Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Visarend's Roep

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Christa D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Pragtige plekkie! Pragtige plekkie met alles wat jy dalk kan nodig hê vir 'n kuier, silwerskoon. Baie diere het kom besoek aflê. Heerlike koel plekkie met al die lugversorgers. Die swembad is een van die bestes in Marloth. Saans lyk die plek soos 'n sprokie met die liggies om die swembad. Voeg nog hierby die tuinbesproeiing en waterdruppels lyk toweragtig mooi in die swembad. So jammer ons kon nie nog langer kuier nie. Sal graag weer in die toekoms wil kom. Verder hou Martie mens mooi op hoogte van al die belangrike inligting en "sightings" rondom Marloth. Baie dankie vir die heerlike kuiertjie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martie
Visarend's Roep
Baie dankie vir jou pragtige woorde, Christa. Dit word opreg waardeer. Ons is baie bly dat julle die kuier geniet het. Hoop julle kom sommer gou weer vir ons kuier. Groete, Etiénne en Martie

Melissa M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Heerlik gekuier in hierdie bosveld juweel. Pragplekkie, ten volle toegerus. Maak voorsiening vir beurtkrag en watertekort. Heerlik gekuier op die stoep. Swembad was 'n welkome lafenis. Martie was baie gasvry. Sal beslis weer teruggaan en beveel die plekkie met die grootste vrymoedigheid aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martie
Visarend's Roep
Baie dankie vir jou pragtige woorde, Melissa. Dit word baie waardeer. Ons is baie bly dat julle die kuier geniet het. Julle is baie welkom om weer vir ons te kom kuier. Groete, Etiénne en Martie.

Lené K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Weg van die huis, maar voel tuis. Ons het heerlik gekuier. Martie is 'n gasvrou 1000! Daar het soveel diere kom kuier. Die ligging was baie goed geleë - nie te ver van die pub, winkelsentrum en uitkyk toring nie, maar tog ver genoeg om die stilte te ervaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martie
Visarend's Roep
Baie dankie vir jou pragtige woorde, Lené. Dit word opreg waardeer. Ons is baie bly dat julle die kuier geniet het. Kom kuier gerus weer vir ons. Groete, Etiénne en Martie

Christiaan O
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Aug 2024

Wonderful and relaxing. Was a wonderful and awesome stay. Friendly people and a warm welcome. A lot of animals around the camp.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Martie
Visarend's Roep
Baie dankie Christiaan Ons is bly dat julle die kuier geniet het. Julle is baie welkom om weer te kom kuier. Groete Etiénne en Martie

Hennie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Beste verblyf in Marloth Park. Sal dit aanbeveel aan almal wat in Marloth Park wil gaan kuier. Visarend's Roep is alles wat ons verlang het en nog meer. Alles was netjies en daar was ook voorsiening gemaak vir beurtkrag. Kombuis is baie goed toegerus met alles. Martie was die hele tyd in WhatsApp-verbinding met my en het my my op hoogte gehou van reëlings. Baie wild het kom hallo sê. Sy het selfs gereël vir 'n baal voer en 'n sak pille om die diere te lok en te voer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martie
Visarend's Roep
Hi Hennie Baie dankie vir die pragtige terugvoer. Ons is baie bly as julle dit geniet het. Julle is altyd welkom. Ons sien uit na julle volgende kuier. Vriendelike groete Etiénne en Martie

Morne L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Fantastiese ondervinding in die natuurryk. Pragtige huisie in wat voel die wildernes is! Diere oral om jou, maar om geen rede voel jy enigsins bedreig nie. Die bestuur was puik, die diens baie goed en kommunikasie is uitmuntend. Die huisie is perfek vir 'n klein of groter gesin, dalk 2 of drie paartjies met klein kinders sal ook lekker hier kan bly (plek vir 8 mense). Vir my was daar niks beter as 'n afkoel in die swembad terwyl die koedoes en wildebeeste besig is om te kuier reg langs jou (agter 'n heining) en die vuurtjie wat brand op die stoep nie! Sal more weer soontoe gaan indien moontlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martie
Visarend's Roep
Hi Morne Baie dankie vir die pragtige woorde. Ons is so bly dat julle dit geniet het. Ons sien uit na julle volgende kuier. Groete Etiénne en Martie

Dedre B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Rustig en vredevol. Ons het dit vreeslik baie geniet. Kinders was heel naweek in die swembad met die diere om ons. Vreeslik rustig gewees. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martie
Visarend's Roep
Hi Dedre Baie dankie. Ons is baie bly dat julle dit geniet het en hoop julle kom weer vir ons kuier. Groete Etiénne en Martie

Johan D
Kort verblyf
5.0
Jan 2023

Vreeslike lekker rustige plekkie in die bos. Baia rustige plek in die bos. Baie diere het kom kuier. Dis rustig en ons het baie lekker daar gebly. Sal weer en weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martie
Visarend's Roep
Hi Johan Baie dankie vir jou pragtige woorde en al die pragtige foto's. Duisend dankies. Julle is baie welkom om weer te kom kuier. Sê net wanneer. Groete Etiénne en Martie

Pat S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Aug 2023

Great host and excellent security when baboons were at house - arrived to chase them away. Beautiful, peaceful place, but in future will only book during week. Few houses down, crowd moved in on Friday and partied, music and all. They were not there for the nature and animals that Marloth Park is well known for, pity.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Martie
Visarend's Roep
Hi Pat Thank you very much for your beautiful review. I am sorry about the noise from the other house. It is a problem in Marloth Park at the moment. Hope you will visit us again. Regards Etiénne & Martie

Letitia G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2022

Plek van Rus. Ons het so lekker gebly. Kombuis is baie goed toegerus met alles. Baie wild het kom hallo sê en die kinders het die lekker groot swembad baie geniet. Ek sal vir seker weer my Visarend's Roep gaan bly! Die eienaars het 'n hart van goud en is baie vriendelik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martie
Visarend's Roep
Hi Letitia, baie dankie vir jou pragtige terugvoering. Ons is baie bly dat julle dit geniet het. Hoop julle kan weer vir ons kom kuier. Vriendelike groete, Etiénne en Martie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Martie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R2 065
R2 065 R1 859
per nag, vir 8 mense
Vanaf R2 065
R2 065 R1 859
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geelslangweg 2272, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa868433a73643481dbcab6599caf33e635b1c0c048a3bc6c6ac4ee796f8f481904419b757e67adac60a22e4df52a274a3ac1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 065 nouVanaf R1 859 per nag, vir 8 mense 46 5 1 5 2272 Geelslang Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.340723626506 31.777211384962

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang