Vista 70 Clarens
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Gavin Geverifieer
Eiendomme 11
Resensies 664
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Petro S - Jul 2024
Algehele gradering
Baie netjiese huis en goed toegerus.
Martin L - Jun 2024
Algehele gradering
Lekker gerus.
Sanchi L - Mei 2023
Algehele gradering
Altyd 'n wenner.
Claude R - Apr 2024
Algehele gradering
Excellent.
Corle K - Feb 2023
Algehele gradering
Absolute bliss.
Frans M - Jan 2023
Algehele gradering
Fantastic stay, with Clarens your best choice.
Herkie T - Jan 2023
Algehele gradering
Gerieflik, netjiese, goed versorgde eenheid.
Iris D - Mei 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Willie D - Feb 2022
Algehele gradering
Baie netjies en skoon. Goeie waarde vir geld.
Vernon V - Feb 2022
Algehele gradering
Heerlik, sal sommer gou weer wil gaan.
Annemarie V - Des 2022
Algehele gradering
Rustig, rustig en nogmaals rustig.
Kerryn M - Aug 2021
Algehele gradering
Wonderful unit but tiles extremely cold.
Vista 70 Clarens se terugvoer
The fire place ventilation has now been adjusted to suit a vent free gas fire place, so the fire is warming the room nicely. The guest forgot to mention that the carpet in the lounge also has undercarpet heating.
Aaliyah D - Jan 2021
Algehele gradering
Lekker
Erenst M - Jan 2021
Algehele gradering
Pragtige uitsig, skoon en netjies!
Sanchi L - Feb 2021
Algehele gradering
Lekker rustige plek.
Bianca L - Okt 2020
Algehele gradering
Absoluut pragtige plek.
Robyn W - Jul 2020
Algehele gradering
Rustige, skoon en smaakvolle verblyf.
Norma K - Sep 2020
Algehele gradering
Lovely, relaxing experience.
Anonieme gas - Aug 2020
Algehele gradering
Hannes B - Sep 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly en goed toegerus.
Dave C - Aug 2019
Algehele gradering
Delightful base from which to explore Clarens and Golden Gate area.
Gerhard M - Aug 2019
Algehele gradering
Perfekte naweektuiste.
Christine D - Jun 2019
Algehele gradering
Dit was 'n fantastiese tyd!
Stef-marié S - Jun 2019
Algehele gradering
Dit was fantasties!
Dirk K - Mei 2019
Algehele gradering
Lekker, soos stroop en peanut botter op 'n toebroodjie.
David H - Des 2019
Algehele gradering
Fantastic location and a beautiful home.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Fantastiese ligging en 'n pragtige huis.
Maklik om te bespreek en in te gaan. Pragtige ligging in die landgoed omring deur bome en wonderlike uitsigte! Sal beslis teruggaan.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Hardus V - Sep 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam, buiten vir 'n paar klein probleempies.
Walter N - Jul 2019
Algehele gradering
Absoluut perfek!
Ronelle K - Mrt 2019
Algehele gradering
Uitstekende ligging, goed toegerus.
Jana L - Jul 2018
Algehele gradering
Fantastiese, skoon eenheid met van die beste geriewe.
Marilyn S - Jul 2018
Algehele gradering
Die beste verblyf in Clarens.
Brant L - Mei 2018
Algehele gradering
Stunning.
Chris J - Jan 2018
Algehele gradering
Perfect getaway!
Erika J - Feb 2018
Algehele gradering
Neat, good location and relaxing.
Eretha D - Sep 2018
Algehele gradering
Vista 70 is 'n pragtige huis en ons het die verblyf baie geniet.
Daniel H - Feb 2018
Algehele gradering
Netjies, rustig en waarde vir geld.
Rize P - Jan 2018
Algehele gradering
Baie aangename ervaring.
Joshua R - Nov 2017
Algehele gradering
Fantastic weekend away.
Janus K - Aug 2017
Algehele gradering
Aangenaam verras.
Lees meerVista 70 Clarens se terugvoer
Thank you for your wonderful review, Janus.
Such a pity you did not contact me about the gas fire place. We are always on standby to replace gas bottles if they run out. I popped up twice over your stay to see if you were okay but found you out on both occasions and I don't like to assume that I can go in when the guests are not at home. We would love to welcome you again to Vista 70.
Kind regards
Bianca M - Jun 2017
Algehele gradering
Dit was fantasties!
Marlies S - Apr 2017
Algehele gradering
Ons het 'n fantastiese tyd in Vista70@Clarens gehad.
Elize B - Mrt 2017
Algehele gradering
Heerlik ontspanne.
Corinne A - Okt 2017
Algehele gradering
Amazing.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ongelooflik.
Wat 'n pragtige skoon huis. Elektriese komberse en die gaskaggel het handig te pas gekom gedurende koue nagte. Dankie Gavin dat jy ons met die braai gehelp het. Ons sal definitief weer Vista70@Clarens besoek.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Andrew D - Mrt 2017
Algehele gradering
Cosy and great location.
Debbie V - Feb 2016
Algehele gradering
Baie netjies met goeie waarde vir geld.
Jo K - Aug 2016
Algehele gradering
Very comfortable and neat self-catering house, ideal for a small family situated in the secure golf estate opposite Clarens.
Andre D - Jun 2015
Algehele gradering
Motorfietsnaweek saam met vriende.
Amore D - Jul 2015
Algehele gradering
Netjies! Dit het alles wat jy nodig het en die verhitte vloere was 'n bonus!
Rene S - Jun 2015
Algehele gradering
Baie netjies en luuks!
Wilna S - Jul 2015
Algehele gradering
Sal verseker weer daar wil bly.
Lees meerUrsula L - Jul 2014
Algehele gradering
Dit was absoluut fantasties!
Betsie B - Feb 2014
Algehele gradering
Hoogs aanbeveelbaar!
Willem V - Okt 2014
Algehele gradering
Baie heerlike tyd omring deur berge!
Retha H - Jun 2014
Algehele gradering
Goed!
Deon E - Jul 2014
Algehele gradering
Weelderig, ruim en verwelkomend!
Johan F - Feb 2014
Algehele gradering
Het voldoen aan ons verwagtinge!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Clarens Gholflandgoed 70, Clarens, 9707, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang