Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

VJ'S Guesthouse

Gastehuis

Resensies

3.5/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Goed

Netheid
3.7
Ligging
3.7
Waarde vir geld
3.4
Diens
3.6
Veiligheid
3.3
Corina G
1 nag Besigheidsreis
4.8
Mei 2024

Helpful kind service. Pleasant stay. Pleasant. Comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Layla J
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Des 2023

Beste vakansie in 'n lang tyd. Ons het so lekker gebly. Lucinda, Milda en al die werkers het ons wonderlik behandel. Ek en my man verlang alreeds terug.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique R
1 nag
4.4
Mei 2024

Peaceful. Comfortable and secure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jacques M
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2023

Skoon. Veiligheid vir voertuie is 'n probleem aangesien daar nie veilige parkering is nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Jun 2024

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Cherish J
1 nag Saam met lewensmaat
1.8
Jan 2024

Teleurstellend. Nee. Die eenheid was vuil. Beddegoed moet vervang word. Dis plek kort aandag.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

John E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Apart from the fact that the restaurant was not available for breakfast, lunch nor dinner, we love the place. Please make breakfast facilities available.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albertram (berty) V
Kort verblyf
5.0
Jun 2022

Enjoyable stay. Enjoyed my stay at VJ's guesthouse.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Raymond W
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mei 2022

Kuier was baie lekker - rustig en alles was loopafstand indien jy enige iets nodig gehad het. Het miskien klein yskas gemis in eenheid anders geen tekortkominge nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anthony V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Okt 2022

Kuier was aangenaam. Sekuriteit is my bekommernis. Geen toegangsbeheer of remote hekke nie. Dit is baie gewaagd in hedendaagse tyd van misdaad. Enige persoon kan perseel ongesiens betree, veral in die nag. Ligging is oor algemeen goed. Tweedens, het die eenheid nie vars geruik met ons aankoms nie en was alle vensters toe. Moeite kon gedoen word om jou daai ontspanne verwelkoming te gee, aangesien ons reeds die oggend al die verblyf bevestig het. Laastens is daar geen Supersport rugby-kanale. Dankie nogmaals.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.5/5

Wilhelmis Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R820
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R820
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 29 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Graaff-Reinetweg 32, Uitenhage, 6230, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg2ZWNmYWE1LTdmZTctNGYzMi04Yzg4LTg3ZGZhMGU1MmFjZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R820 per nag (plek vir 2) 35 5 1 4 32 Graaff-Reinet Road Uitenhage 6230 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.757829224047 25.408143550158

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang