Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vuurvliegie en Sonbesie

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 66 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Neill J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Baie lekker. Dit was baie lekker, netjies en skoon. Die eienaar het ons heeltyd op hoogte gehou met diere by die rivier en met die loadshedding skedule. Baie lekker gewees, sal definitief weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Julia
Vuurvliegie en Sonbesie
Hi Neil Baie dankie dat jy tyd gemaak het om 'n review te skryf. Dis lekker om te hoor dat julle lekker gekuier het. Kom kuier gou weer.

Rosa J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Wonderlik, asemrowend, uitstekend, lekker gerus. Vuurvliegie beeld nou so waar Julia se persoonlikheid en vriendelikheid uit, van begin van ons bespreking totdat ons vertrek. Dit was alles net perfek. Dit was die mooiste plekkie wat ek in 'n lang tyd beleef het. Dit was die perfekte wegbreek uit die stad vir my en my man. Instruksies was perfek deurgegee van Julia se kant af om seker te maak ons weet waar alles is, en om ons tyd by Vuurvliegie spesiaal te maak. Ons kan nie wag vir ons volgende kuier by Vuurvliegie nie! Alles was net perfek! Baie dankie Julia, jou hart en jou pragtige plekkie is goud werd. Mooi bly xx Rosa & Danie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Julia
Vuurvliegie en Sonbesie
Hi liewe Rosa Baie dankie vir hierdie mooi review. Kom asb gou weer!! Ek is dankbaar dat julle dink dat Vuurvliegie is spesiale plek. Wees geseënd

Hannah G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Amazing place! We had the best stay at Sonbesie and will definitely be back! The cabin is beautifully decorated and is neat and comfortable. Julie is an amazing hostess who takes great time and care to convey all necessary information to us. We loved the whole Marloth Park area too and it was so special to see animals walking around the houses. Location is conveniently close to Kruger Park. Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Julia
Vuurvliegie en Sonbesie
Hi Hannah Thanks for making time to write a review. Please come visit us again

Hans B
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jul 2024

Die verblyf was werklik in alle opsigte die moeite werd! Dit was 'n aangename ervaring en ons sal graag weer daar wil gaan bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Yolande V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Lieflike plek, baie gerieflik en netjies. Sal beslis weer gaan kuier, baie rustig, kuierarea 'n wenner. Sorg vir genoeg pellets vir die diere. Buitestort vreeslik geniet. Eienaar het ons heeltyd op hoogte gehou met load shedding-tye, asook gebeure binne Marloth Park.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Julia
Vuurvliegie en Sonbesie
Hi Yolande Dankie dat jy tyd gemaak het om ń resensie te skryf. Ek is baie bly om te hoor julle het dit geniet! Julle is enige tyd weer welkom

Kotie E
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2023

Pragtige houthuis, goed toegerus en uitgelê. Om die plekkie te gebruik vir 'n oorslaap geleentheid na die volgende bestemming is heeltemal verkeerd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Julia
Vuurvliegie en Sonbesie
Baie dankie Kotie, vir die resensie. Kom asb gou weer.

Sonja V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Fantasties! Asemrowend Mooi! Sal beslis weer 'n wegbreek daar bespreek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Julia
Vuurvliegie en Sonbesie
Baie dankie dat jy tyd gemaak het om 'n resensie te skryf. Julle is enige tyd weer welkom.

Luche D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

'n Great wegbreek van die besige lewe. Vuurvliegie is gemaklik en rustig en het alles wat mens benodig. Die eienaar is ten alle tye kontakbaar as mens dit benodig. Lieflike uitsig en ruim spasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Julia
Vuurvliegie en Sonbesie
Hi Luche Baie dankie vir julle besoek aan Vuurvliegie en dat jy tyd gemaak het om 'n resensie te skryf. Geseënde dag

Arantxa B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2022

Rustig en lekker. Alles is daar wat jy nodig het vir 'n lekker tyd!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Julia
Vuurvliegie en Sonbesie
Baie dankie Arantxa dat jy vir Vuurvliegie ń review geskryf het. Ek is bly julle het ń lekker tyd gehad. Geseënde dag

Santie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2022

Peaceful. Watched animals from the stoep, amazing. Had a very relaxing and peaceful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Julia
Vuurvliegie en Sonbesie
Thanks Santie for taking the time to write a review for Vuurvliegie. You are welcome to come and visit again. Julia

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Julia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 66

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R990
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mambastraat 2137, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA47a17175939674132b138d33ee56e58462baf523f6535094379a10b6a03818721651b792dedfbb054cdb2fb6705a1b2af255?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 2) 66 5 1 5 2137 Mamba Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.341560738187 31.773863947437

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang