Village Mews 8
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Linda Louise Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Mariaan J - Apr 2023
Algehele gradering
Heerlike skoon veilige blyplekkie. Adres goed sigbaar en geen probleem om plekkie te kry nie.
Village Mews 8 se terugvoer
Hi Mariaan. Ons is bly dat julle die verblyf geniet het en sien uit daarna om dit weer in die toekoms te kan doen.
Groete en bly veilig.
Village Mews Span
Johan Z - Apr 2024
Algehele gradering
Bakgat akkommodasie!
Village Mews 8 se terugvoer
Johan, we're so glad that you had a great time. You're welcome back anytime! Stay safe until then. Regards.
Aeysha D - Mrt 2024
Algehele gradering
It was our home away from home, had everything you could need on holiday.
Village Mews 8 se terugvoer
Thank you so much. We're glad that you enjoyed your stay and look forward to being able to host you sometime soon. Regards and stay safe.
Hugh G - Feb 2024
Algehele gradering
Very relaxing and peaceful.
Lindie O - Jan 2023
Algehele gradering
Nie so aangenaam nie.
Village Mews 8 se terugvoer
Hi, Lindie
My apologies for the inconvenience.
The agent had unfortunately lost the key to their storage cupboard and did not bring this to my attention until after your departure; else, this would never have happened.
Please accept this as my personal apology, and I would be happy to make up for this inconvenience should you have a next stay with us.
Regards, and take care.
Steven B - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Village Mews 8 se terugvoer
Hi Steven I am glad that you enjoyed your stay. Daily cleaning services are available at an additional cost and can be implemented at your request( as quoted on our property information).
Regards and stay safe and we look forward to be able to accommodate you and your group again sometime soon.
Adelle L - Mrt 2022
Algehele gradering
Rustige plekkie waar mens heerlik kan kuier.
Village Mews 8 se terugvoer
We're so happy that your enjoyed your stay and we look forward to accommodate you again in the not too distant future. Stay safe and well.
Maryna N - Jan 2022
Algehele gradering
Was so rustige gevoel en veilig.
Village Mews 8 se terugvoer
Baie dankie . Ons is bly dat U die verblyf genies het en ons sien uit daarna om U weer in die toekoms kan huisves.
Groete
Hendrik D - Des 2022
Algehele gradering
Klein balkon. Onvoorbereid.
Village Mews 8 se terugvoer
Hi Hendrik.
Apologies that such important communication regarding the key collection was overlooked.
We value feedback such as yours so that we can improve on oversights. What made you feel like the property was not ready for your arrival? Regards,
Ian L - Feb 2020
Algehele gradering
Netjies met baie onverwagte ekstras.
Village Mews 8 se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde, en is bly dat jul die verblyf geniet het, en sien uit daarna om weer binnekort vir U gesin te kan huisves.
Groete, bly gesond en veilig.
Vernoll A - Jan 2020
Algehele gradering
Dit was regtig waarde vir jou geld en die plek is baie netjies.
Village Mews 8 se terugvoer
It was a great pleasure to be able to accommodate you and your family. We are looking forward to be able to do so soon again. Stay well.
Leon K - Des 2019
Algehele gradering
Niks anders as fantasties nie. Uitstekende plek.
Village Mews 8 se terugvoer
It was an absolute pleasure to have been able to accommodate you and your family. We look forward to being able to do so again quite soon. Regards and stay well.
Hennie H - Des 2019
Algehele gradering
It was just fabulous, we enjoyed every moment there.
Village Mews 8 se terugvoer
Thank you Hennie. I am so glad that you enjoyed your stay with us, and look forward to hosting you again. Stay well until then. Regards.
Tarren J - Jun 2019
Algehele gradering
Baie netjiese plekkie en goeie diens!
Village Mews 8 se terugvoer
Baie dankie. Ons is baie bly dat julle jul verblyf geniet het, en sien uit daarna om jul groep weer te kan huisves.
Vriendelike groete
Vernoll A - Jan 2019
Algehele gradering
Die verblyf was baie netjies en skoon met ons aankoms.
Village Mews 8 se terugvoer
Baie dankie Vernoll. Ons is bly dat julle die verblyf by Village Mews 8 geniet het, en sien uit daarna om Jul gesin weer in die toekoms te kan akommodeer.
Groete en lekker bly.
Linda
Danielle C - Feb 2019
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Village Mews 8 se terugvoer
Baie dankie. Ons is bly dat U die verblyf by Village Mews 8 geniet het, en sien uit daarna om U weer in die toekoms te kan huisves. Groete en lekker bly.
Nadia V - Des 2018
Algehele gradering
Accommodation was clean, comfortable and well-equipped.
Village Mews 8 se terugvoer
Hello! We trust that you have reached your destination safely. Thank you for your kind review. Wi-Fi is currently work in progress. We are awaiting approval from the Body Corp to have a receiver installed to facilitate Wi-Fi, and look forward to being able to have it available on your next visit. If you were subjected to any power outages- our apologies, and hope that you were not too 'stranded' without power.
Regards and stay safe throughout the Festive Season.
God Bless.
Linda
Nicholas N - Okt 2018
Algehele gradering
Would definitely stay here when in the area.
Village Mews 8 se terugvoer
Thank you very much. Glad that you enjoyed your stay, and would be happy to accommodate your family again. Regards
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vinkstraat, Village Mews 8, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang