Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Village Square 10

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hoofstraat 27, Village Square-kompleks, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 020 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Village Square 10 is 'n luukse en ruim selfsorgwoonstel in die middel van die dorp in Plettenbergbaai naby verskeie winkels en restaurante. Die woonstel het pragtige see- en berg-uitsigte en is net 650 m vanaf Lookout-strand en net 1,4 km vanaf Central-strand. Die woonstel is op die tweede verdieping in 'n veilige kompleks.

Dié luukse woonstel het natuurlike beligting en 'n wit-estetiek wat die woonstel soos 'n kunswerk laat voel, tog eenvoudig en stemmig.

Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste en het 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea met 'n slim-TV. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n oopplan-stort, bad en beskutte toilet. Daar is 'n kluis in die slaapkamer. Die perseel is ook as 'n tweeslaapkamer en -badkamer beskikbaar. Doen navraag hieroor.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, kookplaat, oond, mikrogolf, ketel, Nespresso Vertuo (bring jou eie koffiekapsules) eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus. Verder is daar 'n waskamer en opwas-area. Die groot leefarea het 'n kaggel en lei na 'n balkon met glaspanele, 'n lieflike uitsig en 'n draagbare gasbraai. Parkeerplek word op die perseel voorsien.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Venita Geverifieer

Eiendomme 22

Resensies 27

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Hoofstraat 27, Village Square-kompleks, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Village Square 10 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 3 020
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 3 020
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hoofstraat 27, Village Square-kompleks, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFU20G63vqiasm6mh5LCNhNln39D27gDMsuYHXiavWcKPSclSnp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 020 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 27 Main Street Village Square complex 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -34.052649 23.372606

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang