Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villabikirus

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Tersia M
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Awesome. Lekker gebly. Sal weer gaan. Kon al die diere gesien het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariette
Villabikirus
Baie dankie vir die resensie. Julle is altyd welkom. Mooi bly.

Elize L
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Ons het verskriklik lekker gekuier op die stoep en om die boma. Dit was 'n baie lekker huis. Ten volle toegerus. Alles waaraan jy kan dink, is klaar daar. Dit was gerieflik en mooi skoon. Alles was perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariette
Villabikirus
Baie dankie vir die mooi resensie, Elize. Ek is bly julle het lekker gekuier. Julle is altyd welkom.

Alison L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

A week's stay with 4 adults, 2 teenagers, and 2 children. We had such an amazing stay! The house is stunning and clean and had everything we needed! The pool was amazing and a welcome relief in the heat. We highly recommend Villabikirus and would love to go back again. Thank you, Mariette!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariette
Villabikirus
Hi Alison Thank you so much for our great review, we appreciate it. You are a great guest and always welcome. Stay safe. Kind Regards Victor & Mariëtte

Jacques B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mei 2024

Awesome. Het die verblyf baie geniet, baie diere om te sien. Die verblyf het alles wat jy nodig kan kry.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariette
Villabikirus
Baie dankie vir jou mooi resensie, Jacques. Ek is bly jy het dit geniet. Jy is altyd welkom.

Francis K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Sep 2024

Heerlik. Dit was ons tweede keer by Villabikirus en sal volgende keer weer daar bespreek. Die huis is regtig goed ingerig, met alles wat 'n mens benodig. Gerieflik vir daguitstappies na die Kruger of ook 'n lui-lekker dag tuis terwyl mens kyk hoe al die diere kom besoek aflê by die huis. Die swembad was weereens 'n treffer vir die kinders. Die eienaars was baie hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Karina P
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Jan 2024

A good weekend trip. I had a great time at Villabikirus. The owner was wonderful over the phone and helpful when we had any doubts. There were a few things that had to be repaired, and the feedback was welcomed by the owner. I was informed that they would be fixed. I do have allergies, and the beds were a bit dusty, but due to allergies I am a bit more sensitive than the usual person. The animal visits were wonderful! The air conditioning and the pool were great for the heat. Overall, it was a good stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariette
Villabikirus
Good day Karina. Thank you for your feedback. Much appreciated. Keep well. Kind Regards

Roelof D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Jul 2024

Fantasies. Ja, baie lekker gebly. Baie diere by die huis.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Mariette
Villabikirus
Baie dankie vir ons mooi resensie. Julle is altyd welkom. Groete

Anthony G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Feb 2024

Amazing. Lots of animals to interact with. Value for money, it's tidy, spacious and everything you need is there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Mariette
Villabikirus
Thank you for the review. You are welcome.

Jan S
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Baie lekker, sal weer en weer gaan. Dit is nou die derde keer wat ek die huis gebruik en geen probleme nie. Ek sal die huis beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariette
Villabikirus
Baie dankie vir ons mooi resensie Jan. Ons waardeer baie. Julie is altyd welkom. Groete, Victor en Mariëtte

Octavia F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Fantastic fun and homey. Security made us feel safe, rules made my life easier, and I'm grateful for the support from the host when we needed assistance.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariette
Villabikirus
Thank you so much for the great review.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mariette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Geelslangweg 2260, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA37aec37221b1aa496fea69d51c64bf3cfb250544ff5ce3b0cd5541d5033f65289c1d80adb14a5818d91ba922e0056e1deb46?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 8) 49 5 1 5 2260 Geelslang Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 09:00 -25.344089151889 31.777592580357

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang