Vultures View 7
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Service-weg 72, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
- Vanaf R800 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Vultures View 7 is 'n knus, selfsorgvakansie-eenheid in die bos in Rietfontein, Hartbeespoort, en bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders.
Die eenheid het 'n dubbelbed en 'n slaapbank vir 2 kinders. Daar is 'n stort, toilet en 'n wasbak in die toilet.
Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof met 'n oondjie, yskas-vrieskas, ketel, mikrogolf, eetgerei, breekware en 'n ontbythoekie toegerus. 'n TV is ook beskikbaar.
Gaste het toegang tot die gedeelde dam, swembad, boma, kaggel en 'n binnenshuise kaggel. Gaste kan die geluide van die nag en die verskeie omliggende geleenthede wat Hartbeespoort bied, geniet.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ligging
- Service-weg 72, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
Sien meer verblyf in Hartbeespoort Bojanala Noordwes
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Service-weg 72, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang