net hê dat die lekkerte nog langer moet aanhou. Baie dankie Mariëtte en Victor dat julle julle lieflike huis met ons gedeel het. Ons sal beslis weer binnekort daarvan gebruik maak.

Villabikirus se terugvoer

Surita.
Baie dankie vir die mooiste resensie, ons waardeer dit so baie.
Julle is puik gaste en altyd welkom by ons huis.

Villabikirus
Alicia O - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia O

Excellent place to stay.

The house is in a perfect area. With a lot of animals.

Villabikirus se terugvoer

Thank you so much for the review Alicia. Much appreciated.
You are always welcome.

Villabikirus
Frans M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans M

Awesome! Baie netjies, alles wat jy nodig het!

Die eenheid is baie netjies en skoon. Dit voel of jy by jou eie huis is in die wildtuin. Die swembad is net reg, ek hou daarvan dat ek nie die water moes in en uittap nie. Ek sal beslis weer gaan.

Villabikirus se terugvoer

Baie dankie vir ons mooi resensie wat jul geplaas het. Ons waardeer dit opreg. Julle is altyd welkom.

Villabikirus
Monique J - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique J

Gemaklik, ontspannend en die reis werd.

Die huis is ten volle toegerus met alles wat jy sou nodig kry, selfs 'n wasmasjien en tuimeldroër, dis ruim met genoeg spasie om gemaklik te kan ontspan, genoeg van alles en nog meer in die huis, baie netjies en skoon. Die braaigeriewe is gemaklik en die swembad is perfek vir volwassenes om in af te koel en nie te diep vir kinders om te kan swem nie. Die diere was volop gewees, varke het sommer in huis 'n happie kos kom vra, ons het ons tyd ten volle geniet en het absoluut geen klagtes oor enige iets nie.

Villabikirus se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie Monique. Ons waardeer dit baie. Julle is altyd welkom.

Villabikirus
Susan V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susan V

Heerlik, goeie ligging en genoeg spasie.

Ons as familie is omtrent die hele tyd buite en ek glo ook die ander mense wat die woning gebruik. Die enigste probleem wat daar was is dat die stoep nie vir ons groot genoeg is vir kuier nie, en die buite tafel moes ook groter wees, maar dit sal my glad nie keer om weer daardie woning te gebruik nie.

Villabikirus se terugvoer

Baie dankie vir die resensie Susan. Julle is altyd welkom.

Villabikirus
Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Riana B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana B

Wow, wow, wow!

Ons het ongelooflik lekker gekuier en gebly. Dit is 'n pragtige huis en lieflik ingerig. Die wasmasjien en tuimeldroër was 'n baie groot aanwins. Ons sal definitief weer hierdie huis in die toekoms bespreek. Baie dankie Mariëtte vir jou kommunikasie die hele tyd.

Villabikirus se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie Riana. Ek waardeer dit regtig baie.
Julle is altyd welkom.

Villabikirus
Jan S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan S

Waarde vir jou geld.

Gaan beslis weer daar bespreek. Geen probleme gehad nie, huis was skoon en baie lekker plek. Als was gereël, het net die sleutel gekry en ingegaan. Baie dankie, goeie diens.

Villabikirus se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie Jan. Ons waardeer baie. Julle is altyd welkom.

Villabikirus
Riaan H - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan H

Waarde vir jou geld.

Baie goeie diens en waarde vir jou geld.

Villabikirus se terugvoer

Baie dankie Theresa, ek waardeer.

Villabikirus
Corné S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corné S

Lekker gekuier.

Lekker kuierarea. Huis is goed ingerig en lekker koel.

Villabikirus se terugvoer

Baie dankie Corne, ons waardeer.

Villabikirus
Brenda S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda S

Fantastiese naweek.

Een van die lekkerste plekke waar ons nog gebly het in Marloth. Wat jy sien op die webtuiste is wat jy kry. Die huis wat baie skoon, daar is voorsiening gemaak vir wanneer daar "loadshedding" is, dit het baie gehelp. Die ekstra kuierplek bo was net wat 'n mens nodig het as jy nog wil kuier en dit is te koud buite. Die motorhuis was ook natuurlik 'n plus, ons het nog nooit in Marloth 'n huis gehuur waar daar ordentlike voorsiening gemaak is vir jou voertuig nie. Mariette het ook moeite gedoen om alle dokumentasie vir ons reg te hê en dit is glad nie 'n "shlep" om die sleutel by die sekuriteit te kry nie. Ek sal hierdie huis definitief vir vriende en familie aanbeveel.

Villabikirus se terugvoer

Baie dankie vir die mooi boodskap Brenda, ons waardeer dit baie.

Villabikirus
Annatjie J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annatjie J

Baie netjies en familievriendelik!

Baie lekker plekkie met als wat jy nodig het. Lekker rustig met diere wat kom hallo sê kort-kort. Sal die plekkie vir seker aanbeveel en self weer daar gaan kuier.

Villabikirus se terugvoer

Baie dankie Annatjie, ons waardeer opreg. Julle is altyd welkom.

Villabikirus
Leroy K - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leroy K

Baie lekker en ruim verblyf. Die kuierarea buite is baie lekker.

Sien sterre.

Villabikirus se terugvoer

Baie dankie Leroy, ons waardeer dit. Julle is altyd welkom.

Villabikirus
Natania R - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natania R

Gerieflik, netjies en bekostigbaar.

Ons het vreeslik lekker daar gebly die naweek. Ons was 4 volwassenes met 4 klein kindertjies en daar was oor as genoeg spasie. Daar is genoeg badkamers wat regtig 'n groot plus is en die kombuis was baie mooi en goed ingerig. Die eienaars is baie ingerig op attention to detail. Al was daar nie water in Marloth oor die naweek nie het dit ons gelukkig nie geraak nie aangesien daar 'n vol tank was, dit het ons ongelooflik baie gehelp. Die boma-area was lieflik in die aand. Ons sal vir seker weer gaan.

Villabikirus se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer Natania, dit word opreg waardeer.

Villabikirus
Ingrid J - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid J

Huis is baie ruim en netjies!

Baie oulike huis waar die diere kom kuier. Was lekker om daar te kon bly!

Villabikirus se terugvoer

Baie dankie Ingrid, waardeer baie.

Villabikirus
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Geelslangweg 2260, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA37aec37221b1aa496fea69d51c64bf3cfb250544ff5ce3b0cd5541d5033f65289c1d80adb14a5818d91ba922e0056e1deb46?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 8) 49 5 1 5 2260 Geelslang Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 09:00 -25.344089151889 31.777592580357

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang