Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Volmoed

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Mathilda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 20 resensies vir Volmoed
Netheid
4.8/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Dewald O - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald O

Pragtige views, baie veilig, huise is groot en baie mooi opgepas.

Volmoed is ademrowend, pragtige plek en sal definitief weer gaan oorslaap. Ek is net spyt ek kon nie langer bly nie.

Virna G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Virna G

Rustig, bekostigbaar, bietjie Klein tussen slaapkamer en badkamer, maar verstaanbaar, leefarea buite.

Rustig, pragtig, sou WiFi verkies, maar blykbaar is hulle besig om daaraan te werk.

Mariaan P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan P

Dit is asemrowend mooi.

Personeel is baie verwelkomend. Huis was baie netjies en het aan alle behoeftes voldoen. Wegbreek was net te kort. Beplan om weer terug te gaan.

Volmoed se terugvoer

Beste Mariaan, Dankie vir jou terugvoering ons sien uit om jou weer by ons te verwelkom.

Volmoed
Elizabeth D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth D

Een aand oornag.

Volmoed is 'n knap plekkie en eenvoudig maar goed toegerus. Kon gemaklik slaap en skoon drinkwater was verskaf. 'n Goeie gasgeiser het gesorg vir 'n lekker warm stort op 'n koue herfsoggend. In 'n stil en mooi area gelee.

Patrick E - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick E

Sal dit beslis aanbeveel, mooi plek.

Vreeslike lekker plek, sal baie maklik weer daar bly.

Clayton G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clayton G

It was a very pleasant stay.

Overall I was satisfied with my stay at Volmoed, it was very comfortable, clean and cosy, with the help of loadshedding at night and some windy rainy nights, the fireplace made the place extra cosy. Only negative comment I have, is the Wi-Fi was not working, but I think that's currently busy being sorted out, other then that 5/5. Thank you Cherine and Volmoed, service was excellent.

Volmoed se terugvoer

Dear Clayton,
Thank you for your review. I'm glad to hear that you enjoyed your time here.
We look forward to having you back again for another cosy stay.
Best wishes

Volmoed
Dorette S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorette S

Waarde vir geld, alles bevat wat ons nodig gehad het.

Perfek vir die een aand wat ons daar oorgeslaap het. Dalk miskien net 'n waaier of 2 in die huis sit, want dit was vrek warm lol.

Alison P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alison P

Very peaceful.

Lovely walks, lovely views - really cosy accommodation.

Theresa W - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa W

Peaceful and relaxed.

Lovely location. Warm fire. Lovely walks. Nice and peaceful setting. Enjoyed the river walk and the walk up to the top of the hill.

Hennie F - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie F

Baie goed geleë vir enige iemand wat 'n funksie in dieHemel-En-Aarde Vallei het.

Dit is 'n tipiese plaas opset. Ons het in die Old Farm House gebly. Heerlike plaashuis gevoel met alles binne wat jy nodig het. Dit is selfsorg so bring wat jy nodig het. Lekker braai op stoep as jy wil braai. Onthou dubbel proppe. Dalk nie vir jou as jy van die glans van hotelle hou nie. Pragtige natuur rondom jou.

Peter F - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter F

It was peaceful and very pleasant surroundings.

I was only there in the evenings but it was comfortable and had all the amenities I needed.

Volmoed se terugvoer

Dear Peter
Thank you for your review. We look forward to having you here longer to enjoy Volmoed during the day too.
Best wishes

Volmoed
Richard T - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Richard T

Great location for peaceful retreat.

Spacious cottage on lovely farm. Children loved the opportunity to milk Jersey cows, and we all enjoyed the hike to the waterfall.

Volmoed se terugvoer

Dear Richard, so glad to hear you have enjoyed your stay. We look forward to seeing you again.
Best wishes

Volmoed
John H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
John H

Lovely clean environment.

A nice place to stay and ride MTB.

Kobin J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Kobin J

Baie lekker gekuier!

Akkommodasie lyk baie anders in advertensie as werklikheid. Die Grace-huis waatin ons gebly het was soos TV-program se "spasie"!

Cia B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Cia B

Die huise is oud en baie basies. Die rooster is te skuins om te braai. Die linne is oud, veral die handdoeke. Die prys was baie vir die huis en toe moes ons R1090 ekstra betaal vir die een gas ekstra.

Die waterval is pragtig. Dit maak op vir die res.

Volmoed se terugvoer

Beste Cia, dankie vir jou terugvoering. Ons volg dit graag op. Groete.

Volmoed
Jean B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean B

Beautiful, peaceful spot.

House was well equipped. Highly recommended.

Volmoed se terugvoer

Dear Jean, thank you for your review. We look forward to having you here again. Best wishes.

Volmoed
Rochelle S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rochelle S

Stunningly beautiful, peaceful, restful, lovely cottage.

I loved the retreat and rest and nature was fantastic. Loved the accommodation and waterfall was beautiful. What a quiet wonderful retreat with friendly, helpful accommodating staff.

Volmoed se terugvoer

Dear Rochelle, we are happy to be your home away from home. Hope to see you again. Best wishes.

Volmoed
Ross W - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ross W

Heaven on earth.

We spent 3 wonderful days on the farm, walking amongst the fynbos, riding our bikes, and relaxing in the well-maintained/leafy gardens. The highlight for our 5-year-old daughter was milking the cows which happen every morning. All the employees are super friendly and are available to assist if required.

Volmoed se terugvoer

Dear Ross, it was lovely to have you and your family here. Hope to see you again. Best wishes.

Volmoed
Ilse D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse D

Alles was netjies en gerieflik.

Alles was baie netjies. Daar was alles wat ek nodig gehad het om lekker te ontspan. Ek kon rondloop en die natuur geniet. Dis 'n pragtige, rustige omgewing.

Volmoed se terugvoer

Beste Ilse, dankie vir jou terugvoering. Ons hoop om jou gou weer te sien. Groete.

Volmoed
Kyle S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kyle S

Baie rustige ligging. Uitstekend vir wegbreek.

Die berge, dammetjie en vroeë oggendgeluide van die natuur.

Volmoed se terugvoer

Dear Kyle, thank you for your review. We look forward to having you here again. Best wishes.

Volmoed
Vanaf
Vanaf R1 512
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 512
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 54 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 11, R320, Hemel en Aarde, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA57751921f0f61e836eed6adf784ef6bd2549e871156e490af3923a8e534d319f85f26094d3c8b262546ce9655cec93281e66?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 512 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 Farm 11, R320 Hemel en Aarde 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.377985866676 19.234229682869

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang