Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vin Suite

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Godfrey K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Lieflik. Ja, baie lekker. Sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Patricia F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Wonderful apartment and host, centrally located. A wonderful stay. Centrally located and great attention to detail. The apartment is beautifully renovated and details like bottled water, rusks, milk in the fridge and fresh flowers added to our enjoyment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petra L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

'n Bolandse juweel wanneer dit by verblyf kom. Hierdie pragtige woonstel, smaakvol ingerig met 'n goed toegeruste kombuis, veilige parkering en 'n uitstekende ligging bied alles waarvoor mens kan vra in (a home away from home) scenario. Nicolene is 'n gasvrou duisend. Sy kommunikeer vooraf uitstekend met haar gaste, maak seker dat hulle met hul aankoms tuis voel en verskaf inligting oor alles wat die dorp en kontrei bied. Vin Suite sal in die toekoms ons voorkeur blyplek op Stellenbosch wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Meagan W
Kort verblyf
4.8
Apr 2024

Fantasties. Baie dankie. Dit was heerlik gewees.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Piet B
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Nov 2024

Bekostigbare, gerieflike en skoon verblyf naby aan alles in Stellenbosch. Definitief. Die eenheid het alles gehad wat ek nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Hennie R
Kort verblyf
4.6
Nov 2024

Lekker gebly. Lekker koningsgrootte bed. Skoon en netjies. Met verwelkomingsvrugte.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Mrt 2024

Peaceful. Good thank you, I recommend a television in the room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Septimus B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Aangenaam - netjies en maklik toeganklik. Maklik om die eenheid te bereik - goeie ligging. Netjies en goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tersia C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2019

Ongelooflike lekker tyd belewe. Die verblyf is verskriklik goed toegerus en baie baie netjies. Die eienares het aan al jou behoeftes gedink en voorsiening vir alles gemaak. Ons sal sonder twyfel weer daar gaan kuier dit was 'n fees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicolene
Vin Suite
Beste Tersia, Baie dankie vir hierdie rojale terugvoer, dit maak my hart altyd lekker warm as ek hoor dat my gaste hulle kosbare tyd weg van die huis en die gewone roetine voluit geniet tydens hul tuisgaan by ons in Vin Suite en so tuis voel dat hulle graag weer sal wil kom kuier. Julle is droomgaste!! Baie dankie vir deurlopende meer as aangename kommunikasie en dat julle ons akkommodasie so netjies en skoon agtergelaat het!! Julle is altyd welkom en ons sien uit na die voorreg om jul volgende keer op ons werf te verwelkom! Beste wense na die Noorde vir 'n voorspoedige 2020! Vriendelike groete, Nicolene Vin Suite

Rudolph L
Kort verblyf
4.6
Jul 2019

Netjies en skoon. Goeie reëlings vir in en uitklok. Let wel geen TV nie (slegs DVD soos onder vermaak aangedui). DStv sal vir seker dit meer bemarkbaar maak. Die braaiplek wat aangedui is, is te ver van die woonstelle af en gaan problematies wees om te gebruik. Aircon behoort herstel/vervang te word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Nicolene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stadlerstraat 14, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlhZTFlNzViLTExNDAtNDZkOS1iZDMwLWVmZjAxZDZjZjJmYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 14 Stadler Street Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.939523729696 18.850039243698

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang